Raad nodig vir Peugeot 107

Discuss any other type vehicles here.
Post Reply
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Raad nodig vir Peugeot 107

Post by Dowe Koos »

Dagsê almal. Ek weet dit is 'n Peugeot maar ten minste het dit 'n Toyota enjin in. My vrou het die kar nuut gekoop en van die begin het ek vir haar daar is iets fout iewers agter met die kar as mens wegtrek of oor n hobbel gaan. Met haar 20000 km diens gee Peugeot haar n kwotasie om die skokbrekers te vervang vir R7000-00. Ek het toe vir tweede mening gegaan na Supa-quick en Hi-Q. Daar vind ons toe uit dat dit defektief was van die begin en gelukkig vir ons het Peugeot dit vervang op hulle koste. Wat my die bliksem in gemaak het, is dat hulle eers ons wou laat betaal het terwyl hulle moes geweet het die kar is nog onder waarborg. Maar dit is nie die probleem nie. Op 5000 km sien ek dat voorste briekskywe begin uit "wear" en sê toe vir my vroutjie dat sy die kar moet invat en dit gaan uitsorteer met hulle wat sy nie gedoen het nie. Op 20000 kilos is die remskywe al omternt uitge"wear" met tenminste met 4 mm aan beide kant. Nou sê Peugeot dat die "wear en tear" van die remskywe is nie onder waarborg nie.
My vraag is nou, hoe lank is jou remskywe veronderstel om te hou. Wat is die gemiddelde leeftyd van 'n remskyf. Soos ek gesê het, dit het al begin op 5000 kilos wat vir my nie normaal is nie, ek sou sê so tussen 30k en 50k moet die eerste teken van wear begin wys en nie op 5000. Is daar iets wat mens kan doen dat Peugeot hierdie remskywe moet vervang op hulle koste. Help asb. Baie dankie.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Raad nodig vir Peugeot 107

Post by The Legend »

Hennie dit is moeilik om te se wat die leeftyd van remskoene is.Ek het my Jetta TDI 5 se remskoene 40 000 km terug vervang .Te ek my voor wiel nou die dag af haal lyk daardie remskoene nog soos nuwes.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Raad nodig vir Peugeot 107

Post by Dowe Koos »

Remskywe - Brake disc
Remskoene - Brake pads

Dus die brake disc het al begin om te wear op 5000 kilos.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Raad nodig vir Peugeot 107

Post by The Legend »

Hennie ,skuus ek het nie behoorlik gelees nie.Ek het my Jetta se voorste remskywe op 204 000 km vervang.Op 244 000 (40 000) km later kan ek nog geen slytasie op die remskywe sien nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
sweeper
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Feb 10, 2014 9:39 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Isuzu Frontier
Real Name: Jaco

Re: Raad nodig vir Peugeot 107

Post by sweeper »

My corolla het elke 15000km nuwe discs gekry. Die pads het langer gehou... Die eerste discs was vervang(lyk nog nuut) as n recall. Van toe af elke 15000km. Ek het erg baklei en hul het die onder waarborg vervang. Laaste stel het ek aftermarket gegaan en hulle het langer gehou

Sent from my D2005 using Tapatalk
__________________
'01 Isuzu Frontier LX 4x4 Diesel - For the brown Stuff
'04 Toyota Camry 2.4 XLI - For the black stuff
Jaco
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Raad nodig vir Peugeot 107

Post by Dowe Koos »

Geen probleem Dawie. Het bietjie by tannie Google gegaan. In Europa en Engeland praat hulle van 20000 myl minimum plus/minus 38000 kilos. Die slegte ding is dat jy deesdae remskywe vinniger vervang as remskoene en mens kan nie net die remskywe vervang nie maar moet ook die remskoene vervang.
Ja Jaco my bakkie het nou die dag 200000 kilos geslaan en geen slytasie sover. Wat tannie Google ook sê, is dat dit deesdae die norm is dat jou remskywe nie meer lank hou as die ouer voertuie weens servo something wat deesdae op die nuwe karre is. Uit my ondervinding het ek so drie stelle briekskoene opgesit voordat die remskywe aandag nodig het.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
Post Reply

Return to “Any Other Vehicle”