nuwe lid
Posted: Wed Aug 02, 2017 7:22 am
Goeiemore
Ek is n lojale Hilux eienaar vir die afgelope 10 jaar.Ek het sopas opgradeer van die 3.0 D4d na die 2.8GD6.Aangesien ek my voertuig opgradeer het,dog ek maar dit tyd om sommer by die forum ook aan te sluit.
Groete
Danie