Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Ek het ook gekry hulle het tot my magsnommer gahaad
:wth:
Dit klink glad nie reg nie! Waar kry hulle daai info! :problem:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow. Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive. It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain. And be yourself ..... everyone else is taken!
Ek weet nie oom, maar op die oogaf lyk die site nie verkeerd nie, bedoelende dat die regte vlag is daar met die weermag embleem en all. Wat hulle skryf klink ook nie verkeerd nie so ek weet nie ek sal maar die lot dophou. :? :?
1967 ( ja ek leef nog en ek tik die self ) 1 Seinregiment skietkunsinstrukteur verskeie kampe en oa 3 maande in en naby Eenhana Owamboland ( nee rerig ons was nooit oor die grens in Angola in nie).
Was goeie tye maar as mens dink aan ouens wat vroeer,saam en later hulle lewens verloor het in die oorlog en op die einde is die land maar weggegee ?
'84 Seineenheid Heidelberg Tvl. '85 Oshakati,Ondangwa, Ongiva
Onthou julle wat ook in heidelberg was vir AO Blom met sy dragster "Flower power"?
Lekka dae
Predator wrote:Hi Hilux, hows it going in Namibia, I go to various places and spent a lot of time in Okahanja, many many jackals in namibia amoungst other things! I spent a long time in Tsmb when in the army - I was one of those who wasted two years of my life walking all over in the border wars, what I remember of your town is that nearby was a water hole with myths of if bullets got fired they could not reach the other side ( but we have since grown up)
Could Mark or someone move this last posts between me and Predator to the topic "where were you in the army", sorry I hijacked the thread but it is one topic that allot of us relate to "The Army" :friends:
Yes we all had our share. (Some were forced, others had no choice but to pick along)
Was in 78-79 katima (terrorist bombarded the town) still have a pice of memory at Home.
83-89 Tsumeb. My dad was in the Departement van geweld en verwaring)
He was at omatija obout 20Km norh of osevelo.
There is a book out on the bush war written in afr, eng and duits. I will see if there is a contact number
On there. This author and photographer was quite involved in the bush war. If I find anyting I will let you know.
1990 Basies in tentedorp op Potch artillerie. Bietjie met G5 kanonne geskiet.
Toe na 61Meg vir riot control in Umlazi Natal (lekke tye )
Toe na Walvis om weer bietjie innie woestyn rond te hardloop en met G5 te skiet. Het 'n paar mal duine gejump met 'n Ratel.......sal dit nooit vergeet nie!!!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendlyVWsalesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
Het geraporteer by Vth. Opleiding in 4Sai Middelburg gedoen. Rsm Banetty (AKA Vark asem)was die Regte sivi M@(R.
Alfa comp 1992 HK peleton kompany samejoor. Sersant Austen. ( ex recci).
Was maj Gustaf Lategaan se ratel bestuurder. Het laaste 6 maande ontplooi in oom Kruger se plaas ( KNP) by komatipoort.
Gary, dit is so waar, in my huis weet die personeel wie pas waar in die organisasie, soos dit was toe ek nog kind was. Ek het die weermag redelik maklik gevind agv my pa wat baie regied was, my pa het ook net wit en swart gesien, daar was nie plek vir grys nie. In die SAW was dit maar baie die selfde want as dit nie was nie was jy dood want discipline het gemaak dat drills oorvat as die popo die fan strike, soos jy weet.
Selfs hier waar ons in n compound bly weet die kinders wie is ek maar as daar n pyn kom weet hulle ook wie om te gaan soek vir hulp. Ek stem met jou saam dat die jeug van vandag net baat sal vind met 2 jaar weg van mammie en die maatjies. n Kind wil presies weet wat is reg en wat is verkeerd, dit is al bewys ook.
Lees die manne se stories en kommentaar, veral oor die bos-oorlog se dae, met gemengde gevoelens en 'n tikkie nostalgie!
Dit was soos die ou gesegde oor diensplig - "dit was lekker maar ek wil dit nie oorhe nie!" Hard gewerk (gevlieg) en nog harder gespeel en gekuier!
