Nuwe maatjie !
-
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Mon Sep 06, 2010 3:00 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: Toyota Hilux 4 L DC 4x4
- Real Name: Danie
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Nuwe maatjie !
Welkom Danie. Ons weet nou hoe lyk jou bakkie... vertel ons so bietjie meer van jou :)
To God be the glory
-
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Mon Sep 06, 2010 3:00 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: Toyota Hilux 4 L DC 4x4
- Real Name: Danie
Re: Nuwe maatjie !
Bly (lekker) in Langebaan, is mede eienaar van Anderson & Kerr Engineering Cape. (Hydraulic engineering) Getroud (Elaine) met twee kinders, Daniel en Dane (5 en 1 jaar oud) Geniet die buite lewe en my kinders.
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Nuwe maatjie !
Welkom Danie,miskien kom kuier ons eendag vir julle daar in Langebaan.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Nuwe maatjie !
Hello Danie !
Welkom hier, Stuur groete vir Erik Mouton By Langebaan Motors....groot pella van my !
Welkom hier, Stuur groete vir Erik Mouton By Langebaan Motors....groot pella van my !
Re: Nuwe maatjie !
Dgse, en welkom Danie en famielie
Stuur groete vir Pieter Petoruis, ook van Langebaan Ken julle mekaar?
Stuur groete vir Pieter Petoruis, ook van Langebaan Ken julle mekaar?
-
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Mon Sep 06, 2010 3:00 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: Toyota Hilux 4 L DC 4x4
- Real Name: Danie
Re: Nuwe maatjie !
Julle is almal welkom om te kom kuier ! Ek se vir Erik. Ek en Pieter is amper bure, maar het hom eers hier ontmoet.

- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Nuwe maatjie !
Nog n Langebaner....
Baie welkom Dankie, meskien loop ons mekaar raak in daai beeldskone weskus dorpie van ons.
Baie welkom Dankie, meskien loop ons mekaar raak in daai beeldskone weskus dorpie van ons.
-
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Mon Sep 06, 2010 3:00 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: Toyota Hilux 4 L DC 4x4
- Real Name: Danie
Re: Nuwe maatjie !
Ek kyk uit vir jou !