Verkeerde en regte herwinning

Post one picture of your Hilux, no text please
Post Reply
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Verkeerde en regte herwinning

Post by KOBUSL »

Die verkeerde manier...

Image

Die regte manier...

Image
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
Maddoglips
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 777
Joined: Wed Dec 09, 2009 11:49 am
Town: P.E.
Vehicle: Raider 2.2 4x4; Mikem 50mm raised suspension, long range tank, Monroe gasses all round.
Real Name: Zane
Location: Port Elizabeth

Re: Verkeerde en regte herwinning

Post by Maddoglips »

:lol: :lol: :lol:

Jy's reg, die eerste eene is nie reg nie want al twee Landies gaan vas sit en dan moet die Toyota al twee uit sleep :taunt: :taunt:
It's better to Burn Out then Fade Away.
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Verkeerde en regte herwinning

Post by Mr_B »

That's a nasty looking mud hole!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Verkeerde en regte herwinning

Post by CasKru »

Ek stem nie saam nie ;-) ;-) ;-)

In altwee daai gevalle is daar niks fout met die metode nie maar dit hang wel af of al die nodige veiligheid maatreëls gevolg word. 'n Winch is nie minder gevaarlik as 'n snatch of pull strap nie.

In enige van die gevalle moet 'n lineyard aand die voertuig vas wees op 'n ander punt en die ander punt van die lineyard om die recovery tou/strap/kabel.
To God be the glory
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Verkeerde en regte herwinning

Post by JohanM »

Cassie,ek stem saam met jou hierso.. EK sien nie die wat is fout met die eerste herwinning nie... Die voertuig is mos nie so stuck dat 'n goeie snatch die voertuig nie sal kan uit kry nie...
Johan Marais
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Verkeerde en regte herwinning

Post by Piesang »

Ek sien die probleen, die LD kon nie dit reg kry nie toe kom wys die Hilux hy kan........... :yahoo:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Verkeerde en regte herwinning

Post by KOBUSL »

Jy slaan die spyker op die kop, Pieter. LD wou ons wys hoe word dit gou gou gedoen. En hulle wou nie snatch nie, net trek. Kassie, die wenas is gebruik en ( soos jy kan sien aan die oop masjienkap ) met AL die veiligheidsmaatreels in plek. Op hierdie stadium was ons al aan die oppak. Eintlik is dit lekker om te wys hoe dit gedoen moet word, en dan werk die plan boonop. Die moddergat is by Princessvlei waar ons hiasinte uitroei, en die LD 's is van belangstellendes. Nie gedink jy kan in die stad vassit nie
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Verkeerde en regte herwinning

Post by CasKru »

KOBUSL wrote:Jy slaan die spyker op die kop, Pieter. LD wou ons wys hoe word dit gou gou gedoen. En hulle wou nie snatch nie, net trek. Kassie, die wenas is gebruik en ( soos jy kan sien aan die oop masjienkap ) met AL die veiligheidsmaatreels in plek. Op hierdie stadium was ons al aan die oppak. Eintlik is dit lekker om te wys hoe dit gedoen moet word, en dan werk die plan boonop. Die moddergat is by Princessvlei waar ons hiasinte uitroei, en die LD 's is van belangstellendes. Nie gedink jy kan in die stad vassit nie
:oops: :oops:
Sorry man... ek dog nog so by myself die is 'n ernstige topic (1...2...3... blok myself). Maar dan moet ek heel hartiglik met jou saam stem :lol: :lol: :lol:

Maar net so BTW. Ek met my Hilux en my buddy met 'n Disco 2 het die eenkeer by chloorkop gaan speel na dit gereen het. Ons is toe daar in van die gate in en kon toe nie uit nie want die modder was soos snot. Ek kon toe eventually uitkom met lang aanloop, gras polle en vernuf maar doen wat wil die Landie kon nie. Ek het toe bo op die bultjie gaan staan vir hom om sy winch aan my te anker maar toe hy begin winch toe is my bakkie oppad in en nie syne uit nie. Die landie was net te swaar. Ek draai toe om en haak die snatch en twee plukke en hy was uit. :thumbup: :thumbup:
To God be the glory
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: Verkeerde en regte herwinning

Post by Rebel 4x4 »

Maddoglips wrote::lol: :lol: :lol:

Jy's reg, die eerste eene is nie reg nie want al twee Landies gaan vas sit en dan moet die Toyota al twee uit sleep :taunt: :taunt:
:mocking: :mocking: :laugh2: :laugh2: :lmao: :lmao:
Sent from my iPhone
Image
Image
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Verkeerde en regte herwinning

Post by Thabogrobler »

Ek snatch baie eerder as wat ek winch!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Verkeerde en regte herwinning

Post by KOBUSL »

Jy is reg Thabo, winch is baie stadiger, maar die skaamte en die verleendheid duur langer en is baie groter ...................
( Dit bring ook sekere ouens terug aarde toe )
Word te vinnig oud en te stadig wys.
Post Reply

Return to “Pictures Only - Post a pic of your Hilux”