My Babatjie.
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
- Real Name: Tertius
My Babatjie.
Hierdie foto was geneem die eerste naweek nadat ek die trokkie gekoop het, my hart klop sommer nogsteeds chocolates.
Ongelukkig gaan sy binnekort verkoop word .

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: My Babatjie.
Daai is 'n mooi wa... As ek mag vra... hoekom moet sy verkoop word?Tazzmanian wrote:Hierdie foto was geneem die eerste naweek nadat ek die trokkie gekoop het, my hart klop sommer nogsteeds chocolates.
Ongelukkig gaan sy binnekort verkoop word .
To God be the glory
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
- Real Name: Tertius
Re: My Babatjie.
Hi CasKru,
Dis niks ernstige sake nie , ek het maar net gedink dis belangriker om as jong man 'n huis te begin koop vir die familie, as om 'n wonderlike bakkie rond te ry. Daar sal altyd weer kans in die toekoms wees om 'n Hilux te koop.
Ek het net regtig baie lief geraak vir die trok. Haha...

- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: My Babatjie.
As ek mag vra vir hoeveel gaan jy haar verkoop
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: My Babatjie.
Daai is 'n feit maar dit bly maar 'n hartseer saak om van 'n Hilux ontslae te raak.Tazzmanian wrote:Hi CasKru,
Dis niks ernstige sake nie , ek het maar net gedink dis belangriker om as jong man 'n huis te begin koop vir die familie, as om 'n wonderlike bakkie rond te ry. Daar sal altyd weer kans in die toekoms wees om 'n Hilux te koop.
Ek het net regtig baie lief geraak vir die trok. Haha...
To God be the glory
- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: My Babatjie.
Hou die trok jy gaan hom nodig kry om tuin vulles weg te ry :)
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: My Babatjie.
moet net jou vrou nie te veel toelaat om hom te ry nie anders kom sy ook by die huis en se maak n toebie toe toe en die hond se oubaas se honne
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: My Babatjie.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
- Real Name: Tertius
Re: My Babatjie.
Hahaha, glo dit of nie, ek het presies dieselfde vir die vrou gisteraand gese.Quintin wrote:Hou die trok jy gaan hom nodig kry om tuin vulles weg te ry :)
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
- Real Name: Tertius
Re: My Babatjie.
Ek het gedink so R135k, met 'n stel ekstra ordentlike Hilux mags.Black Sam wrote:As ek mag vra vir hoeveel gaan jy haar verkoop
Ons sal maar sien, ek wil nie mal gaan en die ding net verkoop nie, wil die kat eers mooi uit die boom uit kyk.
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
- Real Name: Tertius
Re: My Babatjie.
Hello.
So vandag het ek nou oorweeg om dalk van die bakkie ontlsae te raak, ek het na 'n ander voertuig gekyk wat ek in belangstel en 'n waardasie op my bakkie laat doen.
Hulle het my R82 000 geoffer vir die bakkie!!!
Ek was bietjie geskok gewees om dit te hoor en gedink ek sal die regte hilux kenners vra wat hulle dink die bakkies ingeruil moet word voor. (A guideline perhaps)
Die bakkie is regtig in 'n baie goeie toestand, behalwe vir klein bietjie roes by die agter ruit en het 171 000km op die klokke.
By voorbaat dank.

- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: My Babatjie.
Daai is nog niks...'n kollega wou sy BMW 2007 330d (Boek waarde R200k) met Satnav, bluetooth en wat nog alles inruil op 'n Lux, hulle het hom net R72 000 aan gebied! Hy't die BMW 'n jaar terug gekoop vir R216k, die vloerprys ten tye was R245k...
Deesdae 'bie' klomp dealers op die kar wat ingeruil moet word; elkeen probeer so laag as moontlik ingaan om groter wins te maak. Privaat verkoop is maar die beste as jy jou prys wil kry.

- FJCruiser-ZN
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 458
- Joined: Wed May 19, 2010 9:52 pm
- Town: Durban
- Vehicle: FJ Cruiser 4.0 V6 4x4
- Real Name: Tony
- Club VHF Licence: X224
Re: My Babatjie.
Tazzman
I don't think the used car market understands the value of our bullnose hiluxes. I had a 2005 2x4 d/c and they offered me 80k for it. I advertised the lux on gumtree for 150k and a week later Jack ( just another confused citizan) offered me 140k cash. Paid 20k deposit and came back a week later with the balance and collected the d/c. Don't accept the first offer, you should be able to get at least 25% more.
Bought my 2005 4x4 d/c (Legend 35) with 160 000 km on an auction for 100k and I have spent about 20k fixing it and I still have 20k in my pocket.
T

If you don't own an FJ Cruiser you probably won't understand...
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
- Real Name: Tertius
Re: My Babatjie.
Dankie Stef, Thanks Legend35,
I will scroll the pages of a few websites during the course of today to get a better idea of what the vehicles sell for privately.
Daarna sal ek maar weereens kyk of dit die moeite werd is om van die bakkie ontslae te raak.
Dankie
Tertius

- petoors
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Sun Jan 04, 2009 4:43 pm
- Town: gauteng
- Vehicle: 4x4 hilux
- Real Name: marius
Re: My Babatjie.
Hi ...As ek mag ...hou die bakkie ..lol...dis net n kort termyn uitgawe (paaiement )...huis koop n lang termyn ...en as bakkie klaar betaal is kan jy nog steeds huis koop....ha ha ..
ALLES LOOP REG ALTYD REG, TOYOTA !!!!
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
- Real Name: Tertius
Re: My Babatjie.
Ha Ha.petoors wrote:Hi ...As ek mag ...hou die bakkie ..lol...dis net n kort termyn uitgawe (paaiement )...huis koop n lang termyn ...en as bakkie klaar betaal is kan jy nog steeds huis koop....ha ha ..
Ja Nee, dit lyk my dit gaan die geval wees, ek weier om so baie geld op die bakkie te verloor, dit is mos nie 'n vervlakste Renualt nie.