Want ek het n Hilux wat kanOOOOMS wrote:Jy dink......? Ons weet.....
Search found 2007 matches
- Thu Sep 16, 2010 6:48 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Brandstof toevoer sisteem : 7MGE
- Replies: 20
- Views: 3218
Re: Brandstof toevoer sisteem : 7MGE
- Thu Sep 16, 2010 6:45 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Late night/early morning crew
- Replies: 2077
- Views: 369053
Re: Late night/early morning crew
Ok oomHi-Hilux wrote:As julle nou weer so hard praat in die oggend ure, bel ek die polisie. Van ons probeer slaap okay. LoL
- Thu Sep 16, 2010 6:42 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Rev counter - Sorted
- Replies: 10
- Views: 3288
Re: Rev counter
V8 of L6?Bushwacker wrote:Lexus op KZTE RatkasSpartan wrote:Watse Lexus conversion het jy gedoen?
- Thu Sep 16, 2010 6:39 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Brandstof toevoer sisteem : 7MGE
- Replies: 20
- Views: 3218
Re: Brandstof toevoer sisteem : 7MGE
Ek sal as ek nou by die huis kom n power run met hom gaan doen dan sal ek jou kan sê. Ek het 70K vir die bakkie betaal en seker nog 70K gespend op die wa maar ek moet vir jou sê dat omdat alles self gedoen was is al die labour segeld gespend op net Toyota original spares, al wat ek kan sê is dat daa...
- Thu Sep 16, 2010 7:15 am
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Rev counter - Sorted
- Replies: 10
- Views: 3288
Re: Rev counter
Watse Lexus conversion het jy gedoen?
- Thu Sep 16, 2010 7:09 am
- Forum: Build your own:
- Topic: DIY Bumper of a different kind
- Replies: 33
- Views: 7107
Re: DIY Bumper of a different kind
Daai is net sooibrand my oomMud Dog wrote:Ek like niks behalwe vir die oulikke 'tannie'!
- Wed Sep 15, 2010 6:27 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: DIY Bumper of a different kind
- Replies: 33
- Views: 7107
- Wed Sep 15, 2010 6:02 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Brandstof toevoer sisteem : 7MGE
- Replies: 20
- Views: 3218
Re: Brandstof toevoer sisteem : 7MGE
I had to many problems with gotech and dictator. They work in a race car but are not practical for what we are doing. Persoonlik dink ek jou goed was nie ordentlik gestel nie, my bakkie, my broer, my pa, broer se 4 pals en nog n hele paar ander se bakkies loop soos n droom met die aftermarket ECU's...
- Wed Sep 15, 2010 7:13 am
- Forum: Mpumalanga
- Topic: Middelburg agricultural EXPO
- Replies: 6
- Views: 5521
Re: Middelburg agricultural EXPO
Klink soos n cowboy movieOkkie Van Wyk wrote:a few good men
- Tue Sep 14, 2010 7:45 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: W56 Gearbox
- Replies: 4
- Views: 1571
Re: W56 Gearbox
Wat maak hy nou nadat jy die olie geruil het en op die regte level het
- Tue Sep 14, 2010 7:40 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Ford Ranger 4000 V6 vs 90s Hilux SFA with v6 toyota engine
- Replies: 19
- Views: 2857
Re: Ford Ranger 4000 V6 vs 90s Hilux SFA with v6 toyota engi
Daar is net een Lux en dis n HILUX
- Tue Sep 14, 2010 7:35 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Update from Bryan & Lani in Namibia
- Replies: 3
- Views: 1422
Re: Update from Bryan & Lani in Namibia
Nice pic's on your blog guy's that's the way to do it
- Tue Sep 14, 2010 7:19 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
- Replies: 33
- Views: 4165
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Wat van Job, ek meen jy het regtig Job se geduld gebruik voor jy gekoop het
- Tue Sep 14, 2010 7:16 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: braai
- Replies: 15
- Views: 3010
Re: braai
I can like to like the one Niel has, pas lekker in die ammokas, no mess no fuss
- Tue Sep 14, 2010 1:52 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
- Replies: 33
- Views: 4165
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Baie geluk ek het gedog jy gaan nooit een kry nie
- Tue Sep 14, 2010 1:48 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Lid
- Replies: 18
- Views: 2485
Re: Nuwe Lid
Ek brand nie olie soos jy nieOOOOMS wrote: Hy wil ook baie graag 'n D4D ry, maar hy se al 3 jaar niks daaroor nie.... So hys ook 'n roof kyker!
- Tue Sep 14, 2010 7:54 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Lid
- Replies: 18
- Views: 2485
Re: Nuwe Lid
Mud Dog wrote:En nou? ...... Probeer jy vir jouself 'n 'safety-net' span ingeval jy iets verkeerd sê IVM lang ses vs 4Y?
- Mon Sep 13, 2010 2:56 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Lid
- Replies: 18
- Views: 2485
Re: Nuwe Lid
Oë so jy was n roofkykker vir ses maande Welkom hier by ons, ek is ook maar nog nuut hierBlackadder wrote:Ek volg die forum al vir die laaste ses maande of so en het al reeds baie waardevolle inligting hier gekry.
