Hier is Pa se Fortuner wat nou deesdae die nuwe speelding is.
Sover is die enigste veranderinge die agterste "jump seats" wat uitgehaal is. Hy het sy eie kompressor vir die bande en het ook 35% tinted smash & grab op die ruite.
Volgende is OME vering en bande asook 'n mooi bullbar. Alles sal met tyd kom soos hy ook na 2 jaar gekom het.....
Brakkenjan se nuwe speelmaatjie is hier!!!
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Re: Brakkenjan se nuwe speelmaatjie is hier!!!
Jumpseats is 'n pyn in die @$%$%. Ek wil myne ook uithaal.
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Brakkenjan se nuwe speelmaatjie is hier!!!
Johan ek sien julle off-road hom sommer daar van die drive-way af....
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: Brakkenjan se nuwe speelmaatjie is hier!!!
oppas daai ding gat oe rol,daai goed rol soma gou
n vark bly maar n vark
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Brakkenjan se nuwe speelmaatjie is hier!!!
Thys,
Hy gaan saterdag bietjie port alfred to vir die week. Gaan daar by Hogsback oorslaap en dan 4 nagte by port alfred en daar rond ry.
Hy is al mooi geoffroad. Pa geniet sy speeldin, ma dis ma se kar in die dorp....
Varkie, jy moet oppes met jou nuwe V8 dat hy nie ook omval van al die krag nie.....
Ons het nuwe bande by Toyota gekry en dit maak klaar `n verskil aan die gedrag op die grondpaaie. Banddruk help ook as jy dit sag maak dan loop hy heel gemaklik teen 80-90 km/h op die grondpaaie.

Johan Marais
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Brakkenjan se nuwe speelmaatjie is hier!!!
Varkie is soos daai bokke wat mens in Amerika kry.. as jy hom groot genoeg skrikmaak val hy flou met sy bene stok styf in die lug... :roll: :roll:JohanM wrote:Varkie, jy moet oppes met jou nuwe V8 dat hy nie ook omval van al die krag nie.....
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: Brakkenjan se nuwe speelmaatjie is hier!!!
haal die spring uit die seat
Umvubu wrote:Jumpseats is 'n pyn in die @$%$%. Ek wil myne ook uithaal.
n vark bly maar n vark