FJ Cruiser
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
FJ Cruiser
Can anyone explain to me why there are so many second hand FJ's available with very low km's, aren't they good vehicles or what is the problem??
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"

- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: FJ Cruiser
Maybe once the fassion statement wears off then it is not as practical a vehicle as they thought
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: FJ Cruiser
petrol consumption ?
are they selling for bargain prices ?
are they selling for bargain prices ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)

-
- High Range 4WD
- Posts: 34
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:07 am
- Town: vereeniging
- Vehicle: toyota hilux d 4d d/cab 4x4
- Real Name: martin
Re: FJ Cruiser
Hi Pieter eks in die tweede handse voetuie en het dit sien kom.Dit is n baie goeie voertuig en gee glad nie probleme nie.Daar is 2 dinge wat my pla.Eerstens die brandstof verbruik is is hoog en glad nie ekonomies nie,maar dit hang seker van persoon tot persoon af.Die 2de punt en dit is die groot kopseer vir my.Passasiers wat agter sit kan glad nie na die kante uitkyk sonder om voerentoe te leun nie.Dit maak dit ongemaklik en is iets wat jy nie verwag van n voertuig van R450 000 nie?Wat 2de handse waarde betref,hou die FJ dit werklik goed,maar dit is n Toyota!
- Stefan99
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Wed Apr 13, 2011 3:37 pm
- Town: Vredenburg
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4D,Old man emu suspension, long range tank,ARB bullbar, KC spots,Warn winch,Dual battery.
- Real Name: Stefan
Re: FJ Cruiser
Fashion statement? My dad has one, its an absolute beast off-road and has a lot of power, but its on the thirsty side. I think most people buy it as a family vehicle but its not, window size in the back is small so for long trips you will feel crammed up... Its only the 2 of them so works perfectly as a overland vehicle.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: FJ Cruiser
Dis daai cheapy chineesagtige interior. As dit nie vir die uiters swak interior was nie, het ek dalk al een gery.
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: FJ Cruiser
1. Ek kry 8.5 km/l gemiddeld (baie stadry). Ek het al 10km/l+ gekry ooppad.
2. Dis 'n 2mens voertuig. Dis nie 'n gesinsmotor nie.
3. Die ritgehalte sal jy nie eens met 'n Cayenne klop nie - ek het met 'n Cayenne gery.
4. Die binneruimspasie (voor) is beter as enige ander voertuig waarmee ek onlangs gery het.
5. Krag is ongelooflik. Meganies basies dieselfde as Prado - tussen 300-400kg ligter.
6. Uitstekend "off road".
7. Binne afwerking niks swakker as enige Hilux/Fortuner nie. Ek het 'n Fortuner gery. Inteendeel ek sou se die materiale gebruik binne klop die van die Fortuner.
8. Baie baie goed aanmekaar gesit - geen rattles. Word in die Hamura Plant in Japan gebou deur Hino. Dieselfde fabriek waar die Prado gebou word.
9. Ek dink baie goeie waarde vir geld.
Ek sal heel waarskynlik nooit weer iets anders wil ry nie.

2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: FJ Cruiser
Agteros wrote:1. Ek kry 8.5 km/l gemiddeld (baie stadry). Ek het al 10km/l+ gekry ooppad.
2. Dis 'n 2mens voertuig. Dis nie 'n gesinsmotor nie.
3. Die ritgehalte sal jy nie eens met 'n Cayenne klop nie - ek het met 'n Cayenne gery.
4. Die binneruimspasie (voor) is beter as enige ander voertuig waarmee ek onlangs gery het.
5. Krag is ongelooflik. Meganies basies dieselfde as Prado - tussen 300-400kg ligter.
6. Uitstekend "off road".
7. Binne afwerking niks swakker as enige Hilux/Fortuner nie. Ek het 'n Fortuner gery. Inteendeel ek sou se die materiale gebruik binne klop die van die Fortuner.
8. Baie baie goed aanmekaar gesit - geen rattles. Word in die Hamura Plant in Japan gebou deur Hino. Dieselfde fabriek waar die Prado gebou word.
9. Ek dink baie goeie waarde vir geld.
Ek sal heel waarskynlik nooit weer iets anders wil ry nie.
Hugo baie dankie vir die terugvoer, jy het basies gese wat ek wou hoor rondom die voertuig, net bekommerd oor die baie 2de handses op die mark en meeste van hul het onder 20 000km op, wat koop hulle dan as hulle die outjie inruil.
Ek dink sy brandstof verbruik vergelyk goed met die Hilux en Fortuner, ek oorweeg so iets maar toe ek die 2de handse mark sien het ek bekommerd geraak.
Hoe sal hy wees as 'n alledaagse ry voertuig en nie so seer heavy off road nie, maw meer teer as grond?
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: FJ Cruiser
Gerrie
Die terugvoer wat ek kry oor die herverkoop is goed.
Lekker alledaagse voertuig ook. Ek soek verskonings om te ry - met my Fortuner was dit nie so nie. Die ou tannie wat langs my in die bed le^ in die nag se^ sy wil net slaap as sy langs my in die FJ sit so lekker wieg hy haar aan die slaap
Die terugvoer wat ek kry oor die herverkoop is goed.
Lekker alledaagse voertuig ook. Ek soek verskonings om te ry - met my Fortuner was dit nie so nie. Die ou tannie wat langs my in die bed le^ in die nag se^ sy wil net slaap as sy langs my in die FJ sit so lekker wieg hy haar aan die slaap
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: FJ Cruiser
nou waarvoor verkoop hulle 2de hands ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: FJ Cruiser
Die vir die info Hugo
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: FJ Cruiser
Gann ry bietjie 'n Disco3/4 - jy sal baie vinnig jou deuntjie verander!Agteros wrote:
Ek sal heel waarskynlik nooit weer iets anders wil ry nie.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: FJ Cruiser
Thabogrobler wrote:Gann ry bietjie 'n Disco3/4 - jy sal baie vinnig jou deuntjie verander!Agteros wrote:
Ek sal heel waarskynlik nooit weer iets anders wil ry nie.
Nee dankie - nie vir my nie. My vriend is gehijack in sy Disco 4. Op 15000km moes hy teruglimp vanaf Polokwane agv een of ander software probleem. Sy Disco 4 kos amper 2x wat my FJ kos. My FJ is 4x meer fun as sy Disco. Na 5 jaar wed ek jou ek kry meer vir my FJ as wat hy vir die Disco gaan kry - crayzee!!! O ja - off-road gaan ek vir hom in my tru-spieeltjie kyk.
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: FJ Cruiser
FJ is n lekker kar, geniet hom baie, maar jou voet moet nie swaar raak nie, en dan vir n gesin is daai verkeerd-om deure n beslommernes.
Last edited by Johan Kriel on Thu Mar 07, 2013 10:07 am, edited 1 time in total.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: FJ Cruiser
Shaun gaan kyk op gumtree 2011/2012 verkoop nog vir tussen R385000 EN R420000,JEEPIE wrote:nou waarvoor verkoop hulle 2de hands ?
maar km is lekker laag tussen 10 000 en 30 000km
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: FJ Cruiser
lyk my hulle hou nog waardeBlack Sam wrote:Shaun gaan kyk op gumtree 2011/2012 verkoop nog vir tussen R385000 EN R420000,JEEPIE wrote:nou waarvoor verkoop hulle 2de hands ?