April See vakansie

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

April See vakansie

Post by GeorgeJvR »

Dagsê mede Hiluxers

Ek wil die kinders bietjie see toe vat April vir so week,
Mozanbique, Sodwana, St Lucia.....
Camp of selfsorg eenhede

Eenige voorstelle?

Groete
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Dirka
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 212
Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
Town: Doornpoort Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
Real Name: Dirk

Re: April See vakansie

Post by Dirka »

Hi George!
Van Louis Trichardt af see toe?
Beslis Mosambiek.
Jy gaan jou alie af ry KZN Noord kus toe.
Daar was 'n wonderlike artikel in Wegry Desember 2016
oor die Pafuri roete Inhassoro toe.

Ek het die link vir jou gesoek:

http://weg.netwerk24.com/WegRy/bom-dia- ... k-20170118


Tshipise, Pafuri, Chicualacuala, Mapai, Machaila, Mabote.
Jy moet 'n aand in die reservaat oornag, so dis kamp.
Nie teerpad nie, so wees voorbereid.
Maar mooi...m**r mooi!

Jy kan dan kies. Inhassoro, Vilankulos of bietjie meer suid na Morrungulo/Sylvia Shoal met Massinga 20Km ver vir inkopies.
Pragtige kamp terreine!

http://www.morrungulo.com/

http://www.sylviashoal.co.za/

Ek het dit jaaaaare terug gedoen toe "Gone-with-the-wind" nog 'n hit was.
Maar hier's so paar tips:

Dokumentasie en paspoorte en veral vir die kinders die UBC's
gaan betyds in plek moet wees.
Limpopo kruising was by Mapai met 'n Ferry...'n vrot ene!
Hou net die reenval en rivierloop nuus dop.
Sluit aan by die DriveMoz facebook groep -
hulle het 'n hele "file section" oor daai spesifieke roete.
Jy gaan goeie naslaan en voorbereiding nodig he.

..en dis omtrent dit.
'n Beter see vakansie as hierbo in KZN..no ways!

Cheers en groete.
Dirk
I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.
” ― J. Kintz
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: April See vakansie

Post by GeorgeJvR »

Dirka wrote: Tue Feb 14, 2017 3:21 pm
Cheers en groete.
Dirk
Thanks Dirk

Ek gaan bietjie shop en kyk wat is die opsies.

Maar ry is nie vir my 'n probleem nie :taunt:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: April See vakansie

Post by The Legend »

Ponta Mlangane ook n baie lekker plek in Mosambiek net noord van Ponta de Ora
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
stumps
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 353
Joined: Mon May 27, 2013 10:13 pm
Town: Alberton
Vehicle: Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil
Real Name: Marius
Club VHF Licence: X225
Location: Gauteng
Contact:

Re: RE: April See vakansie

Post by stumps »

GeorgeJvR wrote:Dagsê mede Hiluxers

Ek wil die kinders bietjie see toe vat April vir so week,
Mozanbique, Sodwana, St Lucia.....
Camp of selfsorg eenhede

Eenige voorstelle?

Groete
Ons het nounet ñ paar stunning plekke opgeteken op die Barra stretch

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

2008 Hilux 4.0L 4x4 (Mufasa)
Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil suspesion, Long Range tank, Kilber snorkel

1Co 15:10
But by the grace of God I am what I am: and his grace which was bestowed upon me was not in vain;

http://www.sandriver.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.travelconsortium.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: April See vakansie

Post by GeorgeJvR »

Is die grens en verkeers poliesie regtig so erg in Moz?
Ek ry eerder 200km meer aswat ek weer Beitbrug grens gebruik Zim toe......
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Dirka
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 212
Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
Town: Doornpoort Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
Real Name: Dirk

Re: April See vakansie

Post by Dirka »

"Is die grens en verkeers poliesie regtig so erg in Moz?"

Nee wat.
Die Kruger na Moz hekke is verspot maklik.
Die arme doane beampte is so bly om af en toe 'n toeris te sien,
sy glimlag sleep behoorlik op die grond.
Gee vir hom 'n ietsie kouds as jy deurgaan.

Die Komatipoort/ Lebombo grenspos is OK.
Dit kan met tye (baie) besig raak soos bv maand einde en veral Des/Kersfees.
Die runners is lastig. Jaag hulle summier weg.
So 40 - 60 min om deur te gaan (gemiddeld).
Ek vind 08:00 (oggend) is stiller as 06:00 met oopmaak tyd.
(Die vroeg opstaaners is dan klaar deur)

Ponta/Kosibaai ook OK.
April/Paasnaweek kan hewig besig raak.
Beplan en probeer die 'mainstream' vakansiegangers mis.
Jy is sommer gou-gou deur as dit nie besig is nie.


Swazi/Moz
(Mananga & Naamacha)
Ek weet nie. Was nog nie daar deur nie.
Maar bleikbaar maklik.
Jy mag nie vleis produkte hier deurvat nie.

Moz verkeers polisie.
Hulle word vasgevat.
Maar jy kan moontlik nog 'n kansvatter of twee verwag.
Bly net by die reels en spoed beperkings.
Moenie haastig wees nie. Geniet dit wat buitekant die venster is.
Dis prag wereld. Jy is immers op vakansie.
As jy afgetrek word: Haal jou hoed en bril af, wees vriendelik maar ferm.
En toon die wereld se geduld.
Niks om oor bekommerd te wees nie. Self nog nooit probleme gehad nie.
Kry al die moets en moenies en vereistes van DriveMoz.


"Ek ry eerder 200km meer aswat ek weer Beitbrug grens gebruik Zim toe......"

Ja. Stem. Ongeorganiseerd en verwarrend. M**r strip ervaring.
Sal ook nie weer daar deur nie.
I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.
” ― J. Kintz
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: April See vakansie

Post by GeorgeJvR »

Dankie Dirk
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: April See vakansie

Post by Thabogrobler »

Gaan kuier by ons eie lid Mark Kreel(Gunta) op Mango Beach in Tofo - http://www.mangobeach.co.za

Sodwana is te besig en jy staan deurnag in 'n ry om 'n beach permit te kry - nie my idee van 'n vakansie nie!

St. Lucia is net lekker vir die vissermanne wat hou van stap. Nie 'n lekker swem strand nie en jy moet veeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeerrrrrrrrrrr stap met jou vistok om dit die moeite werd te maak.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Post Reply

Return to “Open Discussion”