Search found 638 matches
- Tue Mar 24, 2015 2:57 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Van Zyl's - leaf springs
- Replies: 8
- Views: 1502
Re: Van Zyl's - leaf springs
Dankie Dewald gaan hulle beslis kontak
- Tue Mar 24, 2015 2:20 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Van Zyl's - leaf springs
- Replies: 8
- Views: 1502
Re: Van Zyl's - leaf springs
Dankie manne....................ja ek sit met dieselfde probleem, kan nie te hoog gaan nie dan pas dit nie in die garage nie. Miskien maar gaan vir n nuwe stel vere. Sal bietjie rondkyk op die forum.
- Tue Mar 24, 2015 2:04 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.7 IFS sump plug washer
- Replies: 6
- Views: 1367
Re: 2.7 IFS sump plug washer
my guess is between 10 and 12mm soft red copper washer
- Tue Mar 24, 2015 2:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Diefstal..voorkoming ....."hide"
- Replies: 26
- Views: 4328
Re: Diefstal..voorkoming ....."hide"
hi daar ook PM gestuur
- Tue Mar 24, 2015 1:59 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Van Zyl's - leaf springs
- Replies: 8
- Views: 1502
Van Zyl's - leaf springs
Wil more die Hilux vat na Van Zyl springs in Pretoria. Hulle retension die agterste bladvere en gaan ook vir my n additionele veer bysit. Die gewig van die kampgoed en RTT ens laat die voertuig gou "deur stamp" op sy rubbers. Het iemand al met Van Zyl's te doen gehad? Hulle prys is +- R130...
- Tue Mar 24, 2015 1:50 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
- Replies: 33
- Views: 3614
Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Ons het altyd in die verlede die sleepwa se totale gewig op maks 75% van die sleepvoertuig se gewig bepaal.................dit het jare vir ons gewerk en werk nog steeds. Stem saam dat die Hilux nie hou van 5 de rat sleep nie. Sy is heel rustig in 4de.
- Mon Mar 23, 2015 4:34 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Snorkel Regrets?
- Replies: 15
- Views: 5462
Re: Snorkel Regrets?
No regrets..........definitely keeps my air filter cleaner much longer. No wind noise love it.
- Fri Mar 20, 2015 10:30 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Mc Carthy Rhino 4x4 Trail GTG 18th April 2015
- Replies: 153
- Views: 60059
Re: Mc Carthy Rhino 4x4 Trail GTG 18th April 2015
Thanks let me know when to pay
- Fri Mar 20, 2015 6:47 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Pool installed
- Replies: 121
- Views: 19887
Re: Pool installed
Chris jy sal nou moet die TV dophou elke aand en jou geyser en swembadpomp afsit soos versoek deur esdom
- Fri Mar 20, 2015 6:44 am
- Forum: Build your own:
- Topic: My Hilux Rebuild - pic heavy
- Replies: 58
- Views: 17124
Re: My Hilux Rebuild - pic heavy. Updated 19/03/2015
Dit lyk baie baie goed....................jy kan seker nie wag om haar te vat vir n spin nie??
- Fri Mar 20, 2015 6:04 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Mc Carthy Rhino 4x4 Trail GTG 18th April 2015
- Replies: 153
- Views: 60059
Re: Mc Carthy Rhino 4x4 Trail GTG 18th April 2015
Sal julle ook join op die 18 de April
- Fri Mar 20, 2015 5:48 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Elektrisiën / draadwerker lisensie
- Replies: 18
- Views: 2363
Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie
Stem saam met Stef
- Fri Mar 20, 2015 5:45 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Pro-Alpha Garage Doors
- Replies: 3
- Views: 552
Re: Pro-Alpha Garage Doors
ET opener :?
- Tue Mar 17, 2015 2:56 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Pro-Alpha Garage Doors
- Replies: 3
- Views: 552
Pro-Alpha Garage Doors
Closed my garage door Sunday evening as usual. Monday morning absolutely dead. Use the manual opener and start phoning for spares and advice. Control PC board need replacement. All suppliers informed me that Pro-Alpha doors are bankrupt. A quick internet search indicates two suppliers, one in Boksbu...
