Page 1 of 1

Bantam Trailers in WEG RY

Posted: Tue Mar 13, 2012 11:35 pm
by Niel
Ek sien op bl 58 n artikel oor Bantam trailers - Johan Botha seun van ons eie Rolbos - Louis Botha en broer van louisTornado ook n lid op die forum. Daai trailer lyk ook glad nie sleg nie Louis :thumbup:

Re: Bantam Trailers in WEG RY

Posted: Wed Mar 14, 2012 7:00 am
by jacques kotze
Geluk ouens :thumbup: :thumbup: