Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
Fanusl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
Real Name: Fanus

Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Fanusl »

Ons beplan om Julie 2017 vir 2 weke die suide van Namibia te toer. Gaan net kampeer met tente en boswa. Ons soek mooi en lekker plekke in Karasburg omgewing. Laat weet asb. As julle al in daardileomgewing was en ook ander wegsteek plekke. Ons wil gladnie in dorpe of groot kampplekke bly nie. Hoor graag van julle.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by ChrisF »

Fanus dit klink na n LEKKER trip !!

Namibie is sekerlik ons gunsteling.


By die "groot plekke" soos Etoshia en Sesriem is verblyf mal duur. Maar op die kleiner plekke is verblyf regtig goedkoop. Baie keer gevind dat n kamer slegs R50 of R100 duurder is as a n kamp plek.


Ek moet net bietjie gaan krap in my kaarte by die huis, dan behoort ek vir jou meer inligting te kry rondom Karasburg
User avatar
Fanusl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
Real Name: Fanus

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Fanusl »

Dankie Chris. Jy kan maar in die ander dele ook raad gee. Ons gaan hierdie keer net die suide doen. Ons het so lyn getrek vanaf Luderitz oos na Keetmanshoop toe. Suid van dit wil ons verken. Ons beplan wel om die D707 te doen vir 'n dagroete en ook moontlik in daardie omgewing vir 'n paar dae te kamp. Ons wil nie elke dag kamp skuif nie so wil probeer om sentrale kampplekke te kry vir so 3 dae en dan dagtrips te doen.
User avatar
jmouton
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 12
Joined: Thu Nov 10, 2011 9:46 am
Town: Windhoek
Vehicle: 3.0 d4d D/C Hilux
Real Name: Johann
Location: Windhoek

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by jmouton »

'n lekker plek in die suide is Alte Kalkofen lodge, lekker kos en redelik goedkoop, daar is nou ook 'n kampplek.
User avatar
Fanusl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
Real Name: Fanus

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Fanusl »

Johann ek het hom ook gesien. Lyk na mooi kampgeriewe maar hy is taamlik duurder as die meeste van die ander plekke waarby ons navraag gedoen het.
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 477
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
Real Name: Johan

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by JohanW »

Klein Aus Vista is 'n besonderse lekker oorstaan plekkie vir jou verpligte uitstappie na Kolmanskop. Netjiese staan plekke met 'n boom en goeie toilet/stort geriewe. Billik geprys ook.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Haboob »

By Karasburg weet ek van niks nie, maar noord daarvan met die C11 is Oas Guest Farm at about R 100 pppn en daar is ook een op die D201of D612 of so iets, maar die was bietjie te ver uit my pad uit gewees. Ek dink die plekke is op Trax4Africa.
By Grunau is daar mooi kamplekke met privaat ablusies net langs die vulstasie, wat bietjie raserig kan wees as jy 'n ligte slaper is.
So 15 km noord van Grunau is die White House Kampplek.
Naby die Visrivier Canyon is die Cannon Roadhouse en by Ai-Ais is die Warm Bronne Kampterrein.
Klein Aus Vista, wes net buite Aus op die B4 en ook 'n lekker Kampterrein op Lüderitz is Shark Island Kampterrein.
Dis omtrend alles waarvan ek kennis het in die suide.
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Fanusl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
Real Name: Fanus

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Fanusl »

Baie dankie. Ek sal kyk watter plekke pas in by ons roete. Haboob het jy by Oas gekamp. Ek kry maar min inligting van hulle op internet.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Haboob »

Nee, dit was op ons reisplan maar met genoeg tyd het ons gekom tot op Koës Hotel omtrend 120 km verder noord waar ons gekamp het.
Daar is nie veel om te sien in die omgewing van Karasburg nie.
Die pad van Pofader tot die grenspos was baie lelik met sinkplaat, maar op die Namibiese kant tot by Karasburg was die grys soos goeie teerpad.
Ons slaap baie selde meer as een aand op enige plek.
Lees tips on camping/overlaning in members articles op die forum.
Met sukkel en harde werk bemoeilik dit die wil om te kamp, want mens wil tyd hê om te rus. Indien jou manier van kamp harde werk is, dan moet dit verander word na 'n makliker manier, anders is dit nie 'n plesier nie.
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Fanusl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
Real Name: Fanus

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Fanusl »

