Search found 2776 matches

by The Legend
Sun Jul 18, 2010 8:45 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo daar al my Hilux maters
Replies: 15
Views: 2116

Re: Hallo daar al my Hilux maters

Welkom Frank,

Ek het gedink ek is die enigste ou op die forum wat in Kempton Park bly.Jy gaan dit geniet saam met ons. :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by The Legend
Sat Jul 17, 2010 7:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: Termostaat
Replies: 6
Views: 1011

Termostaat

HI Ouens

Ek het vandag vas gestel dat my bakkie (sfa 4y) nie n termostaat in het nie.Is dit nadelig om sonder n termostaat te ry?
by The Legend
Sat Jul 17, 2010 6:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: Battery nr SFA
Replies: 2
Views: 628

Re: Battery nr SFA

Hi Caskru

Ek was vandag by Battery Cabin in Kempton Park en deel hulle my mee dat volgens hulle boeke is die korrekte battery n 635 en bestaan daar nie n 640 battery nie.Hulle het vir my n 635 battery gewys maar dit lyk nie vir my na die regte een nie.
by The Legend
Fri Jul 16, 2010 6:49 am
Forum: The Workshop
Topic: Battery nr SFA
Replies: 2
Views: 628

Battery nr SFA

Hi Ouens

Wat is die korrekte groote battery(battery nr) vir my 1989 Hilux SFA? :shh: :shh:
by The Legend
Mon Jul 12, 2010 9:34 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello all, new member form Durban
Replies: 24
Views: 3485

Re: Hello all, new member form Durban

Welcome Tony

Come and show us that special fishing spots which you only can rich with a 4x4 :D :D :D
by The Legend
Mon Jul 12, 2010 5:07 am
Forum: The Workshop
Topic: Bridgestone dueler bande
Replies: 17
Views: 2639

Bridgestone dueler bande

Haai Ouens
Wat is die padhou vermoe op n nat pad met bridgestone dueler bande.Hou hantteer hulle off road?Is dit die moeitewerd om hulle te koop?
by The Legend
Wed Jul 07, 2010 5:37 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo julle almal
Replies: 20
Views: 2504

Re: Hallo julle almal

Haai ouens

Dankie vir die groot verwelkoming.Julle is GREAT!!!!!!!!!!!!!!!!!! :D: :D: :D:
by The Legend
Tue Jul 06, 2010 8:39 pm
Forum: The Workshop
Topic: KOREAANSE 4Y ENJIN
Replies: 10
Views: 1495

Re: KOREAANSE 4Y ENJIN

Koos

Wat het die lexus ombouing jou gekos?
by The Legend
Tue Jul 06, 2010 8:21 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo julle almal
Replies: 20
Views: 2504

Re: Hallo julle almal

Dankie Johan

Ek sal een van die dae die fotos vir julle wys.
by The Legend
Tue Jul 06, 2010 8:15 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo julle almal
Replies: 20
Views: 2504

Re: Hallo julle almal

Dankie Cassie

Ek stem saam hiluxe is gebou om te hou.
by The Legend
Tue Jul 06, 2010 7:49 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo julle almal
Replies: 20
Views: 2504

Hallo julle almal

Ek is van Kempton Park en het n 1989 2.2 d/c hilux 4x4.Hy is nog net so oorspronklik soos die dag toe hy uit die fabriek gekom het.Het tans 285000 km op.Sal fotos wys sodra ek net weet hoe om die goed af te laai.Is nog maar nog dom met die klas van goed.
by The Legend
Tue Jul 06, 2010 9:51 am
Forum: The Workshop
Topic: KOREAANSE 4Y ENJIN
Replies: 10
Views: 1495

Re: KOREAANSE 4Y ENJIN

Dankie Thys. Ek waardeer dit
by The Legend
Mon Jul 05, 2010 8:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: Betroubaar kry aandag
Replies: 112
Views: 7987

Re: Betroubaar kry aandag

Paul,Jy vorder mooi.Bly ons op hoogte hou.
by The Legend
Mon Jul 05, 2010 7:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: KOREAANSE 4Y ENJIN
Replies: 10
Views: 1495

Re: KOREAANSE 4Y ENJIN

Dankie Paul :o
by The Legend
Mon Jul 05, 2010 7:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: KOREAANSE 4Y ENJIN
Replies: 10
Views: 1495

Re: KOREAANSE 4Y ENJIN

Paul,

Daar is op die oomblik nog niks fout nie.Het tans 285 000km gedoen en is ek nou maar skrikkerig om die lang pad te vat.
by The Legend
Mon Jul 05, 2010 6:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: KOREAANSE 4Y ENJIN
Replies: 10
Views: 1495

KOREAANSE 4Y ENJIN

Is die Koreaanse kompleet 4y enjin wat Autozone verkoop betroubaar?Is daar enige modifkasies wat ek moet doen.Huidige 4y enjin is nog standaard soos die dag toe dit uit die fabriek gekom het.Is die kompleet koppelaar geskik vir 4x4?Enige advies is welkom. :?

Go to advanced search