Page 1 of 1

Before & After

Posted: Tue Aug 25, 2015 7:49 am
by goempy
Before & After van My Speelding

Re: Before & After

Posted: Tue Aug 25, 2015 8:21 am
by pietpetoors
Wow, dit lyk of daai enjin daar hoort. Baie mooi.

Het jy dit net vir die lekker gedoen of het die ou enjin iets makeer?

Re: Before & After

Posted: Tue Aug 25, 2015 8:33 am
by WayneSchalk
Ja daai lyk baie goed!

Gee bitjie details, hoe lank het dit gevat? Wat het dit gekos?

Re: Before & After

Posted: Tue Aug 25, 2015 8:34 am
by 4x4BEES
Baie mooi gedoen :thumbup: :thumbup:

Lyk amper asof dit so uit die fabriek gekom het :D: :D:

Re: Before & After

Posted: Tue Aug 25, 2015 8:38 am
by Haboob
Baie netjies Johan & welcome...

Re: Before & After

Posted: Tue Aug 25, 2015 3:37 pm
by goempy
Baie dankie almal. Dit was n heerlike projek wat ek vir lekkerte gedoen het. Die ou engine het niks makeer nie en is so 2 maande terug verkoop aan n man in die Weskaap. Dit het my so ongeveer 2 maande geneem om dit alles reg te doen. Sonder om n prys aan die arbeid te koppel het dit my ongeveer R30 000 gekos. Vanwee die 4x4 het ek die handrat behou en nie oorgegaan outomaties toe nie. Dit het die makliker gemaak deurdat ek nie die propshaft ens moes verander nie. Die sump was n uidaging aangesien die oorspronklike Hilux voor diff op ALLE maniere in die pad was. Ek het toe die sump gemodify met die 2.7 s'n op die V8.

Re: Before & After

Posted: Tue Aug 25, 2015 3:47 pm
by GeorgeJvR
Lyk lekker Johan
Gaan jy hom vie 4x4 gebruik?

viewtopic.php?f=53&t=39841

Re: Before & After

Posted: Thu Aug 27, 2015 10:06 pm
by Drifter X
Looks very lekker. What sort of Kilowatts is this pushing out?

Re: Before & After

Posted: Fri Aug 28, 2015 8:30 am
by pietpetoors
Did you replace the radiator, if you did with what?

Re: Before & After

Posted: Fri Aug 28, 2015 10:16 am
by Toppie4x4
Ask so na die fotos kyk lyk dit nie of die radiator vervang is nie