Bietjie Regs advies nodig

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Bietjie Regs advies nodig

Post by ForYota »

Dagse Luxers,

Soos baie van julle seker gesien het is nou "Hilux loos" maar dis ok ons sal weer eendag enetjie besit.

My vraag nou aan julle is,

Ons bly op n klein hoewe reg lanks die teerpad en sit al vir n geruime tyd met die idee in ons kop om n klein restuarant tipe besigheid te begin, om die eerlike waarheid te se gaan ons sommer kyk om vir die "bikers" te cater, siende dat ons vorige ondervinding met "hulle" het en dit n lekker stukkie pad is om te ry na ons gronde vanuit die dorp, en dorpe eintlik reg rondom ons...

Lang storie kort is watse stappe om te neem, aan die munisipaliteit en gesondheid se kant, asook drank lisensies, ander moontlike klein probleem is ons sit reg oorkant n kerk, wat is die implikasies daar omtrent, ek wil so veel moontlike informasie kry wat die papierwerk betref alvorens ek enige kostes aangaan, ons het redelik alles wat gas stowe kombuisware tafels stoele ens. betref..

Enige raad/ advies sal waardeur word..

Hennie
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Bietjie Regs advies nodig

Post by Hangover »

Jy kan my vroujie bel... Sy het noudidag besigheids regte op n erf gedoen vir n ou en eks seker sy sal kan raad gee oor die res ook... Sal nommer PM
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Bietjie Regs advies nodig

Post by ForYota »

Hangover wrote:Jy kan my vroujie bel... Sy het noudidag besigheids regte op n erf gedoen vir n ou en eks seker sy sal kan raad gee oor die res ook... Sal nommer PM
PM Gekry baie dankie :thumbup: :thumbup:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
Post Reply

Return to “Open Discussion”