Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Image
Hou duim vas dat Luxie gefix gaan word...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by CasKru »

Ek hou al 60 duime vas... :thumbup:
To God be the glory
User avatar
Tarquin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 660
Joined: Wed Jul 18, 2012 9:11 pm
Town: Plettenberg Bay
Vehicle: Toyota 2.8D D/C 4x4 & Toyota 2.4D single 4x2
Real Name: Tarquin
Location: Plettenberg Bay
Contact:

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Tarquin »

Eina its always painfull to see, sorry for your loss :sick:
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Hy is nou in by die panelbeaters nou is dit daai blerrie laaaannng wag om te hoor wat is die skade en wat die versekering daaraan gaan doen... Ek sit al en staar na my foon maar dit help nie...

Ek wil weet maar is terselfdertyd vrek bang vir die antwoorde.... :frustrated:
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Oupa Stig »

Nie lekker om te sien nie. Hoop jou versekering is nie vol nonsies nie. Sterkte!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by 4x4BEES »

Alles word vas gehou en is gekruis.

Hoop en bid net die Hilux gode smile op jou Lux.
Alle sterkte, hoop dis goeie nuus
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by KOBUSL »

Lyk nou meer soos 'n Ford.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

En toe sit my vrou die kersie op die koek vandag in die reen en stop die IX teen n boom... Aai wat n week. Gelukkig weer eens nie n besering nie... Maar nog n roll back met ons kar op...
ImageUploadedByTapatalk1386254575.331361.jpg
ImageUploadedByTapatalk1386254575.331361.jpg (40.68 KiB) Viewed 4275 times
ImageUploadedByTapatalk1386254594.153225.jpg
ImageUploadedByTapatalk1386254594.153225.jpg (35.96 KiB) Viewed 4275 times
ImageUploadedByTapatalk1386254608.085465.jpg
ImageUploadedByTapatalk1386254608.085465.jpg (43.43 KiB) Viewed 4275 times
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Masekind »

Sterkte
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
Beer458
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Mon Dec 02, 2013 10:36 pm
Town: Fourways
Vehicle: 2006 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Christo

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Beer458 »

Ai, Sterkte

Hoop nie jy kry nou ook een van daardie briefies van die versekering wat jou aanmaan oor jou ongunstige eise geskiedenis nie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by CasKru »

Eish... nee eina pyn. So boom is hard. Lyk my julle gaan groot of gaan huis toe. Nie lekker om mens se rygoed so te sien nie
To God be the glory
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Beer458 wrote:Ai, Sterkte

Hoop nie jy kry nou ook een van daardie briefies van die versekering wat jou aanmaan oor jou ongunstige eise geskiedenis nie.
Hoop ok ni so nie. Darm twee verskillend versekeraars. Di Ix word deur die werk gecover...
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Thabogrobler »

Voor jy vra, ongelukkig het ek NIE 'n kar om jou te leen NIE!!! :silent: :silent: :silent:
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Thabogrobler wrote:Voor jy vra, ongelukkig het ek NIE 'n kar om jou te leen NIE!!! :silent: :silent: :silent:
Dis nou nie nodig om misluk te raak nie :-)
User avatar
Mossienel
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 257
Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
Real Name: Louis
Location: Paarl en Saudi Arabia

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Mossienel »

Ai dis nou vir moeilikheid daai. Sterkte!!


Sent from my iPad using Tapatalk HD
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Froll »

Bad luck, I hope you have much better luck in the future with the repairs.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Thabogrobler »

Kan ek 'training wheels' vir julle kry vir krismis? :D
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by ROOFER »

Ek se sterkte Pieter :!: mooi loop ek hoop een van daai grapgatte daar naby jou kan van hulp wees :thumbup:
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Jaans »

Baie sterkte met julle keuses voorntoe.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Dankie vir almal se duim vashou. Dit het gewerk. Het nou net die goeie nuus gekry van die assesor dat hul wel die bakkie gaan regmaak. Tutfstuff het mooi gemaak en my verwagtinge oortref. Dankie tog. Nou net die wag dat hy weer volgende jaar op n grondpad kan kom!!!
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by louis fourie »

Yippee;)

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Gideonvanzyl »

grobbepj wrote:Dankie vir almal se duim vashou. Dit het gewerk. Het nou net die goeie nuus gekry van die assesor dat hul wel die bakkie gaan regmaak. Tutfstuff het mooi gemaak en my verwagtinge oortref. Dankie tog. Nou net die wag dat hy weer volgende jaar op n grondpad kan kom!!!
Hi Pieter as ek mag vra, hoe het jy gemaak om die hilux so te beseer? Voorspoed met die lang wag.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by CasKru »

grobbepj wrote:Dankie vir almal se duim vashou. Dit het gewerk. Het nou net die goeie nuus gekry van die assesor dat hul wel die bakkie gaan regmaak. Tutfstuff het mooi gemaak en my verwagtinge oortref. Dankie tog. Nou net die wag dat hy weer volgende jaar op n grondpad kan kom!!!
Lekker man, lekker :yahoo: :yahoo: :celebrate: :celebrate:
To God be the glory
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by The Legend »

Baie bly vir jou part.Hoop jou bakkie word baie mooi reg gemaak
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Gideonvanzyl wrote: Hi Pieter as ek mag vra, hoe het jy gemaak om die hilux so te beseer? Voorspoed met die lang wag.
Hi Gideon. EKt n ongeluk gehad by Moegatle en die bakkie gerol... :cry:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by ChrisF »

eina ....
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Hilux 1 »

smaak my die vaales hou van op die dakke rond seil
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by ForYota »

Hilux 1 wrote:smaak my die vaales hou van op die dakke rond seil

Dis oor ons "regte" obstackles ry... en nie heeldag in die sand rond d..r nie :tease: :tease: :tease:


:lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Ali3n »

ForYota wrote:
Hilux 1 wrote:smaak my die vaales hou van op die dakke rond seil

Dis oor ons "regte" obstackles ry... en nie heeldag in die sand rond d..r nie :tease: :tease: :tease:


:lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
En daar vat jy die woorde uit my mond uit... :thumbup: :twisted: :twisted:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Gideonvanzyl »

grobbepj wrote:
Gideonvanzyl wrote: Hi Pieter as ek mag vra, hoe het jy gemaak om die hilux so te beseer? Voorspoed met die lang wag.
Hi Gideon. EKt n ongeluk gehad by Moegatle en die bakkie gerol... :cry:
Eina, dis sleg man. :(
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Yeah!! Na amper twee maande is daar uitwindelik vordering op Luxie (of sal dit seker eerder Lasarus of Phoenix moet herdoop). Hul is stadig besig om weer lewe in hom te blaas... Nou nog so 4weke se wag blykbaar
ImageUploadedByTapatalk1390488212.167497.jpg
ImageUploadedByTapatalk1390488212.167497.jpg (34.31 KiB) Viewed 3811 times
ImageUploadedByTapatalk1390488241.948643.jpg
ImageUploadedByTapatalk1390488241.948643.jpg (37.67 KiB) Viewed 3811 times
Hy lyk darem nie mooi so kaal en leeg nie... Hoop hul wert waar kom als w terug
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Ali3n »

Aai maar dit is n hartseer prentjie om te sien... N lux in ICU... Bly hulle vorder darm. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Ali3n wrote:.. N lux in ICU...
Goeie beskrywing :-) !
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Donkey »

Not a lovely sight indeed, good luck with the repairs. Reminds one of that MiWay ad where the lady said the tree jumped in the way. But all in all it is our daily challenges that make us stronger people.
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by ChrisF »

aaaaaaiiiiii .....


voorspoed en sterkte vir die lang wag !!
User avatar
Ultred
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 349
Joined: Sat Jan 26, 2013 1:14 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: '00 Hilux 2.7i D/Cab IFS.
Real Name: Mike
Club VHF Licence: HC108

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Ultred »

Sterkte. Die naam gaan moet verander want dit is nie nou meer dieselfde trok nie.


Sent from my iPhone using my fingers.
Image
I MAY GET LOST, BUT NO WAY IN HELL WILL I GET STUCK
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Die bakkie lyk al hoe erger as jy my vra maar hul verseker my dit is besig om beter te raak... Mmmm...
ImageUploadedByTapatalk1391620721.639165.jpg
ImageUploadedByTapatalk1391620721.639165.jpg (253.68 KiB) Viewed 3730 times
Bakkie sonder n bak lyk net ni reg ni...
ImageUploadedByTapatalk1391620759.989804.jpg
ImageUploadedByTapatalk1391620759.989804.jpg (257.24 KiB) Viewed 3730 times
ImageUploadedByTapatalk1391620777.736424.jpg
ImageUploadedByTapatalk1391620777.736424.jpg (267.75 KiB) Viewed 3730 times
ImageUploadedByTapatalk1391620803.493615.jpg
(285.31 KiB) Downloaded 294 times
Amper tyd om daai moewiese sunroof weer toe te maak...
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by louis fourie »

Nee wat Pieter. Dit lyk of die ouens weet wat hulle doen :thumbup:

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Thabogrobler »

Goeie tyd om die onderstel goed skoon te maak en mooi te verf!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by louis fourie »

Thabogrobler wrote:Goeie tyd om die onderstel goed skoon te maak en mooi te verf!
+1
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by ForYota »

2H met difflock aan gaan jy lekker kan gat swaai sonder daai bak :mocking: :mocking:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Die dak is weer op en meeste panele in die spraybooth... So daar is hoop. Begin so stadig weer soos n Hilux lyk.
ImageUploadedByTapatalk1392051017.856236.jpg
(275.32 KiB) Downloaded 243 times
ImageUploadedByTapatalk1392051043.503301.jpg
(229.77 KiB) Downloaded 243 times
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Family_Dog »

It's looking good Pieter, won't be long now.

Of course, I would suggest going for a colour change, LC beige (code 4E9) like the one that is/was on the top of each page belonging to Prickle27. Same colour as Bulldog... ;)


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Hy het darem al die shape van n bakkie...
Hul teken ek het hom teen volgende week vrydag v bumper fitment.
Any bets??
ImageUploadedByTapatalk1393065650.494971.jpg
ImageUploadedByTapatalk1393065650.494971.jpg (298.92 KiB) Viewed 3649 times
ImageUploadedByTapatalk1393065669.325939.jpg
(285.24 KiB) Downloaded 213 times
ImageUploadedByTapatalk1393065688.767129.jpg
ImageUploadedByTapatalk1393065688.767129.jpg (265.36 KiB) Viewed 3649 times
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Jaans »

Dit lyk goed.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Toppie4x4 »

oor die hond se stert nou pale toe!!
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Froll »

Looking good, starting to take shape. :thumbup: :thumbup:
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Nou is die deadline volgende woensdag... En bly net aanskuif...
ImageUploadedByTapatalk1393433283.283078.jpg
(297.37 KiB) Downloaded 177 times
ImageUploadedByTapatalk1393433306.818437.jpg
ImageUploadedByTapatalk1393433306.818437.jpg (282.9 KiB) Viewed 3613 times
ImageUploadedByTapatalk1393433319.834309.jpg
(275.41 KiB) Downloaded 177 times
Ten minste kan ek nou al vordering sien en is hy nie meer so kaal binne nie...
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by louis fourie »

Geduld Pieter - die einde is in sig

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by CasKru »

At least lyk dit of hulle 'n damn properse job doen
To God be the glory
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Hi-Hilux »

Vasbyt, min dae. Lyk na 'n goeie job wat hulle doen!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by Toppie4x4 »

Pieter dit lyk goed................een van die dae weer op die pad!!!
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Getting there...
ImageUploadedByTapatalk1393576189.083981.jpg
ImageUploadedByTapatalk1393576189.083981.jpg (279.52 KiB) Viewed 3602 times
ImageUploadedByTapatalk1393576206.063973.jpg
(279.41 KiB) Downloaded 166 times
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Getting there...
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by ForYota »

Piet el wil nou nie jou babbel bars nie maar so lyk dit dan of die tailgate se kleur verskil van die res??
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by JEEPIE »

begin darem na iets lyk
mooi
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

ForYota wrote:Piet el wil nou nie jou babbel bars nie maar so lyk dit dan of die tailgate se kleur verskil van die res??
Ja hul het nie tailgate oorgeprei... Hoekom fight ons nog oor. Maar dis meestal stof en hul het n gedeelte van dit gepolish en dan kom die kleur baie nader.

Ek mos die klap n duik ingeskop het om dit ok deel vd claim te gekry het. Daai stickers blykbaar pretty expensive... Hul betaal regtig net waarvoor hul moet.
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by ForYota »

grobbepj wrote:
ForYota wrote:Piet el wil nou nie jou babbel bars nie maar so lyk dit dan of die tailgate se kleur verskil van die res??
Ja hul het nie tailgate oorgeprei... Hoekom fight ons nog oor. Maar dis meestal stof en hul het n gedeelte van dit gepolish en dan kom die kleur baie nader.

Ek mos die klap n duik ingeskop het om dit ok deel vd claim te gekry het. Daai stickers blykbaar pretty expensive... Hul betaal regtig net waarvoor hul moet.

Dis simpel!! Maar ek het n ou (vriend) hier opi plot naby my wat my tailgate vi my gefix en gespry het vir baie goedkoop... skree maar net
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

ForYota wrote:
grobbepj wrote:
ForYota wrote:Piet el wil nou nie jou babbel bars nie maar so lyk dit dan of die tailgate se kleur verskil van die res??
Ja hul het nie tailgate oorgeprei... Hoekom fight ons nog oor. Maar dis meestal stof en hul het n gedeelte van dit gepolish en dan kom die kleur baie nader.

Ek mos die klap n duik ingeskop het om dit ok deel vd claim te gekry het. Daai stickers blykbaar pretty expensive... Hul betaal regtig net waarvoor hul moet.

Dis simpel!! Maar ek het n ou (vriend) hier opi plot naby my wat my tailgate vi my gefix en gespry het vir baie goedkoop... skree maar net
As ek hom terugkry en hy lyk sleg en ek verloor fight met panelbeater dan sal ek verseker op jou knoppie druk. Dankie!!
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Post by grobbepj »

Sooo amper daar...
ImageUploadedByTapatalk1394043874.561637.jpg
ImageUploadedByTapatalk1394043874.561637.jpg (269.61 KiB) Viewed 3564 times
ImageUploadedByTapatalk1394043890.361119.jpg
ImageUploadedByTapatalk1394043890.361119.jpg (288.05 KiB) Viewed 3564 times
ImageUploadedByTapatalk1394043909.631767.jpg
ImageUploadedByTapatalk1394043909.631767.jpg (277.73 KiB) Viewed 3564 times
Post Reply

Return to “Open Discussion”