- Tue Mar 17, 2015 11:49 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: 4x4's pics van die werled
- Replies: 19
- Views: 6942
- Fri Mar 13, 2015 12:04 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 2.7 4x4 Wit-olifant
- Replies: 29
- Views: 3613
Re: 2.7 4x4 Wit-olifant
Ek stem saam met meeste van die manne.....................brandstof is n issue maar dit is werklik al uitgawe wat jy het. Ek het agter gekom dat dit nie rerig saakmaak of die voertuig gelaai is of leeg is nie, die brandstof verbruik is baie dieselfde. Ek probeer ook die revolusies onder 3000 rpm te ...
- Wed Mar 11, 2015 3:53 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Oli leak on crank shaft pulley
- Replies: 6
- Views: 2434
Re: Oli leak on crank shaft pulley
100% in agreement with Marnus
- Wed Mar 11, 2015 8:39 am
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 952594
Re: Joke of the day
Ja nee wat jy saai sal jy maai
- Fri Mar 06, 2015 4:54 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: snorkel
- Replies: 6
- Views: 1390
Re: snorkel
Fully agree with Andy......
- Thu Mar 05, 2015 5:55 am
- Forum: Humor
- Topic: Camping : Russian style
- Replies: 16
- Views: 7729
Re: Camping : Russian style
Brilliant
- Wed Mar 04, 2015 7:05 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tuffstuff and trackers
- Replies: 16
- Views: 2594
Re: Tuffstuff and trackers
All tracking devises (the signal) can be jammed by equipment used by the criminals, it is no assurance that they will find your car. According to me it is just a money making racket.
- Tue Mar 03, 2015 9:49 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers
- Replies: 13
- Views: 4572
Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers
Ek oorweeg dit beslis ook. Kan dit afblaas om voertuig by die garage in en uit te kry, aangesien die RTT dit net net maak
- Sat Feb 28, 2015 6:38 am
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Beeld skou: moeite werd??
- Replies: 8
- Views: 5837
Re: Beeld skou: moeite werd??
Stem saam die Beeld skou is baie baie beter as die Voortrekker Monument een, sal hom ook n skip gee die jaar.
- Wed Feb 25, 2015 11:49 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Crimping vorm van 16mm kabel help asb
- Replies: 20
- Views: 2629
Re: Crimping vorm van 16mm kabel help asb
Ek verkies ook die hex, lyk beter en is beslis stewiger. Lyl ook beter met die heat shrink.
- Wed Feb 25, 2015 7:10 am
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 952594
Re: Joke of the day
nice photo shop dit pas hom soos n handskoen
- Wed Feb 25, 2015 7:04 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Garmin vs Tomtom
- Replies: 14
- Views: 1948
Re: Garmin vs Tomtom
Hulle se mos elke Tom Tom Dick Dick en Harry Harry het n Garmin
- Wed Feb 25, 2015 7:00 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: My new project SFA S/C 2.2
- Replies: 37
- Views: 4192
Re: My new project SFA S/C 2.2
Het hierdie hilux afgeneem toe ek laas jaar gaan blomme kyk het, dit was by Loeriesfontein, daar is baie van hulle in baie goeie toestand.
- Tue Feb 24, 2015 2:51 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Anyone in Pretoria that can test drive a Hilux for me?
- Replies: 14
- Views: 7223
Re: Anyone in Pretoria that can test drive a Hilux for me?
Should be a code 3 if stolen and recovered. Banks are very hesitant to finance code 3's
- Tue Feb 24, 2015 9:04 am
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Nog n Lexus in n SFA
- Replies: 89
- Views: 23296
Re: Nog n Lexus in n SFA
shoe hoe groot is die gap tussen die fan blades en die radiator?
- Tue Feb 24, 2015 8:58 am
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Anyone in Pretoria that can test drive a Hilux for me?
