40L V6 Petrol verbruik

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Baksteen3
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Thu Oct 16, 2014 11:19 am
Town: cape town
Vehicle: D4D Fortuner
Real Name: Jean

40L V6 Petrol verbruik

Post by Baksteen3 »

Middag manne.....ek het my sfa en my vrou se jetta verkoop en nou opsoek na n hilux d/c. Rede...my vrou verwag ons eerste kleinding en ek wil dinge so bietjie makliker maak vir haar. Ek al so bietjie rond gekyk en bly terug kom na n 40L V6 hilux toe. Hoor net goeie dinge. So my eitlike vraag aan jul is wat is haar petrol verbruik? Soos ek verstaan so tussen 7-9km/L. Enige voorstelle of advies is baie welkom. Geniet die vrydag.
Dankie
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: 40L V6 Petrol verbruik

Post by Jaans »

Ek het net die 4L die 40L behoort n hond uit n bos te trek. :surrender:
Ek dink 7-9 gaan jy nie somme sien nie. My bakkie se verbruik is so tussen 6.5 en 7.5 en ek ry baie rustig. Dit hang baie af van wat jy op die voertuig het en/of sleep en hoe swaar jou regte voet is. Die best wat ek al gekry het was 8.5km/l maar die bakkie was leeg en ek het baie rustig op die ooppad gery. Die swaarste was seker so 4.5km/l met n sleepwa volgelaai en sand.

Sterkte met jou keuse.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
Baksteen3
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Thu Oct 16, 2014 11:19 am
Town: cape town
Vehicle: D4D Fortuner
Real Name: Jean

Re: 40L V6 Petrol verbruik

Post by Baksteen3 »

Dankie Jaans

Kyk ek het 1 waarin ek baie belangstel....ARB bumper duel battrysystem en n ekstra tenk. My vrou sal haar op n daaglikse basis gebruik en sy doen maar 10km n dag. Die plan wat ek het is om n laaisisteem ook in te sit om dit vir haar makliker te maak vir inkopies pak. Asook plek te maak vir n pram wat maklik bekombaar is. So daar sal ekstra gewig by wees. Natuurlik nie n 2de spaarwiel en kamp gereedskap ens nie.

Net nog n vraag....hoe is die enjin self?
JamesC
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 541
Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
Real Name: James
Location: Potchefstroom

Re: 40L V6 Petrol verbruik

Post by JamesC »

Soos jou screen naam - baksteen

Myne is ook te koop. Stem saam met Jaans oor die verbruik
James Cameron
0834431879
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: 40L V6 Petrol verbruik

Post by Mr_B »

Yup... best my V6 has got is 8km/l on the open road... in congested town driving... anything from 5 - 6km/l... depending on the right foots mood!

Must admit I've thought about trading the V6 in on a 3L D4D... in fact I've test driven a few D4D's... then I get back in the V6 and those D4D's are soon forgotten!

The 1GR-FE V6 engine is a champ... at 220,000km mine is almost run-in!
User avatar
Warrior
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 562
Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
Town: Brackenfell Cape Town
Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
Real Name: Eben
Club VHF Licence: X138
Location: Brackenfell

Re: 40L V6 Petrol verbruik

Post by Warrior »

Vir n elke dag ryding = NEE
Vir n speelding = JA :twisted:
10km/dag behoort seker darem nie te rof te wees nie.

Myne gee 5km/L :taunt:
Ma ek geniet hom net meer en meer.

Waarde vir geld - gaan eerder vir diesel !
User avatar
Baksteen3
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Thu Oct 16, 2014 11:19 am
Town: cape town
Vehicle: D4D Fortuner
Real Name: Jean

Re: 40L V6 Petrol verbruik

Post by Baksteen3 »

Ok dankie manne

Ek sal maar nou moet harder soek. JamesC stuur my jou bakkie se besonderhede asb. Sodat ek al my opsies kan oorweeg.
Tenk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
Town: Hilux Country
Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
Real Name: Pierre
Location: Brackenfell

Re: 40L V6 Petrol verbruik

Post by Tenk »

Myne gee so 5.5 in dorp met n swaar voet, lang pad 7.2. As petrol nie n groot isue is nie dan gaan jy baie pret en betroubaarheid kry van die v6 sy onderhoud is ook goedkoper, maar sy herverkoop waarde is swakker.
User avatar
Baksteen3
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Thu Oct 16, 2014 11:19 am
Town: cape town
Vehicle: D4D Fortuner
Real Name: Jean

Re: 40L V6 Petrol verbruik

Post by Baksteen3 »

Tenk....die plan is om oor so 3 jaar vir my vrou iets anders te koop.....dan die hilux n lekker speelding te maak. Lexus v8 ander suspension MT tyres ens. Gekit dat als daar is. Ek is maar n ou vir n v6 of v8.....go big or go home.
User avatar
Baksteen3
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Thu Oct 16, 2014 11:19 am
Town: cape town
Vehicle: D4D Fortuner
Real Name: Jean

Re: 40L V6 Petrol verbruik

Post by Baksteen3 »

Niks teen die D4D nie.....great bakkie. Ek het die auto gery by atlantis duine en kon nie glo dat daai bakkie so gemaklik oral gaan nie. Baie baie lekker bakkie. Maar daai krag en klank van v6 of v8 doen dit vir my.
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: 40L V6 Petrol verbruik

Post by Masekind »

Ek het so 15.6 gekry en met die chip kry ek op die oop pad 13.3 op 130km/h, is mal oor my V6
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: 40L V6 Petrol verbruik

Post by Masekind »

n ekstra tenk help baie :cooldude: :cooldude: :lmao: :lmao:
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”