2 Stroke ratio?
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
2 Stroke ratio?
Help bietjie asb. Het die naweek vir my jongman 'n YZ80 gekoop (waarmee hy sy ass gaan los vol, die dingetjie is baie lewendig vir 'n klein bike) maar sy 2 stroke olie moet met die petrol gemeng word. My oudste se KX250 het 'n aparte tenk vir die olie en my YFZ 450 is 'n 4stroke so ek weet nie hoe om dit te meng dat die ratio reg is nie. Op die 2 stroke olie staan 32:1 so hoeveel olie op 5lt petrol???
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- dantjie
- Low Range 4WD
- Posts: 144
- Joined: Sat Aug 20, 2011 6:40 pm
- Town: kuilrivier
- Vehicle: HILUX SFA LTD 2.4 EFI
- Real Name: Danie
Re: 2 Stroke ratio?
op my Yamaha blaster meng ek dit soo 25:1.
- Attachments
-
- fuel-oil-Metric.jpg (41.78 KiB) Viewed 1003 times
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: 2 Stroke ratio?
Dankie want die internet is confusing van die ouens sê die hoë nommer is die olie en ander sê weer die hoë nommer is die petrol.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- WESKUSKLONG
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 364
- Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
- Town: St Helena bay
- Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
- Real Name: Rudi
Re: 2 Stroke ratio?
Maak net seker dat die vorige eienaar dit nie op sintetiese olie gery het nie dan kan jy nie terug gaan na gewone 2 slag olie nie.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 2 Stroke ratio?
Wou ook se, sinteties is beter as mineral, Castrol maak n goeie produk, dis by parte winkels beskikbaar, baie goedkoper as by die bike shops
Ek het self n YZ gehad, jy moet hom nie so kyk nie, hy laai jou nou af!
Ek het self n YZ gehad, jy moet hom nie so kyk nie, hy laai jou nou af!
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "