Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Lyk baie goed
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Het vandag die eerste keer met my bakkie kon ry vanaf 30 November laas jaar !! Dit was great. Hy nou in vir sy Lynx bumper, rubberising en mag powder coating en nuwe bande...(en dan moet canopy weer op) Hopelik vroeg volgende week trek ek hom in my garage. Sal fotos plaas as hy finaal klaar is.
Hoop net daar is nie klein "niggles" wat my entoesiasme bederf nie. Net tyd sal leer.
Hoop net daar is nie klein "niggles" wat my entoesiasme bederf nie. Net tyd sal leer.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
O ja dit was...Soos om n ou vriend na jare weer raak te loop!!! Voel sommer tuis (SWAMBO nog ni helemal ni; maar sal maar net daaraan moet werk)CasKru wrote:Is darem maar lekker ne
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Ken daai een... by my was daar omkoop geld betrokke... hehegrobbepj wrote:O ja dit was...Soos om n ou vriend na jare weer raak te loop!!! Voel sommer tuis (SWAMBO nog ni helemal ni; maar sal maar net daaraan moet werk)CasKru wrote:Is darem maar lekker ne
To God be the glory
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Jy sal moet uitbrei, ek gaan GROOT tips nodig he om haar en die kiddies eers weer in die wa te kry op iets wat nie teer is nie... :-(CasKru wrote:Ken daai een... by my was daar omkoop geld betrokke... hehegrobbepj wrote:O ja dit was...Soos om n ou vriend na jare weer raak te loop!!! Voel sommer tuis (SWAMBO nog ni helemal ni; maar sal maar net daaraan moet werk)CasKru wrote:Is darem maar lekker ne
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Hallo Pieter. As ek so na die forum kyk ry jy al lekker rond. Wanneer sien ons fotos va die finale produk?D
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
geluk met die wa :)grobbepj wrote:Jy sal moet uitbrei, ek gaan GROOT tips nodig he om haar en die kiddies eers weer in die wa te kry op iets wat nie teer is nie... :-(CasKru wrote:Ken daai een... by my was daar omkoop geld betrokke... hehegrobbepj wrote:O ja dit was...Soos om n ou vriend na jare weer raak te loop!!! Voel sommer tuis (SWAMBO nog ni helemal ni; maar sal maar net daaraan moet werk)CasKru wrote:Is darem maar lekker ne
en ja, ons hou duim vas daar is nie "niggles" nie ....
Bele in OPLEIDING, drywers opleiding vir JOU, met mamma wat saam gaan en DEEL is van die opleiding - sy moet help met lyne wys ...
Die kinders moet by wees.
EN voel haar uit - kyk hoe die dag loop, gee haar kans om die stuur te vat .....
dit is vervrissend om te sien as n vrou SIEN wat n 4x4 kan doen !! en as hulle eers die vertroue het, dan kan dit jou dalk nog n stel sleutels kos ...
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
As die son toe laat vir fotos neem sal ek paar opsit. Hyt nog nie canopy nie maar hy is naby...louis fourie wrote:Hallo Pieter. As ek so na die forum kyk ry jy al lekker rond. Wanneer sien ons fotos va die finale produk?D
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Vandag gaan sy eerste bene rek trippie wees sommer net om te kyk wat maak hy. Maar sover voel hy darem solid... Hou duim vas.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Dankie Chris. Jan dit gaan moelik wees om vroulief agter die stuur te kry, maar mens weet nooit. Sy het al baie gehelp met lyne en so te help uitwys maar dis hoe ver sy haarself trust.ChrisF wrote:geluk met die wa :)grobbepj wrote:Jy sal moet uitbrei, ek gaan GROOT tips nodig he om haar en die kiddies eers weer in die wa te kry op iets wat nie teer is nie... :-(CasKru wrote:Ken daai een... by my was daar omkoop geld betrokke... hehegrobbepj wrote:O ja dit was...Soos om n ou vriend na jare weer raak te loop!!! Voel sommer tuis (SWAMBO nog ni helemal ni; maar sal maar net daaraan moet werk)CasKru wrote:Is darem maar lekker ne
en ja, ons hou duim vas daar is nie "niggles" nie ....
Bele in OPLEIDING, drywers opleiding vir JOU, met mamma wat saam gaan en DEEL is van die opleiding - sy moet help met lyne wys ...
Die kinders moet by wees.
EN voel haar uit - kyk hoe die dag loop, gee haar kans om die stuur te vat .....
dit is vervrissend om te sien as n vrou SIEN wat n 4x4 kan doen !! en as hulle eers die vertroue het, dan kan dit jou dalk nog n stel sleutels kos ...
