Dagse Luxers,
Gaan iemand die naweek in die vaaldriehoek rond bietjie 4x4
Ek het nou erg ontrekking simtome
speel in die vaaldriehoek
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
speel in die vaaldriehoek
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: speel in die vaaldriehoek
Ek het myself sommer bietjie getreat by Berakah, het op die berg net na die mine shaft n engine mount gebreek, maar kon tenminste die roete klaar maak en veilig tuis kom sonder enige ander skade... die vibrasie in die kar was net iets verskrikliks
Moet bylas daai Diesel is heavy lekker met daai low down torgue, nerens hoef ek die briek te geraak het met downhills nie, en die uphills idle hy self uit!!!
Moet bylas daai Diesel is heavy lekker met daai low down torgue, nerens hoef ek die briek te geraak het met downhills nie, en die uphills idle hy self uit!!!
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: speel in die vaaldriehoek
Bly om te hoor jy het dit geniet, al was jy aleen.
Ek was self verbaas met gister roete wat ons gedoen het my se ou dieseltjie.
Jammer on te hoor van die skade

- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: speel in die vaaldriehoek
Kevin, where did you get a 2.4 D 4x4 DC. When I was in the market for one, I was informed that they only had the petrol on the market in he 4x4 DC.
HABOOB means "Dust Storm"
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: speel in die vaaldriehoek
I bought the bakkie with a ford 3.0 V6 in it.
I sourced the 2L motor and put it in. I am still
running the petrol instrument panel so my rev counter doesn't
work.
I still have the V6 at home and am thinking of selling it with the
modified bell-housing.