Het iemand al probeer om 'n wind turbine te maak??
Ek het 'n goeie idee hoe om batterye te herlaai met wind, maar kan tot sover nie magnete kry wat geskik is nie. Ek het ook nodig om die koper windinge se grotes, ens te bereken.
Ek is seker iemand op die forum het al so iets probeer en kan my dalk reg help ,, >> al is dit net om my te oortuig om dit te koop by vervaardigers van "Green energy"
Dankie
^
Wind turbine DIY
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Wind turbine DIY
n ou windpomp, n paar pulleys, n paar slip-rings en n Hilux alternator
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: Wind turbine DIY
dus nou n bak plan daaiHoppy wrote:n ou windpomp, n paar pulleys, n paar slip-rings en n Hilux alternator
tot hy n opdraande sien
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)

- Posts: 136
- Joined: Tue Dec 06, 2011 9:30 am
- Town: Muscat and Midrand
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4
- Real Name: Roelof
Re: Wind turbine DIY
Hallo Lourens
Kyk bietjie hier:
http://www.mdpub.com/Wind_Turbine/index.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Kyk bietjie hier:
http://www.mdpub.com/Wind_Turbine/index.html" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Wind turbine DIY
JEEPIE wrote:dus nou n bak plan daaiHoppy wrote:n ou windpomp, n paar pulleys, n paar slip-rings en n Hilux alternator
tot hy n opdraande sien
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
Re: Wind turbine DIY
Dankie Roelof,
Ek het al baie inligting, maar kan nie enige magnete in SA koop nie Wonder of iemand kan help met waar ek magnete kan bestel of laat maak.
Ek het ook die altenator idee gedoen, maar die spoed van die altenator is baie hoog en met die pulleys gaan al die torq verlore.
Miskien is dit tyd om te kyk na commersiële wind laaiers.
Lourens