Page 1 of 1

nuwe lid

Posted: Wed Aug 02, 2017 7:22 am
by daantjiekat
Goeiemore
Ek is n lojale Hilux eienaar vir die afgelope 10 jaar.Ek het sopas opgradeer van die 3.0 D4d na die 2.8GD6.Aangesien ek my voertuig opgradeer het,dog ek maar dit tyd om sommer by die forum ook aan te sluit.
Groete
Danie

Re: nuwe lid

Posted: Wed Aug 02, 2017 8:01 am
by Mud Dog
Baie welkom Danie!! :thumbup:

Re: nuwe lid

Posted: Wed Aug 02, 2017 12:00 pm
by Hilux 1
Welkom Danie,
Elgin is sommer om die draai. Danie, nou moet jy nog net n betalende lid word, radio aanskaf en ons vir n outing of so join.

en kyk net na die
viewtopic.php?f=154&t=42127&start=60
download/file.php?id=92550&mode=view

Re: nuwe lid

Posted: Wed Aug 02, 2017 1:12 pm
by Hilux Heap
Welkom Danie. Geniet die Forum.

Re: nuwe lid

Posted: Wed Aug 02, 2017 6:32 pm
by FIRSTGEER
Baie welkom Danie.

Re: nuwe lid

Posted: Wed Aug 02, 2017 9:03 pm
by Froll
Welkom Danie.

Re: nuwe lid

Posted: Thu Aug 03, 2017 7:40 am
by mcw
welkom Danie