Page 1 of 1

Nuwe Lid se eerste Hilux 2000 3000TD

Posted: Tue Sep 08, 2015 8:55 pm
by Jakes3.0TD
2000 3000TD gekoop by n boer in NC baie goeie kondisie vir 325 000 Km

Re: Nuwe Lid se eerste Hilux 2000 3000TD

Posted: Wed Sep 09, 2015 1:47 am
by ROOFER
welkom nice bakkie ek sien hy's n 4x2

Re: Nuwe Lid se eerste Hilux 2000 3000TD

Posted: Wed Sep 09, 2015 7:29 am
by 4x4BEES
Lyk nog baie mooi vir n bakkie wat 326000km op het.

Geniet hom.

Re: Nuwe Lid se eerste Hilux 2000 3000TD

Posted: Wed Sep 09, 2015 7:31 am
by Haboob
Baie mooi Jacobus, nou net mooi ingeloop...

Re: Nuwe Lid se eerste Hilux 2000 3000TD

Posted: Wed Sep 09, 2015 8:26 am
by ChrisF
Welkom en GENIET daai wa :)