So terloops...

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

So terloops...

Post by Gerrie »

Ek is nou vir 'n week lank weer 'n platkar-eienaar. Die Safari is nie meer nie en my gat jeuk om hom met 'n Hilux te vervang...
Maar eerste moet ek van die Camry ontslae raak...
Ek dog maar net ek deel die nuus met julle... :yahoo: :yahoo: :bye:
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: So terloops...

Post by LouisZ »

Daarsy!! :thumbup:
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: So terloops...

Post by Hilux 1 »

DAAR IS N 80 SERIES 4.2 TURBO DIESEL CRUISER IN DURBANVILLE TE KOOP,so hoor ek. hy het 280000km op. ongelukkig weet ek nie die prys nie.
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: So terloops...

Post by Ali3n »

Gerrie wrote:Ek is nou vir 'n week lank weer 'n platkar-eienaar. Die Safari is nie meer nie en my gat jeuk om hom met 'n Hilux te vervang...
Maar eerste moet ek van die Camry ontslae raak...
Ek dog maar net ek deel die nuus met julle... :yahoo: :yahoo: :bye:
Uiteindelik!!! :laugh2:

Sterkte, Hoop dit gebeur vinnig... :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: So terloops...

Post by CasKru »

Ja nee hoop dit gebeur vinnig. Dan het jy darem weer 'n ordentlike ryding
To God be the glory
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: So terloops...

Post by george »

Hilux 1 wrote:DAAR IS N 80 SERIES 4.2 TURBO DIESEL CRUISER IN DURBANVILLE TE KOOP,so hoor ek. hy het 280000km op. ongelukkig weet ek nie die prys nie.
Hy is 138k.het gister by hom gestaan en jy kry 'n yskas by.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: So terloops...

Post by Hilux 1 »

http://capetown-westerncape.gumtree.co. ... Z388763142" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: So terloops...

Post by george »

Tertius die een wat in Durbanville staan is 'n swarte
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: So terloops...

Post by Hilux 1 »

O nie van nog een geweet nie. het maar net verneem van my broer af
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: So terloops...

Post by pietpetoors »

Ek dink Gerrie het sy share gehad van swaar op brandstof voertuie, soek eerder vir hom 'n mooi Hilux
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: So terloops...

Post by Gerrie »

Ek moet bieg, daai Safari was nie so swaar op brandstof soos 'n Cruiser nie (7km/l op die langpad) Maar ek sal veel eerder 'n ou SFA wil ry... Nou soek ek net 'n mooi bekostigbare een... :beg:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: So terloops...

Post by OOOOMS »

Finally.... :lol: :lol: :lol:
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: So terloops...

Post by arnize2 »

Dis nou jammer Spyker is klaar verkoop???!!! :think:
User avatar
SideKick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1127
Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
Real Name: Stephan
Club VHF Licence: X108
Location: Parow

Re: So terloops...

Post by SideKick »

Nice Gerrie!

Moet net nie dat die klomp hier jou te veel aanjaag nie :whip: Vat jou tyd en soek totdat jy n ordentlike een kry!!! Hulle is skaars! Ek het laaaank gekyk voor ek myne gekry het. Die wat ek voor dit na gekyk het sou ek nie eens vir helfde van die prys gevat het nie!
Stress: :irate: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
Image
Image
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: So terloops...

Post by Hoppy »

Nou sit n pic van daai mooi Camry van jou op die forum!

Ps: Dis n lae km goed opgepaste Camry wat hy by sy oupa ge erf het
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: So terloops...

Post by Royco »

Sterkte met jou soektog, Gerrie. :thumbup:
Ek's bly jy kyk nou in die regte plek....
Image Image Image Image
User avatar
Barrie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Wed Aug 25, 2010 10:01 am
Town: Zeerust
Vehicle: 94 Hilux 1UZ-FE Raider, auto
Real Name: Barrie

Re: So terloops...

Post by Barrie »

Goeie nuus Gerrie. :yahoo:
Erken nou maar dis op Doornrivier se trail wat jy besef het wat 'n SFA kan doen.
:cooldude:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: So terloops...

Post by Traveler »

Goeie nuus Gerrie.

PS. nog altyd gewonder of 'n Camry sal pas op 'n Hilux se onderstel?
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: So terloops...

Post by Gerrie »

Traveler wrote:Goeie nuus Gerrie.

PS. nog altyd gewonder of 'n Camry sal pas op 'n Hilux se onderstel?
Kyk, as ek 'n Camry se gemak en krag (spoed) op 'n Hilux SFA onderstel kan kry, sal dit die beste verkoper in die wereld wees... En ek sal ryk word en vir my 'n Griekse-eiland koop met baie berge en goed wat ek met my Hilux kan platry en dan elk jaar sal ek deur Afrika afry Kaap toe vir 'n GTG of twee... Dis leker om te droom - ek doen dit elke keer as ek 'n lotto-kaartjie ook koop... :beach:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: So terloops...

Post by ToyX4 »

Gerrie wrote:
Traveler wrote:Goeie nuus Gerrie.

PS. nog altyd gewonder of 'n Camry sal pas op 'n Hilux se onderstel?
Kyk, as ek 'n Camry se gemak en krag (spoed) op 'n Hilux SFA onderstel kan kry, sal dit die beste verkoper in die wereld wees... En ek sal ryk word en vir my 'n Griekse-eiland koop met baie berge en goed wat ek met my Hilux kan platry en dan elk jaar sal ek deur Afrika afry Kaap toe vir 'n GTG of twee... Dis leker om te droom - ek doen dit elke keer as ek 'n lotto-kaartjie ook koop... :beach:
Gerrie, dis klaar ontwerp en is geredelik beskikbaar. Hulle noem dit n JEEP. :twisted:
ImageImage
Image
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: So terloops...

Post by Gerrie »

ToyX4 wrote:
Gerrie wrote:
Traveler wrote:Goeie nuus Gerrie.

PS. nog altyd gewonder of 'n Camry sal pas op 'n Hilux se onderstel?
Kyk, as ek 'n Camry se gemak en krag (spoed) op 'n Hilux SFA onderstel kan kry, sal dit die beste verkoper in die wereld wees... En ek sal ryk word en vir my 'n Griekse-eiland koop met baie berge en goed wat ek met my Hilux kan platry en dan elk jaar sal ek deur Afrika afry Kaap toe vir 'n GTG of twee... Dis leker om te droom - ek doen dit elke keer as ek 'n lotto-kaartjie ook koop... :beach:
Gerrie, dis klaar ontwerp en is geredelik beskikbaar. Hulle noem dit n JEEP. :twisted:
Jaaaa man, maar dis nie 'n bakkie nie... en jy kan nie 'n dakrak en daktent op 'n Wrangler sit nie... :yahoo: :yahoo:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: So terloops...

Post by ThysdJ »

ToyX4 wrote:Gerrie, dis klaar ontwerp en is geredelik beskikbaar. Hulle noem dit n JEEP. :twisted:
Sjjjjjt moenie vir niemand se nie, maar Gerrie stamp Jeeps... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

O ja en ons het nou die dag lekker met 'n Wrangler Unlimited Sahara in die duine gespeel... :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Post Reply

Return to “Open Discussion”