Page 1 of 1

picture of my hilux

Posted: Sat Nov 14, 2015 8:57 am
by paackerman
Hi guys im new to the forum eventualy managed to upload a pic of my hilux :celebrate: but yes ill browse and find my way around its a super forum

Re: picture of my hilux

Posted: Sat Nov 14, 2015 9:30 am
by Huismoeles
Welkom

Mooi monster wat jy da het

Re: picture of my hilux

Posted: Sat Nov 14, 2015 10:17 am
by The Legend
Baie welkom op die forum Gerhard.Baie mooi SFA van jou daardie

Re: picture of my hilux

Posted: Sat Nov 14, 2015 1:33 pm
by Froll
Welcome Gerhard, hoop jy geniet dit hier op die forum. Mooi trok wat jy daar het. :thumbup: :thumbup:

Re: picture of my hilux

Posted: Sat Nov 14, 2015 4:34 pm
by Hi-Hilux
Welkom en geniet

Re: picture of my hilux

Posted: Sat Nov 14, 2015 5:45 pm
by Knuppel
Nice hilux, post some more pics please.

Re: picture of my hilux

Posted: Sat Nov 14, 2015 7:02 pm
by paackerman
Dankie ouens ek moet bely dit het my n rukkie gevat om presies uit te werk hoe om fotos re plaas maar lyk my eks darem nie so erg tegnies gestremd nie ... ekt op members vehicles sommer n hele paar fotos van die bakkie gesit en ook al die opgraderings gelys wat oor die jare gedoen is ...

Re: picture of my hilux

Posted: Sun Nov 15, 2015 3:09 am
by Mud Dog
Welkom Gerhard!! :thumbup:

Re: picture of my hilux

Posted: Sun Nov 22, 2015 9:00 pm
by 4x4BEES
Welkom Gerhard, jammer ek is laat :blushing: :lmao: :lmao:

Re: picture of my hilux

Posted: Mon Nov 23, 2015 6:22 am
by CasKru
Daai wa lyk mos nou netjies