- Replies: 14
- Views: 7223
Re: Anyone in Pretoria that can test drive a Hilux for me?
unless the codes have change, code 1 new vehicle, code 2 second hand vehicle, code 3 rebuild or stolen and recovery, code 4 special build vehicles such as three wheelers and fire brigade trucks. This vehicle cannot be a code 2!!
Re: GEDULD
puik
- Mon Feb 23, 2015 11:13 am
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Anyone in Pretoria that can test drive a Hilux for me?
- Replies: 14
- Views: 7223
Re: Anyone in Pretoria that can test drive a Hilux for me?
Waar is die voertuig? Andre
- Fri Feb 20, 2015 8:12 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Diff klap
- Replies: 10
- Views: 1719
Re: Diff klap
Beste is om hom te vat na die manne wat die propshafts reg maak, hulle haal hom vinnig af en toets hom voordat hulle quote.
- Thu Feb 19, 2015 4:27 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Diff klap
- Replies: 10
- Views: 1719
Re: Diff klap
agree check the hanger bearing
- Thu Feb 19, 2015 7:50 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toe vat hulle amper my loopring
- Replies: 21
- Views: 2954
Re: Toe vat hulle amper my loopring
yip sal maar my kill switch in sit die naweek..............................
Re: SONA 2015
Groot vraag is gaan hulle die mag oorhandig indien hulle in n verkiesing verslaan word of gaan hulle n Zimbabwe op ons trek??
- Mon Feb 16, 2015 2:11 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Aantreklikhede en Trail naby Mosselbaai
- Replies: 11
- Views: 1897
Re: Aantreklikhede en Trail naby Mosselbaai
Drikus ek het in Desember al die bergpasse gery in die omgewing, het begin by Prins Albert Swartbergpas en die Hel, toe, rooibergpas noord en suid, naby Calitzdorp, toe die Attakwaskloof tussen Mosselbaai en Oudtshoorn. Ook die duine gaan ry by Vleesbaai. Dit was almal grondpad. Die ander passe Aten...
- Mon Feb 16, 2015 8:18 am
- Forum: Useful Articles
- Topic: Folding Table
- Replies: 21
- Views: 8864
Re: Folding Table
Crazy plastic now only R459................bargain in my eyes.
- Thu Feb 12, 2015 7:41 am
- Forum: Humor
- Topic: Manne, julle moet hierdie kyk...
- Replies: 14
- Views: 6463
Re: Manne, julle moet hierdie kyk...
Altyd gewonder hoe n hond sy skrik vang vir n kat
- Thu Feb 12, 2015 7:40 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 2000 hilux 2.7 3rz missing on hot days
- Replies: 4
- Views: 634
Re: 2000 hilux 2.7 3rz missing on hot days
wow 750000km you must send a picture and story to WEG and WEGRY
- Thu Feb 12, 2015 6:51 am
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 952594
- Tue Feb 10, 2015 3:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: B to EB License
- Replies: 9
- Views: 1420
Re: B to EB License
lyk my dit help om oud te wees....................
- Mon Feb 09, 2015 3:13 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Skuldig aan n bribe
- Replies: 6
- Views: 1176
Re: Skuldig aan n bribe
ja nee geld wat stom is maak reg wat krom is
- Sat Feb 07, 2015 7:52 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Skuldig aan n bribe
- Replies: 6
- Views: 1176
Skuldig aan n bribe
Het vandag hout gaan koop by ons plaaslike hardeware winkel, wou dit graag gesny he.....................maar met al die load shedding het hulle n agterstand gehad. Ek vra toe of hulle net die hout kan kleiner sny sodat dit in die lux pas, baie teensinnig het hulletoe die cutting list geprint en het ...
- Fri Feb 06, 2015 7:52 pm
- Forum: Humor
- Topic: Train Ride
- Replies: 4
- Views: 4639
Re: Train Ride
Wel dit is nou baie duidelik die brue word seker baie hoog gebou..........................en daai ou wat jump kort n medalje en dit met n vol kos mandjie, seker hy verkoop kos op daai trein
- Fri Feb 06, 2015 7:05 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Reach for a Dream: 7 March 2015
- Replies: 81
- Views: 18942
Re: Reach for a Dream: 7 March 2015
is toeskouers ook welkom??