Het vir bykans 34 jaar vir die "oorlog" gewerk ('n PF nogal?!) en menige dinge beleef en ervaar - sommige goed en sommige minder goed (selfs dinge gedurende die bos-dae waaroor ek vandag nog skaam is)
Hartseer oor die goeie vriende en makkers wie nie lewendig teruggekom het nie
If I would do it again? Bring it on!!
Then you must have been dropped at Mpacha - spiral dive - mmmmm..... 1st time my tummy tried to play up. I don't say it affected me badly - it made me grow up....
Predator wrote:Yes spiral dive with droplets of water falling from the roof onto us! remember that! Pretoria WKloof to M'Patch 3hr -15min :roll:
That's when it feels as if you are falling through your own @$$. We 1st did 50 browning training at Mpacha, before moved to Katima - had 3 mortar sections giving mortar to support to Wenela, Kwando, Mpalela Island (???) and Katima HQ for 3 months. Also a river OP just next to the old ferrie. I still wanna go back to Katima and see what it looks like now.
As I recall there were two bunker type river OP's right close to Katima Mulilo with 50 Brownings mounted on pedestals. The guys slept in the bunkers. I wonder if the old 'fort' at Kwando is still there ...
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow. Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive. It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain. And be yourself ..... everyone else is taken!
A section from a mortar platoon - there were 3 sections and the HQ section at Katima - I was never that fortunate to go and pay wages to the guys on the island, as it was reserved for the luitie, as they always went out with the chopper - I had to travel by Buffel every second week to Kwando - amper 2 dae te perd. The Buffel couldn't do 3rd, as it was to low powered for the deep sand, there-fore could only travel in mid-range revs in 2nd. With the hand throttle half-way, the driver would every now and then just pop up and sit on top to get some air. I think that was even worse than sitting at the back of the buffel and being burnt to biltong. Those were the things are am not keen on doing again.
Nee, ek is darem nie so oud nie - was daar in 1980 - het my pel bevs in by Infanterie Skool gedoen in 1979. Ons was nog van die gelukkiges wat ons tein-ops in Oshivelo kon doen. Hoor hulle later dit sommer daar op Oudtshoorn gedoen.
Vis wrote:1977 1 SAI Bloemfontein-4 months border duty in `77 and then plenty of border camps.
Jy sal huil as jy sien hoe lyk 1 SAI nou, ek het in 2006 gaan SA's skiet in Bloem en het toe gaan kyk wie is nog oor wat saam met my by MLV was maar eish :angry2: :angry2:
Wie weet van die klomp kanon donkies wat tussen Katima en Mpacha gebasseer was? Ek dink hulle het die plek Gholf basis genoem of so iets? Lug-afweer met klank opsporings aparate?
HennieJ2 wrote:Wie weet van die klomp kanon donkies wat tussen Katima en Mpacha gebasseer was? Ek dink hulle het die plek Gholf basis genoem of so iets? Lug-afweer met klank opsporings aparate?
Yeh remember the pool...! And the pub.....thats where we played pool and darts till who knows when.... 25c for a coke and 25c for a brannas....Camel and Marlboro were 50c a packet if you had lots of moola and B&H 42c or something like that.
Ek het in die kommandements menasie gebly reg lang panserskool en het opleiding gegee by MLV net op die ookantse bult van panser af, 93 toe het ek al bedank uit die weermag, sjo langtyd terug.
you should rename the the subjcect to "Militere Diens"
91 or 92 intake - can't remeber :wth:
Airforce - Basic was in Valhala
2nd phase was in Waterkloof and
Final phase was in Langebaan - Assistant Meterologist (just gazing at the sky the whole day)
My Toys - and freedom
Old man emu suspension,snorkel,PowerFlow exhaust and branch,burnco bumpers front and back, burnco aluminium canopy,awning, 31" Bridgestone A/T,dual battery system, long range fuel tank and water tank and rear lockers.
1100cc Honda Blackbird 2002
July81 Heidelberg opgelei as seiner na basies Voortrekkerhoogte toe so n rukkie in n sein kantoor gewerk baie vervelig seker hoekom ek vandag nog kantoor werk verpes.
