'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
As jy 'n rooi hilux ry plaas jou fotos hier, dat ons al die mooi rooi lorries kan sien en bewonder
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Hierdie was geneem tussen die 23ste & 27ste September 2010, ons het gery vanaf Hondeklipbaai tot Groenriviermond en toe tot by Elandsbaai al teen die kus af.
Dit was die lekkerste naweek nog saam met ou ROOIES vandat ek hom het.
Dit was die lekkerste naweek nog saam met ou ROOIES vandat ek hom het.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Rudi,
Is dit `n openbare pad wat julle al langs die see gery het, of moes julle toestemming by iemand gekry het?
Petrus
Is dit `n openbare pad wat julle al langs die see gery het, of moes julle toestemming by iemand gekry het?
Petrus
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Petrus By Hondeklipbaai waar jy in die vuurtoring vasry gaan jy by n De Beers hek in en ry dan al die pad op die duin, nie op die strand nie, amper tot by Skaapvlei dan is daar weer n bietjie teerpad. Daar is niks en niemand behalwe jy en n lekker tweespoor paaitjie en jy kan kamp net waar jy wil. Ek het n hele paar oproepe gemaak en almal het gese hulle het geen probleem as mense daar ry nie jy moet net al die hekke toehou (baie van hulle) en nie mors nie.
Dit is n baie lekker trip om te doen jy moet net alles inpak tot water en petrol.
Dit is n baie lekker trip om te doen jy moet net alles inpak tot water en petrol.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Hoe lank is die kuspad- km`s?
En hoe lank vat dit om te ry? Ek is nie baie haastig nie
Mag `n mens visvang langs die roete?
En hoe lank vat dit om te ry? Ek is nie baie haastig nie
Mag `n mens visvang langs die roete?
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:57 am
- Town: Blouberg Cape Town
- Vehicle: Hilux, 2.4 D/C 4X4
- Real Name: Harry
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Rudi, ons was die 25/26ste September tussen Groenrivier en Olifantsriviermond. Ons het van Garies af in gekom en jy is reg - dit is n belewenis. Ons het ons self net te min tyd gegee om behoorlik al die paaitjies te vat en te verken enook n lyn nat te maak.
-
- High Range 2WD
- Posts: 20
- Joined: Thu Aug 20, 2009 3:50 pm
- Town: Kuilsriver - CT
- Vehicle: Hilux 2200 SFA 4x4
- Real Name: Havel
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Rudi & Harry,
Ek is regtig geintereseerd in so 'n tipe trippie. Wat is die kanse dat ek julle kan kontak of PM om meer inligting te kan kry.
Laat weet maar,
Thanks
HAvel
Ek is regtig geintereseerd in so 'n tipe trippie. Wat is die kanse dat ek julle kan kontak of PM om meer inligting te kan kry.
Laat weet maar,
Thanks
HAvel
- ismail
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 758
- Joined: Fri Jul 13, 2007 10:05 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux '03 2700i SC 4x4
- Real Name: Ismail
- Location: Cape Town
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Hi Rudi, 'n mooi trip report sal nice wees.........miskien in 'n ander thread, net 'n picture report.
'93 DC 2.2 4x4 33" BF KM2's 60mm lift, Fakawi Canvas Canopy. SOLD
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!
I surf more than I work
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!
I surf more than I work
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:57 am
- Town: Blouberg Cape Town
- Vehicle: Hilux, 2.4 D/C 4X4
- Real Name: Harry
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Hier is Hardcore. Lexus V8, KZ gearbox, SFA conversion, 35" Maxxis tyres, procomp shocks, Ironman steeringdamper, suspension hight 940mm, en so aan. Ek gaan binnekort nog 'n snorkel opsit, en wag vir die upgrade voorste discs van powerbrake.
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Die baas !
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
ROOI LUXE, nie oranje nie
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Sorry man !
Ten minste nie 'n landy nie...
Ten minste nie 'n landy nie...
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
4Y Die lexus se BAAS! :wink2:hilex08 wrote:lexus ....
Die baas !
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- the BuTch3R
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 792
- Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
- Real Name: Shaun
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Gents,Wild Style wrote:Rudi & Harry,
Ek is regtig geintereseerd in so 'n tipe trippie. Wat is die kanse dat ek julle kan kontak of PM om meer inligting te kan kry.
Laat weet maar,
Thanks
HAvel
I'm also VERY interested in an excursion of this nature.
Please start another thread and share the detail.
Perhaps we could even take it on as a group?
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
It would be a great trip with 10 or so vehicles. I am sorting out all the pics this weekend then i will post a detailed trip report.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
- the BuTch3R
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 792
- Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
- Real Name: Shaun
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Tx Rudi. I look forward to it.
Here's my first old rooi toy, Roy.
Now under new management...
Here's my first old rooi toy, Roy.
Now under new management...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Harry, bly om te sien julle het dit geniet - sien jou by die record attempt die 30ste - Sal by die hek diens doenThe Great White wrote:Rudi, ons was die 25/26ste September tussen Groenrivier en Olifantsriviermond. Ons het van Garies af in gekom en jy is reg - dit is n belewenis. Ons het ons self net te min tyd gegee om behoorlik al die paaitjies te vat en te verken enook n lyn nat te maak.
Kyk gerus ook hier as julle info nodig het:Wild Style wrote:Ek is regtig geintereseerd in so 'n tipe trippie. Wat is die kanse dat ek julle kan kontak of PM om meer inligting te kan kry.
viewtopic.php?f=4&t=11629