Dankie Haboob. Ek wil my ook nie dood werk op vakansie nie. Ons kamp graag vir 'n paar dae op een plek en doen dan dagroetes in verskillende rigtings. Met hier en daar 'n oop dag tussen in. Dit werk goed vir ons.
User avatar
warthog
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 846
Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
Town: Barberton
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
Real Name: Hennie
Location: Barberton, Mpumalanga

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by warthog »

Oegh Fanus, vat my saam asb... my kwyl loop uit...
Hennie
ImageImage

Live simply, Love generously, Care deeply, Speak kindly. Leave the rest to God.
Jos 24:15: "As for me and my house, we will serve the Lord"
User avatar
Fanusl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
Real Name: Fanus

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Fanusl »

Yes Hennie. Ek is ook net so opgewonde. Ons gaan DV ook net die suide doen om darem dit nie net deur te jaag nie.
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by ROOFER »

Hennie ek drool nog oor julle laaste trip !!!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by ChrisF »

Soos ek dit verstaan is daar ook dele langs die Oranje rivier waar jy mag bush-camp - AS jy die permit koop by Ai-Ais (of enige ander NWR kantoor)


Dan is daar ook die twee privaat kamp plekke teen die Oranje rivier. Idiaal as jy dalk n bietjie river-rafting ook wil doen.

Daar is ook kamp-plek by die Fish-River-Canyon. Selfs n klein restaurant daar - moes laas ons eie eiers verskaf om n bacon-and-egg ontbyt te kon kry by hulle. :)


aaaag nee, man. Nou raak ek weer LUS vir die lang pad. Gelukkig ry ons darem more oggend vir n lekker lang naweek op n "game ranch".
User avatar
mushroom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 408
Joined: Sat Oct 10, 2009 12:31 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: '16 Legend 45 DC 4x4M
Real Name: James

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by mushroom »

Klein Aus campsite is lekka, as is Shark Island. Up the D707 is a place called Namtib - awesome campsite, few of them and well spaced apart (watchout the spotted hyenas there though - they steal stuff :D: :D: !!), Canon roadhouse not bad, Hobas and Ais Ais are okay but Ais ais is busy and we found Hobas to be a bit run down.
Q20 if its stuck, duct tape if it moves :shock2: :shock2: :shock2:
User avatar
Fanusl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
Real Name: Fanus

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Fanusl »

Dankie James ons beplan reed om in daardie omgewing te kamp. Sal maar wegpak vir die hyenak.
User avatar
Fanusl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
Real Name: Fanus

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Fanusl »

Ons soek nog 'n lekker wegsteek kampplek hier naby Norotshama/Ausenker met stort en spoeltoilet vir die vrouens. Vir Julie 2017. Wie kan my help asb.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Haboob »

In die Augustus, 2016 weergawe van "GO" tydskrif is daar 'n artikel van 'n toerplan in Suid Namibia. Sal seker ook in die WEG tydskrif voorkom.
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Fanusl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
Real Name: Fanus

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Fanusl »

Dankie Edge ek het hom. Dit wys nou op kanaal 147 ook maar hier om Norotshama is net die besige plekke en ek soek die stil plekkies.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Haboob »

Daar is wat veronderstel is on 'n 4x4 roete te wees van die Oranje Rivier wat 'n kort pad na Ai-Ais Vakansie Oord is, daar tussen die berge in, in 'n rivierbed.
Dis seker my eerste rivierbed wat ek in Nam gery het, en van daaraf soek ek hulle uit.
Dis baie mooi daar en jy kan daarin kamp of voor jy in/uitkom by die droë rivier gedurende die winter maande, daar langs die Oranje Rivier kamp. Daar is die hele rivier wat die vrouens kan gebruik vir was of badkamer geriewe.
Geniet.
Image
HABOOB means "Dust Storm"
smalles
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Tue Dec 22, 2015 3:35 am
Town: Kerikeri New Zealand
Vehicle: Hilux 2.5D + Izuzu Bighorn
Real Name: Leslie

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by smalles »

Hello Fanus
My Afrikaans is nie so goed nie!

Two places that I can recommend:
Hardap Dam - good facilities and have a tour of the fish farm. Really interesting.
Brokkaros Crater - This is to the west of Tses. Two abandoned campsites. Really quiet and remote on the top of the volcano. Fantastic spot.

Kind regards

Les Small
User avatar
Fanusl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
Real Name: Fanus

Re: Beplan trip vir 2017 suide van Namibia

Post by Fanusl »

Dankie Less. Ons trip is vol en bespreek. Ek sal daardie plekke ingedagte hou as ons weer gaan.
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”