Is na 3 maande 44 Valskerm Brigade toe as n volenteer Kol Besbeir bevelvoerder . Het daar vir so n rukkie n nuwe seinkantoor begin en toe die eerste ounes inkom van 1 Valskerm bataljon is ke saam met hulle grens toe en dis waar die beste tyd in my lewe begin het. Was 4 maande op die grens en daarna nog 2 jaar kampe wat een groot jol was .Soos hulle gese het join the army en sien SA wel dis waar.
Goeie tye ek het daar disipline geleer iets wat ek wens ek kon my twee seuns gegee het .
1986 5 SAI, toe Infanterie skool 81mm Mortier opleiding gedoen peleton sersant kursus. Verplaas 8SAI toe, Was in 86 by 61 meg in buite basis, 87 na opleiding van rowe uit geplaas Oshakati toe.
ons was met die gevegte betrokke in Soweto etc. Net tracers wat vlieg in die nag. Was nogal awesome om te beleef en n ervaring duisend.
Dis definitief iets wat ons jeug vandag mee kan doen, bietjie reg geruk word en respek terug kry in die jeug. Daar sal ook minder tyd wees vir K>@>K aanjaag en standbeelde te vekrag etc.
Last edited by Hilux 1 on Mon May 04, 2015 3:34 pm, edited 1 time in total.
'88/'89, Bloem, Tempe, Pantserskool.
De Brug, Lohatla vir opleiding, toe op na 61Mech in Namibië vir eerste "grens" toer. Daar rondgeswerf en plekke soos Rooiklip in Walvisbaai, Grootfontein, Oshakati, Rundu gesien in die eerste en tweede toer, afgesluit by Ruakana met lekker groot brigade bewegings en lewendige ammo om die Kubane te herhinner ons wag vir hulle. 1 brigade vs 56000 Kubane - hehehe.
Maar was nie offisieel in Angola in nie want die tenks was nie heeltemaal so effektief in die digte bos nie. So die enigste ouens wat op ons geskiet het was die infanterie wat verveeld was en wou sien of tenks wel bulletproof was. Die tenks was fine, maar die bins buite op die torings waarin ons kos en klere was was nie koeëlbestand nie. Menigmaal het ons overalls moes dra met verskeie koeëlgate in soos die opgevoude goed getref was. En as die ratpacks raakgeskiet was was ons goed knorrig. Maar as hulle op die bins geskiet het met die bier in het ons hul weggejaag met die 105...
H ello manne
Was in 81 Pantser 32Veld Pretoria en Angola.Gebiedsgebonde eenheisdgebonde engeheim verklaar. het in 1985 reserwelys gegaan af en toe met take weg gewees.In 1984 in Kwandabele "necklisse" opgepas dit gehaat was gewoond aan die bos en tiffies ry waar hulle wil wees. Was n A-voertuig herwinnings spesialis. Uit op rang van kapt was belowe deur Direkteur tegniese dienste staf-kursus vir majoor maar ons weermag het gevou voor die tyd
Nou sit ek en kyk wat gaan gebeur. Wonder ook oor die jongelinge wat dissepline en opleiding betref nie hulle skuld nie maar hulle sal waarskynlik nog eendag swaartrek ons hoop egter vir die beste.Ek vermoed hier is jongmanne wat nog nie n skoot geskiet het nie
Het in 2005 in Irak diens gedoen en dit nogal"geniet" Die Merikaners is n gans van n ander dam.
Groete
Hansman&Vaaltyn
Middel 91 ingeklaar op Bloem, onmiddelik ns Infanterieskool op Oudtshoorn. Daar vir 6 maande en toe uitgepos na die Kruger Wildtuin Eenheid. Daar ook uitgeklaar
1978 - Saldanha basies. Daarna Gunnery skool Simonstad. Beman toe die eerste mynjagter SAS Port Elizabeth tot einde 1979. (mine sweeper sonder kabels - sonar, onderwater TV ens). Was 18 maande op see met kuspatrollies...
aev@iburst.co.za The trouble with trouble is...it always starts as fun. The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children... " I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
74 Kimberley 11 Commando. 75/76 Ops Savanah. Later Ondangwa, Ruacana and Etengwa. Will nie weer nie. These days I go there in my own car, not in a Flossie.