Page 1 of 1

Sprite swift super sport for sale - SOLD

Posted: Sun Jul 07, 2019 7:59 am
by ForYota
1997 karavaan in baie goeie kondisie, nog geregistreer en op die pad, het vol tent en rally tent nuut laat maak, het ook awning vir kar aan die ander kant. Kontak vir meer navrae.

Prys is R58000 ohb.
Hennie
084 488 4521

SOLD