- Fri Feb 06, 2015 6:52 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux Snorkel
- Replies: 22
- Views: 3597
- Wed Feb 04, 2015 2:24 pm
- Forum: Surf & 4Runner
- Topic: Surf up for grabs!
- Replies: 5
- Views: 4326
Re: Surf up for grabs!
Ek neem aan dit is n 4x4................enige fotos van die binneruim / kajuit?
- Wed Feb 04, 2015 12:57 pm
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 952594
Re: Joke of the day
Stem saam
- Tue Feb 03, 2015 2:13 pm
- Forum: Useful Articles
- Topic: Folding Table
- Replies: 21
- Views: 8864
Re: Folding Table
Go check the one at Outdoor Warehouse they do have a white plastic one with steel legs. R899 Crazy Plastics selling the exact same one for R599. I think the quality is very good, weight is 13kg.
- Tue Feb 03, 2015 2:08 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The new Hilux
- Replies: 36
- Views: 5330
Re: The new Hilux
Nie te sleg nie...................maar wat is die engine specs???
- Tue Feb 03, 2015 6:30 am
- Forum: Humor
- Topic: TWEEDE BESTE.....
- Replies: 5
- Views: 4908
Re: TWEEDE BESTE.....
Lekker speelding
- Mon Feb 02, 2015 2:21 pm
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 952594
Re: Joke of the day
Guilty............
- Mon Feb 02, 2015 7:59 am
- Forum: Build your own:
- Topic: IFS Replacement Bumper
- Replies: 175
- Views: 23031
Re: IFS Replacement Bumper
Yip bly maar n mooi bumber
- Tue Jan 27, 2015 7:02 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Krag punt in bak
- Replies: 5
- Views: 1648
Re: Krag punt in bak
Daar is heelwat besprekings op die forum wat dit bespreek, ek persoonlik hou van die een wat onder die bak is en by die agter lig uitkom (binne die bak) dit lyk vir my die een wat die maklikse is. Ek het 25mm kable gebruik en het altwee + en - drade deurgetrek. Hou nie van die bak as n negative nie....
- Tue Jan 27, 2015 6:55 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK
- Replies: 10
- Views: 1436
Re: diefstal vanuit motors - BAIE BELANGRIK
Ek persoonlik probeer om nie my Hilux te gebruik vir "shopping malls ens nie" . As ek moet dan probeer ek die voertuig so parkeer dat ek dit kan sien vanaf die winkel/restaurant ens. Selfs al gebruik ek die platkar doen ek dieselfde. Die beste is om niks in die voertuig saam te ry wat gets...
- Mon Jan 26, 2015 12:05 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Six year old electrocuted by electric fence
- Replies: 11
- Views: 1961
Re: Six year old electrocuted by electric fence
Not sure when but the spec regarding electric fences change. We removed a lot of the old energisers for a cell company back then.
Very sad to hear about the six year old.
Very sad to hear about the six year old.
- Mon Jan 26, 2015 11:57 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vakansie in n toergroep
- Replies: 25
- Views: 2578
Re: Vakansie in n toergroep
Danie ek voel nou nie meer so n arm gat nie.................sal ook eerder die alleen ding doen, of miskien kan die Hilux manne iets reel???
- Sun Jan 25, 2015 1:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vakansie in n toergroep
- Replies: 25
- Views: 2578
Vakansie in n toergroep
Is dit net ek wat dink die tipe toergroep vakansies, wat byvoorbeeld in WEG, geadverteer word is baie duur. R17,800 per persoon vir 10 dae. Jou eie voertuig en brandstof. Drie etes per dag en tent verblyf word verskaf en n toergids. Indien my brandstof R10,000 beloop, is die kostes R45,800. Jammer m...