Twee rigting radios op4*4

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Twee rigting radios op4*4

Post by Bulletjie-3 »

Ek sien daar is baie mense op die forum wat roepseine het. Sal dit ouens wees wat aan die klub behoort en as daar n byeenkoms is met mekaar kan gesels en vir hulp en dies meer ? Is daar punte wat ek miskyk vir n solo voertuig ?
Dis nie te laat om kersvader te laat weet nie.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by ThysdJ »

Everdt

Om 'n ORRA roepsein te kry moet jy 'n radiolisensie uitneem seur ORRA (Off Road Radio Association). Dit kan jy doen as jy lid is van die Hilux4x4 Club. Jy moet in elk geval 'n lisensie he vir 'n 2-rigting radio in SA. Ons gebruik radios op roetes, by beeenkomste en in konvooie. So weet almal wat op hulle wag, en die wat kan sit en rondkyk wys diere, views, blommetjies ens vir die groep uit. Cassie oefen sy Idols stem op die radio partykeer. :twisted: :twisted:

Van die ouens gebruik 29mHz (AM) radios en van die ouens gebruik VHF (FM) radios. VHF het baie beter range, suiwerder opvangs en is klein bietjie duurder as 29mHz om aan te koop, maar op die lang duur is dit die moeite werd, bloot omdat hy soveel meer bruikbaar is. Die Hilux4x4 Club is nie voorskriftelik oor watter radios ons lede moet gebruik nie, maar raai aan vir die ouens wat vir die eerste keer radios koop om eerder die paar rand extra te betaal vir die VHF. As jy hom eers een keer gebruik het kom jy nie sommer gou weer sonder hom reg nie... :shifty: :shifty:

Vra vir Oom Eric (Family Dog) om vir jou sy pryslysie aan te stuur vir radios. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by CasKru »

Als nes Thys dit gesê het behalwe vir die Idols stem. Dit is meer iets soos P Divvy se stem :twisted:
To God be the glory
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by ChrisF »

Thys so op die onderwerp .... het die Hilux manne n voorkeur 29mhz frekwensie? Menende, op watter kanaal los jul die radios terwyl jul nie in n konfooi is nie ?
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by Quintin »

Hi en se my watter frekwensies word gebruik op VHF
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by CasKru »

Op 29MHz is die meer algemene kanaal 14.

Met VHF gebruik ons maar meestal ORRA 1 of ORRA 1 Hilux tone (DTMF tone)
To God be the glory
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by Quintin »

baie dankie vir die antwoord maar wat ek wil weet is wat is die frekwensie ek het n radio en miskien kan hy die regte ferekwensie chip kry dan hoef ek nie n nuwe radio te koop nie
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by CasKru »

Quintin wrote:baie dankie vir die antwoord maar wat ek wil weet is wat is die frekwensie ek het n radio en miskien kan hy die regte ferekwensie chip kry dan hoef ek nie n nuwe radio te koop nie
Ons weet nie wat daai frekwensie is nie. Net gekrediteerde installeerders en verskaffers weet wat daai frekwensies is
To God be the glory
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by Gertc »

As ek dit nie nis het nie moet dit 152,xxx MHz wees. Maar soos Cassie gese het is dit `n staats geheim.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by Traveler »

CasKru wrote:Als nes Thys dit gesê het behalwe vir die Idols stem. Dit is meer iets soos P Divvy se stem :twisted:

Jong, dit het my al laat dink aan Lady Gaga. :mocking:
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by CasKru »

Traveler wrote:
CasKru wrote:Als nes Thys dit gesê het behalwe vir die Idols stem. Dit is meer iets soos P Divvy se stem :twisted:

Jong, dit het my al laat dink aan Lady Gaga. :mocking:
Verwys jy nie dalk na Oom gagga nie? :twisted:
To God be the glory
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by Traveler »

CasKru wrote:Verwys jy nie dalk na Oom gagga nie? :twisted:
Nee jong, my oom Gagga was getroud met my tannie, maar hy bly nou langs die Vaaldam in 'n Karavaan. Aangesien vandag amper Kersfees is reken ek hy het teen die tyd al 'n bottel brannas agter die blad en seker so twee bakke jellie.



Anyhoo, die vraag oor 2-rigting radio's, ek het dit nie eens op my prioriteitslysie gehad nie, maar nadat ek die gemak van die gebruik ervaar het, het ek die aankoop met glimlag gedoen.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by ThysdJ »

Chris ons het nie 'n spesifieke voorkeur nie, maar gebruik gewoonlik kanaal 16 op die 29's. Die kanale wat ons gebruik word gewoonlik voor die tyd in die groep ooreengekom by die pre-trail briefing.

As ek alleen ry, en die 29 is aan is hy gewoonlik op Kanaal 1.. die algemene roepkanaal.. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Twee rigting radios op4*4

Post by ChrisF »

Aha - so kanaal EEN op 29mhz wanneer ons alleen is. :)

Nou kan ons net hoop meer manne los hul radios op EEN, dan kan mens darem so nou en dan n bietjie gesels wanneer ons die Bakkies "in die dorp" gebruik.

jip, sodra mens in n groep ry word daar n ander kanaal vir die trippie gekies.
Post Reply

Return to “Open Discussion”