Maar tyd sal leer. Kan nie wag om weer bietjie die kort stokkie ok te gaan toets nie.
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Mooi man, ek is bly vir jou.
Ek kan onthou toe ek my 2.7 verkoop het om vir mamma 'n beter kar te koop - alhoewel hy net 4x2 was het ek elke keer so pyn in die bors gekry as ek een raak loop wat nes hy gelyk het.
My vrou kon nie verstaan hoe ek se erg oor 'n voertuig kon wees nie.
Dit voel net verkeerd as sy plekkie inni garage leeg is....

Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Ja hul raak deel vd family, meer as enige platkar want mens spandeer soveel geld en tyd aan hul om hul "net reg" te kry (wat sekr nooit geneur want daar is altyd nog iets.)Baasvark wrote:Mooi man, ek is bly vir jou.
Ek kan onthou toe ek my 2.7 verkoop het om vir mamma 'n beter kar te koop - alhoewel hy net 4x2 was het ek elke keer so pyn in die bors gekry as ek een raak loop wat nes hy gelyk het.
My vrou kon nie verstaan hoe ek se erg oor 'n voertuig kon wees nie.
Dit voel net verkeerd as sy plekkie inni garage leeg is....
Was sommer lekker om hom weer op snelweg ok te kan vat. Sal later probeer paar fotos laai as ek weer tuis is.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
So paar fotos...
Sommer die diff ok weer swart geverf. Kort mog die canopy en paar klien goedjies moet gedoen word.- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Die mags se before and after fotos... Toe die powder coate roete gegaan en nuwe Raptors rubber opgegooi...
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Het nog so paar kleiner foutjie op maar lyk al betet as dit...
Het vandag so 200km met hom gery en als voel oraait. Trek nogsteeds soos n trekker en niks raas meer as wat n diesel moet nie. Hopelik bly dit so...- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Looking good.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Lyk nou baie beter as die laaste foto's
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Baie bly vir jou sy is weer terug by die huis.... lyk baie netjies
To God be the glory
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29852
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Lyk reg! Goeie herstel werk wat hulle daar gedoen het!
.... en die alu canopy? gebuig?
.... en die alu canopy? gebuig?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Ja maar baie min. Eintlik net slotte gebreuk en die roofrack moet oorgesprei word. Moet dit net gaan optel by die panelbeater maar wou eers rubberising op bak doen...Mud Dog wrote:Lyk reg! Goeie herstel werk wat hulle daar gedoen het!
.... en die alu canopy? gebuig?
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Lyk goed Pieter, ek dink die wiele is goed gedoen
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Het vandag eeers ingesink hoe lank bakkie gestaan het. Tke ek laas volgemaak het was diesel R13,32 en vanoggend R14.12 v 50ppm toe ek weer volmaak!! Het al vergeet hoe seer dit maak. R1978 later is tanks vol. darem nog ni n 2 vooraan ni maar amper (want hy was ni helemal leeg ni)...
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Ek was so bly om Luxie terug te he in al sy glorie dat ek skoon vergeet het om die laaste fotos te laai...
Net om die draad af te sluit. En hopelik nooit weer so een hoef te begin nie!!!
Net om die draad af te sluit. En hopelik nooit weer so een hoef te begin nie!!!
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10649
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Bly vir jou, nou slaap jy seker weer rustig.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Baie bly hys weer reg.
Waar het jy daai rocksliders gekry?
Waar het jy daai rocksliders gekry?
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Pumba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 500
- Joined: Wed Dec 24, 2008 1:40 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Kobus
- Club VHF Licence: HC112
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Dis mos hoe hy moet lyk, ja
Jesus was blunt: "No chance at all if you think you can pull it off by yourself. Every chance in the world if you let God do it." Mark 10:27(Message)
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10649
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Jy klink soos 'n tiener, mens kry net altyd alles nie, hy het dit of gemaak of gekoopWaar het jy daai rocksliders gekry?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Ons eie Ali3n hier van die forum het my met daai gehelp en hulle werk baie great vir wat hulle moet...george wrote:Baie bly hys weer reg.
Waar het jy daai rocksliders gekry?
Hier is nog sa paar fotos op n vorige draad (as ek die draad reg gecopy het)
viewtopic.php?f=93&t=32444" onclick="window.open(this.href);return false;
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
pietpetoors wrote:Jy klink soos 'n tiener, mens kry net altyd alles nie, hy het dit of gemaak of gekoopWaar het jy daai rocksliders gekry?