Klein foutjie
- Old Dog
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Mon Apr 18, 2011 11:23 am
- Town: Vaalwater
- Vehicle: Fortuner 4x4 auto
- Real Name: Fritz
Klein foutjie
OEPS RENOSTER
- Attachments
-
- 06122008037.jpg (55.14 KiB) Viewed 3444 times
-
- 06122008036.jpg (38.24 KiB) Viewed 3444 times
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Klein foutjie
Eina.
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Klein foutjie
Hoop niemand het seer gekry nie. ... .... ?
Re: Klein foutjie
Ek sien geen renoster nie....net 'n Frod, bedoel Ford...
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Klein foutjie
Die arme dier is seker so besmeer van die frod se olie dat hy nie voel om op kamera te verskyn nie, Mark.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Klein foutjie
Fritz is julle darem almal okay ?
nou kan jy maar net sowel die geleentheid gebruik om op te gradeer an n HILUX toe ! :)
nou kan jy maar net sowel die geleentheid gebruik om op te gradeer an n HILUX toe ! :)
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Klein foutjie
Renoster??
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Klein foutjie
Is the Rhino OK?
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Klein foutjie
YOH! :wth: Vertel meer?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

Party ouens probeer die renosters red en julle ry hulle kapoot....
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Klein foutjie
Eish Fritz..... ek gaan 'n wille raaiskoot waag. Julle het die renoster gestorm en nie hy vir julle nie
To God be the glory
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Klein foutjie
As ek die Ford so kyk dan laat dit my dink aan 'n vriend van my wat 'n Lodge het.
So paar jaar gelede kuier ek by hom. Onder van sy gaste is mense van JHB wat so bietjie laat gekom het die Vrydag aand in 'n nat nuwe BMW M5.(Hulle het gewag vir die kar dit was hoekom hulle laat was)
Iemand het die hek by Lodge oop vergeet en deur die nag het die 4 renosters ingestap gekom en besluit dat niks so lekker skuur soos 'n splinternuwe M5 nie.
Gelukkig was die eienaar nie iemand wat geld ernstig opneem nie en het net gelag. Hy het die versekering gebel en gesê die assesor moet maar eerder daarnatoe kom want anders gaan hulle nie die storie glo nie..
Lank en die kort is dat die assesor toe maar ook 'n aandjie daar gebly het en my vriend moes die familie terugneem Jhb toe..

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Klein foutjie
Kan bly wees dit was 'n Ford en nie 'n Hilux nie, anders was die renoster dood...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Old Dog
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Mon Apr 18, 2011 11:23 am
- Town: Vaalwater
- Vehicle: Fortuner 4x4 auto
- Real Name: Fritz
Re: Klein foutjie
Ja n renoster in Lapalala Wilderness wederhelf se klein foutjie maar niemand is beseer nie net groooot skrikswartvark wrote:Renoster??