DIKWIEL FIETS

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

DIKWIEL FIETS

Post by KOBUSL »

DIKWIEL.jpg
DIKWIEL.jpg (4.75 KiB) Viewed 3626 times
Weet iemand waar kan ek 'n nuwe dikwiel fiets ( soos uit die ou tyd ) te koop kan kry ?
Ek weet nie eers of dit nog gemaak word nie.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Scorpion »

Dit word nog gemaak. Ons gebruik dit vir naby aflewerings in ons franchises. "Humber" is die beste maak, maar relatief duur (so net onder die R 2,000 as ek nou reg onthou), maar daar is ook die goedkoop Chinese goed. Vind uit by jou naaste fietswinkel. :thumbup:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: DIKWIEL FIETS

Post by KOBUSL »

:thumbup: Dankie Johann, ek sal hulle ggggggle.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Thunder02 »

KOBUSL wrote::thumbup: Dankie Johann, ek sal hulle ggggggle.
PLease correct me if wrong,but was'nt Western Flyer the first to make and sell them in SA?
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Scorpion »

Not sure, Neil. All I know is that the Humber is the one that lasts with our delivery guys. They get used daily and I can't think of bikes that are subject to more abuse than ours. There may certainly be more brands available.
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: DIKWIEL FIETS

Post by HennieJ2 »

Wa's di dikwiel met die 3 spoed gears wat van die handle af werk en 'n klein kabeltjier wat by die agterwiel in gaan? Sh!t, gee nou my ouderdom hi weg....

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
DassieHassie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Wed Nov 02, 2011 10:32 am
Town: Germiston
Vehicle: Hilux 2.4 22R D/Cab 4x4
Real Name: Chris

Re: DIKWIEL FIETS

Post by DassieHassie »

HennieJ2 wrote:Wa's di dikwiel met die 3 spoed gears wat van die handle af werk en 'n klein kabeltjier wat by die agterwiel in gaan? poefies, gee nou my ouderdom hi weg....

HJ
Klink of jy van 'n Chopper praat? Die een met die klein voorwielletjie

Sal self laaik om weer so een in die hande te kry
Evil thrives when good men do nothing
Creed
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 41
Joined: Sat Nov 12, 2011 7:48 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Fortuner
Real Name: Reuben

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Creed »

Nog 'n "classic" fiets is Giant se Simple "beach cruisers".

Hier is die link http://www.giant-bicycles.com/en-us/bik ... 912/48670/" onclick="window.open(this.href);return false;

Die Simple fietse is egter geweldig duur. Toe ek in die begin van die jaar gekyk het by 'n fietswinkel was dit om en by R4200 vir die 3 rat fiets :o: .
Deonpretorius
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Mon Aug 20, 2012 6:53 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 3d4d Landcruiser 4.2
Real Name: Deon

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Deonpretorius »

Soek jy nou n fiets omdat die petrol so baie duurder word of is dit vir oefen
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Mud Dog »

DassieHassie wrote:
HennieJ2 wrote:Wa's di dikwiel met die 3 spoed gears wat van die handle af werk en 'n klein kabeltjier wat by die agterwiel in gaan? poefies, gee nou my ouderdom hi weg....

HJ
Klink of jy van 'n Chopper praat? Die een met die klein voorwielletjie

Sal self laaik om weer so een in die hande te kry
Nee, die 'Choppers' het eers baie later uitgekom. Daai waarvan Hennie praat het 'n dikker 'hub' gehad met die ratte binne in sowel as 'back-pedal' brieke. ;-)

Ja Hennie, nou het jy jou ouderdom weggegee! :lol:

(Terloops! Ek ook! :D: )
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Barrie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Wed Aug 25, 2010 10:01 am
Town: Zeerust
Vehicle: 94 Hilux 1UZ-FE Raider, auto
Real Name: Barrie

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Barrie »

Ek dink die fietse was Rudge. Met "backpaddle brakes".
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: DIKWIEL FIETS

