Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Sun Aug 20, 2017 2:58 pm
by AbrieL
Middag almal,

Dankie vir aanvaarding. Ek het sopas die skuif van platkar na DC gemaak. Hoop om baie hier te leer en 'n bydra te kan lewer. My ander passie is motorfietse, of sogenaamde storiefietse. Nou kan die gesin darem saamry.

Groete
Abrie

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Aug 20, 2017 7:19 pm
by FIRSTGEER
Baie welkom Abrie.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Aug 21, 2017 3:19 am
by Mud Dog
Welkom! :thumbup:

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Aug 21, 2017 2:25 pm
by Hilux Heap
Welkom Abrie