Watse bergfiets om te koop
- tuff tralies
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Mon Oct 14, 2013 10:51 am
- Town: Heidelberg
- Vehicle: hilux
- Real Name: christoffel
Watse bergfiets om te koop
Jammer weet nie of daar al iemand was wat die vraag gevra het nie.
Ek wil net raad vra watse tiepe, maak, en waarvoor om te pasop wil nie n fortyn betaal nie maar wil n goeie fiets koop. raad asb
Ek wil net raad vra watse tiepe, maak, en waarvoor om te pasop wil nie n fortyn betaal nie maar wil n goeie fiets koop. raad asb
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Watse bergfiets om te koop
Skakel vir Peet, ek PM vir jou sy nr.
Hy is net die regte ou om mee te praat. Se ek het jou verwys.
Glo jy sal regkom
Hy is net die regte ou om mee te praat. Se ek het jou verwys.
Glo jy sal regkom
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Watse bergfiets om te koop
Alles hang van jou budget af, ek verkies Giant fietse, amper soos n Hilux, bekostigbaar, eenvoudig en sterk, hulle is die grootste fiets fabriek in die wereld met goeie backup. Merida, Silverback & Scott maak ook goeie "entry level" fietse vir onder R10 000.00
Die beste wiel grootte om voor te gaan is 27.5"/650B, tensy jy net plat pad wil ry, dan werk 29" beter, dis belangrik om die regte raamgrootte te koop;
https://www.giant-bicycles.com/backoffi ... e_size.pdf" onclick="window.open(this.href);return false;
As jy oor R30 000 wil gaan, raak die speelveld anders, dan kan jy Santa Cruz, Canondale, Specialized ens koop.

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Watse bergfiets om te koop
Allan, there was a guy years back building road and MTB's with Peter Allan, can't remember the brand. Was just wondering if they are.Hoppy wrote:Alles hang van jou budget af, ek verkies Giant fietse, amper soos n Hilux, bekostigbaar, eenvoudig en sterk, hulle is die grootste fiets fabriek in die wereld met goeie backup. Merida, Silverback & Scott maak ook goeie "entry level" fietse vir onder R10 000.00
Die beste wiel grootte om voor te gaan is 27.5"/650B, tensy jy net plat pad wil ry, dan werk 29" beter, dis belangrik om die regte raamgrootte te koop;
https://www.giant-bicycles.com/backoffi ... e_size.pdf" onclick="window.open(this.href);return false;
As jy oor R30 000 wil gaan, raak die speelveld anders, dan kan jy Santa Cruz, Canondale, Specialized ens koop.
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Watse bergfiets om te koop
Peter Allan sold Le Jeune bikes at one stage - local frame to bring the price down, then more cash for upper end Shimano equipment ....
The gent that ran Peter's workshop was Mark. Peter later closed down and Mark now specialise in bike maintenance.
but the best mountain bike is a GS ..... a BMW GS ...... :)
The gent that ran Peter's workshop was Mark. Peter later closed down and Mark now specialise in bike maintenance.
but the best mountain bike is a GS ..... a BMW GS ...... :)
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Watse bergfiets om te koop
Ja, maar die 4x4's en die GS laat my klere krimp, die MTB sort hulle weer uit
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- tuff tralies
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Mon Oct 14, 2013 10:51 am
- Town: Heidelberg
- Vehicle: hilux
- Real Name: christoffel
Re: Watse bergfiets om te koop
Hahahahaha thanks ouens eks net bang om n duur fiets te koop bang dit word nog n wit olifant van my
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Watse bergfiets om te koop
maar wie wil dan nou ook n "Cheap" standbeeld hê ....tuff tralies wrote:Hahahahaha thanks ouens eks net bang om n duur fiets te koop bang dit word nog n wit olifant van my
- tuff tralies
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Mon Oct 14, 2013 10:51 am
- Town: Heidelberg
- Vehicle: hilux
- Real Name: christoffel
Re: Watse bergfiets om te koop
Ja nee ek het meer as genoeg van hulle en my vrou het nog meer as ek
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Watse bergfiets om te koop
Vir daar groot prys wil ek hom beslis nie ook nog trap nie
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Watse bergfiets om te koop
Koop n goeie tweedehandse een op Gumtree of "the hub"; http://www.thehubsa.co.za/forum/classif ... ory/4-mtb/" onclick="window.open(this.href);return false; , jy kan hom weer verkoop en later upgrade
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 771
- Joined: Wed Jan 12, 2011 10:15 am
- Town: Kyalami
- Vehicle: Hilux 2006 3.0D4D 2x4 DC
- Real Name: Mike
- Location: Kyalami
Re: Watse bergfiets om te koop
ChrisF wrote:Peter Allan sold Le Jeune bikes at one stage - local frame to bring the price down, then more cash for upper end Shimano equipment ....
The gent that ran Peter's workshop was Mark. Peter later closed down and Mark now specialise in bike maintenance.
but the best mountain bike is a GS ..... a BMW GS ...... :)
-
- Low Range 4WD
- Posts: 183
- Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Bester
Re: Watse bergfiets om te koop
As jy 2dehands wil koop kan jy 26ers kry vir weggee pryse - meeste ouens koop deesdae 29ers of 27.5ers. Ek het op n stadium probeer om my vrou se 26er te verkoop om vir haar te upgrade na 27.5, maar toe besluit ek hou dit eerder as om dit weg te gee...
Die 29ers kou jou bene bietjie meer teen die opdraende, maar loop makliker oor die rowwe terrein.
Tipe en maak hang baie af van jou begroting, jy kan n ordentlike 26er hardtail 2dehands kry vir so rondom R6000 / R7000. Intree vlak kan jy kry vir so min as R3000 of selfs minder. Nuwe intreevlak 29er gaan jou nou so rondom R9000 kos, ek weet nie of 26ers nog nuut beskikbaar is nie, raak al hoe skaarser.

Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
Imagine Trailvan
-
- Low Range 4WD
- Posts: 183
- Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Bester
Re: Watse bergfiets om te koop
Gaan loer bietjie op http://www.thehubsa.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; jy sal daar dalk n winskoop raakloop en die kans is beter dat dit nie iemand sal wees wat jou probeer indoen soos op gumtree nie. Jy sal ook baie goeie raad daar kry.
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
Imagine Trailvan
- tuff tralies
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Mon Oct 14, 2013 10:51 am
- Town: Heidelberg
- Vehicle: hilux
- Real Name: christoffel
Re: Watse bergfiets om te koop
Thanks julle... wil net gou nog raad he hoe is titan ek kan n nuwe intreevlak koop vir 3300 dit klink vir my goed wil net raad he daaroor asb