Post by KOBUSL »

Deonpretorius wrote:Soek jy nou n fiets omdat die petrol so baie duurder word of is dit vir oefen
Deon,
Dis maar om te oefen. Die regte ene is maar die een met die driespoed wat met die kabeltjie werk en 28" hoog is. ( Almal wat hom ken IS oud )
Met 'n "carrier " en 'n " stand ". Jy kon hom " modify" deur straight handles op te sit, dan was hy meer sportief, maar die sakgeld was gewoonlik beperk, en om R2,50 uit te haal vir 'n stel handles was kwaai. Jy was egter 'n getelde mannetjie as jy 'n " three speed " gehad het.

Ek sien die pryse is maar styf, soos alles deesdae.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: DIKWIEL FIETS

Post by pietpetoors »

Ek het ook al daai ding gewonder Kobus. Van al die fietse, wat BMX'se, bombers, bergfietse, etc insluit was my ou raleigh dikwiel wat ek hier rondom St8 gehad het die heel beste. Hy moet net 'n back padle briek hê want kabeltjie fietsbrieke is altyd crap. Daai goed is amper soos die Hilux van die fietswêreld, dalk nie die vinnigste en gerieflikste nie maar die betroubaarste
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Hoppy »

Ek het koerante afgelewer vandat ek 10 jaar oud was, ons het 3c n koerant gekry en 4c vir n oggend koerant (moet voor 6h00 afgelewer wees), na n jaar het ek my eerste 24" fiets gekoop, was n hele R3 tweedehands. Ek kon toe baie meer koerante per dag aflewer en drie jaar later koop ek n splinternuwe "Achilles" dikwiel met n dubbel frame en al die ekstras; leer seat met springs, drom brieke voor en agter, "Sturmey Archer" drie spoed ratte, carrier vir my koerantsak en so wynrooi metaalverf, dit was n hele R105.00, ek het nog die strokie iewers, my pa het vir n week nie met my gepraat toe hy hoor hoeveel ek vir die fiets betaal het nie, jy kon n klein tweedehandse karretjie koop daarvoor.
Daai fiets het ek baie jare gery en genoeg geld mee gemaak om my eerste "50" te koop, n Honda SS 50, binne die eerste week het hy n 72cc Kit ingekry en die exhaust is oopgemaak en die cam is bietjie ge"grind", ek kon toe tot by die "Drive in" ry elke aand en ek het daar gewerk totdat ek my eerste kar kon koop, n Alfa GT Junior 1750, ek was nog 16 jaar oud, maar ek het die wereld vol gejaag met hom totdat n Poliesie kar te vinnig voor my gestop het, ek kon daai tyd al n band begin het genaamd "F-OFF Poeliesiekar" ek het nou nog daai koerant uitknipsel "sentence held on under age driver", my pa, en toe natuurlik ek, moes die skade op die "Chev tri matic" poliesiekar betaal, n hele R56.00, die Alfakie se skade was egter terminaal. Dit was maar die eertse van baie "fines" wat nou nog nie minder raak nie, ek moet ook maar weer n "Diklip" oorweeg.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
warthog
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 846
Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
Town: Barberton
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
Real Name: Hennie
Location: Barberton, Mpumalanga

Re: DIKWIEL FIETS

Post by warthog »

Ek het in St 4 'n 24" fiets gekry, sonder ratte. In St 6 kon ek met hom van die skool af huis toe ry en terug (so 7 km) sonder om een maal aan die handles te vat...
Toe koop my Pa vir hom 'n 26" fiets, daai een met die drie ratte wat julle van praat, om mee werk toe te ry... Nodeloos om te se, ek het hom meer uit die garage uit gesteel en gery as hy.

