Sani Pass
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Sani Pass
Hi ek gaan die tweed week van Junie in die Sani Pass omgewing wees en wil weet of ek deur altwee borders moet gaan om by die sogenaamde PUB uit te kom. Wil net op ry n dop drink en weer af ry. En ek het gewoonlik n hond saam en sal sorg dat sy die nodige inspuitings kry. Weet iemand dalk of ek n probleem sal he met die hond? Thanks Andre
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Sani Pass
Van die hond weet ek nie maar jy moet deur altwee grensposte gaan om by die kroeg uit te kom.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Sani Pass
Dankie Johannes............hoop dit sneeu as ek daar is.
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Sani Pass
Andre, Ek weet nie wat hul van die hond sal se as niemand hom sien nie, maar sal hy still bly as jul ingaan om die paspoorte te "STAMP"...
Daar is gewoonlik baie goed betrokke as jy deur 'n grenspos gaan...
Vetinary sertifikate, ens...
Los liewerste erens onder die pas...
Miskien is daar 'n SPCA by die dorp onder die pas (Underberg)?...
Daar is gewoonlik baie goed betrokke as jy deur 'n grenspos gaan...
Vetinary sertifikate, ens...
Los liewerste erens onder die pas...
Miskien is daar 'n SPCA by die dorp onder die pas (Underberg)?...
HABOOB means "Dust Storm"