Page 1 of 1

Midband/VHF

Posted: Sun Jun 26, 2016 8:02 pm
by Frederick
Ek probeer uitvind of daar mobile radio en of hand radio is wat vhf kanale en midband kanale kan optel.
Wie kan vir my sê wat midband in die britse taal is?

Re: Midband/VHF

Posted: Mon Jun 27, 2016 6:56 am
by Family_Dog
Geen so 'n radio nie, Frederick. Midband radios is omtrent dood die hele wereld, behalwe van die platteland in SA.

Geen van die groot radio vervaardigers maak Midband radios meer nie en Motorola maak nie eers meer Analoog radios nie. Die Kirisun PT8100 is beskikbaar in MB, VHF of UHF, maar nie in een eenheid nie.

>> Wie kan vir my sê wat midband in die britse taal is?

Moeilike vraag die - kom ons propbeer "midband" :D:


-F_D

Re: Midband/VHF

Posted: Mon Jun 27, 2016 7:05 am
by Thabogrobler
Oom Eric,

Is Uhf/Vhf combo's beskikbaar?

Re: Midband/VHF

Posted: Mon Jun 27, 2016 10:20 am
by Thunder02
Thabogrobler wrote:Oom Eric,

Is Uhf/Vhf combo's beskikbaar?
Yes, HAM license required though.

Re: Midband/VHF

Posted: Mon Jun 27, 2016 2:02 pm
by Family_Dog
Thabo, en hulle kos net so veel as twee radios, een VHF en een UHF. Die groot probleem is dat die radio se antenna kannie altwee modes 100% doen nie. Twee radios is altyd 'n beter plan.


-F_D

Re: Midband/VHF

Posted: Tue Apr 02, 2024 10:30 am
by March
Does a radio licence validate my ORRA licence?

Re: Midband/VHF

Posted: Tue Apr 02, 2024 2:06 pm
by Family_Dog
The Club Licence is valid for the ORRA channels, you need to be a Club Member first though. Please see this section for full details.

viewtopic.php?t=40226


-F_D