In St 8 kom my een pel eendag laat by die skool aan, ek onthou nog blaas-blaas, rooi gesig halfpad deur die eerste Engelse periode by Miss (Melk)Kannemeyer...
Ek fluister "wat nou", hy antwoord "Donnerse fiets! wil jy my fiets he"... (Nou hy het een van daai 26" dikwiel modelle gehad met die backpeddal brieke.) Natuurlik se ek ja- kom toe uit hy moes die fiets omtrent 5km dra want iets het gebreek.
Ek vra hoeveel, hy se verniet, vat net die $%#*& ding.

Nou as ek met enigiets wat nie myne was nie by die huis opgedaag het met die storie dat iemand dit vir my gegee het, sou my Pa my eers mooi met sy belt "verduidelik" het voor hy my gemaak het die ding gaan teruggee, en dan nog 'n fiets ook...

Lang storie kort: ek koop die fiets by hom vir 'n Coke en pakkie Simba chips by die snoepie. (My Pa het sy Ma gebel om te bevestig ek het wel die fiets gekoop) Ek onthou nog die agterwiel se wheelbearing wat opgepak het, het iets soos R 2,65 gekos, en daar het ek 'n dikwiel!! Hel, daai ding het darem lekker gery.

(Drie jaar later daag hy een Sondagmiddag saam met sy Ma by ons huis op- hy het toelating gekry vir medies, maar nie in die koshuis op Tuks nie, en nou het hy vervoer nodig, kan hy dalk die fiets terugkoop?)
Hennie
ImageImage

Live simply, Love generously, Care deeply, Speak kindly. Leave the rest to God.
Jos 24:15: "As for me and my house, we will serve the Lord"
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Danman »

Raleigh chopper geerf by my ouboet.
Soortgelyk aan die pic was my eerste fiets.
Toe oupa se western flyer(jy is reg Neil)
Genoeg geld gespaar deur ploeg en pype skuif op die plaas en koop toe een van die eerste BMX fietse.
Daarna BMX verkoop en Raleigh resiesfiets gekoop, werk by checkers en OK en Kentucky vakansies koop toe vir my Toyota 1.3L corrola
Attachments
chopper.jpg
chopper.jpg (6.95 KiB) Viewed 3503 times
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: DIKWIEL FIETS

Post by ThysdJ »

Danman wrote:Raleigh chopper geerf by my ouboet.
Met so 'n satanskind het ek my binne-in my chops geval... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Blaps
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 382
Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
Real Name: Ben
Location: Olifantsnek

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Blaps »

:lol: Julle manne gaan nou ver terug.... :lol: My eerste was n 24" wat ek by my swaer gekry het in standerd 5. Toe ek soos Hoppy begin koerante aflewer het ek my broer se BSA 26" gekry want hy het n lekker "carrier" op gehad. Ek het my koerantgeld gespaar om n "racing bike" te koop. Die dag toe ek R100 bemekaar het toe gaan koop ek my geel "Armstrong racing bike". Hom n paar jaar gery en verkoop en vir my n dikwiel dubbelpyp "Truimph" met "back pedal brake" gekoop. Met hom het ek 25km "Drive-in" toe gery en weer terug na die "drive-in" klaar is. Vir n meisie naweke op die plaas gaan kuier, 18km. Gaan visvang langs die rivier, jols toe gegaan en party keer sommer net windg@t probeer wees. :thumbup: Hom gehad tot ek army toe gegaan het. :thumbup: :thumbup:
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
Image
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Hoppy »

Daai choppers was die S h i t, al die ryk kinders het hulle gehad, gelukkig het hulle ouers genoeg geld gehad vir die dokters rekeninge ook, meeste kinders het minder tande oorgehad, daai ding het mos n "Speedwoble" gekry op n afdraand, veral as jy jou een hand moes los om die ratte oor te sit.
Die E.T. fliek het vir die BMX craze daarna gesorg, ek het dit gelukkig gemis, ek dink ek was toe al Army toe.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: DIKWIEL FIETS

Post by HennieO »

Jis nou raak die manne darem lekker nostalgies!
:cool: :cool:

Interessant dat almal gewerk het om vir hul fietse en karre te betaal :thumbup: :thumbup: , vandag se kinders kry sommer 'n kar persent vir hulle 16de en dan sommer iets soos 'n GTi of of 'n TT of so iets.........

