rubber stoppers en sfa stuurwiel

Looking for something? Ask for it here.
Post Reply
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 667
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Dagse mense, ek is opsoek na daai rubber stoppers wat op die agterdiff van die D4D bakkies pas. Myne het airbags in wat ek wil uithaal en nou kort ek daai stoppers.Dan wil ek ook hoor of iemand nie dalk n oorspronklike sfa stuurwiel het wat nog in n goeie toestand is wat nie meer gebruik word nie wat ek dalk kan oorkoop.(grys) :beg:
ImageImageImage
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3579
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

wim wrote: Tue Oct 19, 2021 7:44 pm Dagse mense, ek is opsoek na daai rubber stoppers wat op die agterdiff van die D4D bakkies pas. Myne het airbags in wat ek wil uithaal en nou kort ek daai stoppers.Dan wil ek ook hoor of iemand nie dalk n oorspronklike sfa stuurwiel het wat nog in n goeie toestand is wat nie meer gebruik word nie wat ek dalk kan oorkoop.(grys) :beg:
Wimpie ,Jaco Groenveld van SFA LIVING het n splinter nuwe grys stuurwiel vir n SFA wat nog nooit gebruik is nie.Jy kan hom kontak by 060 451 5714
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 667
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Baie dankie Dawie sal hom more bel.
ImageImageImage
Post Reply

Return to “Wanted”