Page 1 of 1

My nuwe ou bakkkie :)

Posted: Mon Aug 01, 2016 9:49 pm
by beefmaster
My nuwe ou bakkie. Vandag gekoop, 1996 Hilux SFA met 1UZ :)

Re: My nuwe ou bakkkie :)

Posted: Mon Aug 01, 2016 11:39 pm
by Mud Dog
Welcome aboard, Gavin! The SFA looks very neat!! :thumbup:
Enjoy it! :winkx:

Re: My nuwe ou bakkkie :)

Posted: Tue Aug 02, 2016 4:16 am
by The Legend
Gavin,Is dit die een wat jy by Claude gekoop het? Baie mooi bakkie daardie .

Re: My nuwe ou bakkkie :)

Posted: Tue Aug 02, 2016 6:04 am
by Jaans
Welcome, nice bakkie :thumbup:

Re: My nuwe ou bakkkie :)

Posted: Tue Aug 02, 2016 6:41 am
by beefmaster
Dankie julle! Yip dis reg, was eintlik Claude se swaer sn, maar dis hy hierdie :) Baie lekker. Net n paar goedtjies om te doen, begin vandag. Watch this space!

Re: My nuwe ou bakkkie :)

Posted: Tue Aug 02, 2016 11:14 am
by Froll
Welcome Gavin, hope you enjoy it here on the forum. Nice looking truck you have got. :thumbup: :thumbup:

Re: My nuwe ou bakkkie :)

Posted: Wed Aug 03, 2016 8:56 am
by FIRSTGEER
Awsome Hilux you have there Gavin.Welcome to the forum

Re: My nuwe ou bakkkie :)

Posted: Wed Aug 03, 2016 12:29 pm
by TertiusK
Lyk kwaai. Baie geluk!!!

Re: My nuwe ou bakkkie :)

Posted: Wed Aug 03, 2016 6:43 pm
by Thunder02
Nice one Gavin, enjoy