Het ook al van std 5 af koerante afgelewer en en 2 Raleighs en 'n 50cc "Bobcat" so gefinansier en einde st 9 hierdie kopie by 'n girlfriend se ma vir R300 gekry.......die tannie het my jammer gekry en R100 terug ge"slip" toe die oom nie kyk nie........ :silent:
Cortina.jpg
Cortina.jpg (131.58 KiB) Viewed 3490 times
Dis nie hy nie, maar presies dieselfde outjie, 1970 1300 de luxe 2 deur!(natuurlik net right hand drive), ek het hom vir R50 poeierblou gespray! :lol: :lol:
Image
User avatar
Blaps
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 382
Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
Real Name: Ben
Location: Olifantsnek

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Blaps »

:lol: Dit alles laat my onwillekeurig dink aan hoeveel kinders vandag eintlik fietse ry????? :eh: Vir party is dit benede hul stand, aansien om hul naam so te pluk om op n fiets gesien te word. Die energie wat hul moontlik sal moet verbrand sal net nie die moeite werd wees nie. Ek wonder hoeveel KAN fiets ry???? :lol: :lol: :lol:
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
Image
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: DIKWIEL FIETS

Post by pietpetoors »

Hennie my ouma het net so metallic groen cortinatjie gery

Ben, ja, dis waar, bly om te hoor dis nie net ons wat met die kinners se snobisme sukkel nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Hoppy »

Daai is n Mk2 2deur Cortina, dis n skaars body, selfde body as die beroemde Lotus Cortinas, het jy hom nog????
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: DIKWIEL FIETS

Post by HennieJ2 »

Hoppy wrote: weer n "Diklip" oorweeg.
Dis nou ok juis 'n term wat jy da gebruik, wat jou ouderdom weg gee :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Ja, my "diklip" het my met gemak die 29km skool toe en 29km terug laat ry, die dag as ek nie lus was om die bus te klim nie. :yahoo: :yahoo:

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: DIKWIEL FIETS

Post by HennieJ2 »

BTW - myne had die drum brake jobbie Image

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: DIKWIEL FIETS

Post by KOBUSL »

Hier is hy
FORD-CORTINA-LOTUS-MK2 (1).jpg
FORD-CORTINA-LOTUS-MK2 (1).jpg (39.12 KiB) Viewed 3456 times
....maar die was die rerige een............
LOTUS2.jpg
LOTUS2.jpg (9.87 KiB) Viewed 3456 times
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: DIKWIEL FIETS

Post by Polarbear2008 »

Kobus

Jy kan van die Agri winkels probeer. Toe ons onlangs in Namibie was, het ek dit daar gesien en dit was ne TE buitensporig duur nie. Ek vermoed egter dat dit Chinese imports was te oordeel van die vakmanskap wat ooglopend was.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: DIKWIEL FIETS

Post by HennieO »

Daai is n Mk2 2deur Cortina, dis n skaars body, selfde body as die beroemde Lotus Cortinas, het jy hom nog????
Nee Allan ongelukkig jeuk 'n jongman se gat mos - daai outjjie is darem baie stadig :lol: :lol: - ek het wel 'n stewige winsie gemaak toe ek hom verkoop het vir R1800! :thumbup:
Image
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: DIKWIEL FIETS

Post by KOBUSL »

Polarbear2008 wrote:Kobus

Jy kan van die Agri winkels probeer. Toe ons onlangs in Namibie was, het ek dit daar gesien en dit was ne TE buitensporig duur nie. Ek vermoed egter dat dit Chinese imports was te oordeel van die vakmanskap wat ooglopend was.
Dankie Theunis, probleem met daai winkels is dat ek met baie meer uitkom as wat ek nodig het. Vrouens verstaan dit nie, mans wel. :thumbup:
Word te vinnig oud en te stadig wys.
Post Reply

Return to “Open Discussion”