Inligting

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 156
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Inligting

Post by mosteran »

Goeie more mede lede

Ek wil iets koop by n person in ladybrand, die prys is baie goed en dit laat wonder my gewoontlik.
Die advertensie is op gumtree so ek sal moet betaal en koerier.
Is daar dalk iemand op die forum wat in Ladybrand Frystaat bly wat namens my kan gaan kyk.
Sal vergoed word.

Dankie
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Inligting

Post by Haboob »

André, wees net super versigtig.
My dogter het kar gekoop vir R70 000 teen alle advies.
Sy het Polisie klaaring en alles vooraf gekry, maar dit was nogtans 'n gesteelde voertuig.
Die kar is "geklone" en sy het alles verloor.
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 156
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Re: Inligting

Post by mosteran »

Dankie Edge

Ek het bietjie rondgelees en op die volgende afgekom http://www.paywithshepherd.com" onclick="window.open(this.href);return false;
Dit is n program wat met Standard Bank werk. koper en verkoper werk deur die bank.
As jy tevrede is met die produk, betaal die bank die verkoper ens.
Toe ek vir die verkoper se ons moet dit so doen stel hy glad nie meer belang nie.
Jys reg mens moet baie versigtig wees. het ook n gearbox gekoop en toe die ou die geld kry is die boks nie meer beskikbaar. darm my geld terug gekry na lang gewag.

Groete
Post Reply

Return to “Open Discussion”