- Mon Sep 13, 2010 2:52 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Spotted in Tsumeb
- Replies: 14
- Views: 1347
Re: Spotted in Tsumeb
Oooë jy praat van Paddy en Skippy of is dit nou Rooo
- Sat Sep 11, 2010 5:23 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Dust proof tailgate
- Replies: 14
- Views: 3425
Re: Dust proof tailgate
Hans en vir die SFA, het julle dalk so kit?
- Sat Sep 11, 2010 5:19 pm
- Forum: Hobbies
- Topic: Two wheels.....
- Replies: 30
- Views: 9727
Re: Two wheels.....
Wat praat jy ons het al n threat gehad oor ons bikes, hier is n klomp van ons met bikes.LoneRanger wrote:It's nice to see that i'm not the only bike nut here
- Sat Sep 11, 2010 5:11 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Nuwe voor buffer - SFA
- Replies: 47
- Views: 4145
Re: Nuwe voor buffer in wording - SFA
Dit lyk eersteklas
Het jy n plan van die outjie vir iemand wat belangstel om ook een tebou
Het jy n plan van die outjie vir iemand wat belangstel om ook een tebou
- Fri Sep 10, 2010 8:40 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuut!!
- Replies: 6
- Views: 1178
Re: Nuut!!
Welkom Jan
Daai wa van jou lyk baie goed.
Daai wa van jou lyk baie goed.
- Fri Sep 10, 2010 9:48 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Nuwe voor buffer - SFA
- Replies: 47
- Views: 4145
Re: Nuwe voor buffer in wording - SFA
Dit lyk mur nice
- Wed Sep 08, 2010 1:40 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: SFA Conversions
- Replies: 20
- Views: 3345
Re: SFA Conversions
Kan Toyota nie sien dat die SFA version van Hiluxe in groot aanvraag is nie
- Tue Sep 07, 2010 6:13 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toyota keeps going right - to Antarctica
- Replies: 6
- Views: 632
Re: Toyota keeps going right - to Antarctica
Nou toe slim watse motor is in daai trokke aangesien jy so slim isMr_B wrote:They didn't use a 2JZ in that rig... can't turn those wheels...
- Tue Sep 07, 2010 2:54 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Brandstof toevoer sisteem : 7MGE
- Replies: 20
- Views: 3218
Re: Brandstof toevoer sisteem : 7MGE
Wessel kyk of die gaatjie in die cap deur is anders gaan jy ook vacuum trek, veral off-road, as hy nie is nie boor hom net deur.
- Tue Sep 07, 2010 2:49 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toyota keeps going right - to Antarctica
- Replies: 6
- Views: 632
Re: Toyota keeps going right - to Antarctica
Jy sal n leer moet saam koop want jy is te kort om in tekom in daai Van
- Tue Sep 07, 2010 5:19 am
- Forum: Build your own:
- Topic: braai
- Replies: 15
- Views: 3010
Re: braai
Daai braai is teklein vir n Bloubulsteak
- Mon Sep 06, 2010 7:21 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Aluminium trappies [rock sliders] vir sfa
- Replies: 5
- Views: 1664
Re: Aluminium trappies [rock sliders] vir sfa
Chom jy sal moet groter gaan op jou hoekyster anders is daai mooi trappies af op die eerste off-road trip en jou welding sal jy moet voller maak en agter sou ek rond gemaak het as ek jy was. IMHO ek kraak nie af nie sê net wat ek sou gedoen het :wave: Jy noem daai net side steps nie rock sliders nie...
- Fri Sep 03, 2010 4:40 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4817
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Hy is jimpel, dit vir n stock bakkieGeorgeJvR wrote:R1250000
- Fri Sep 03, 2010 8:27 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4817
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
George Liaan bly in Lichtenburg en oom FD is op Klerksdorp en Toybox is Ottosdal hier is baie wat vir jou kan gaan kyk :thumbup: kom ons kyk wie is eerste om te offer :twisted: Jy sal dalk net petrol geld moet betaal want Lichtenburg en Mafikeng is so 80 Km uit mekaar en die ander gaan nog verder we...
- Thu Sep 02, 2010 7:01 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 3000D 4x4 - opinions and comments please
- Replies: 18
- Views: 4316
Re: 3000D 4x4 - opinions and comments please
Is the solid axle in the front or rear positionElton wrote:I currently own a '95 solid axle hilux
- Wed Sep 01, 2010 8:52 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
- Replies: 28
- Views: 3503
Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
Daar is mos nie plek vir n 6 nie man en n 3S GTE is n kort 6 wat baie kwaad is ek het n NA 3s gekoop vir my Stallion net so vir n run-around laas week maar is eers besig met iets anders.ThysdJ wrote:Jaco? het jy koors? Nie 'n lang ses nie??
- Wed Sep 01, 2010 11:16 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
- Replies: 28
- Views: 3503
Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
Dag manne.Okey hier is die ding.Die 1200 bakkie is al lank in ons familie en het sentimentele waarde. Ek wil graag raad he van jul om hom 4x4 temaak.Het gedink om Suzuki sj410 diffs en transvercase tegebruik.Watter powersteering pomp en rack&pinnion sal gebruik kan word op die klein skaal. Op d...
- Wed Sep 01, 2010 11:01 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4817
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
:lol: :lol: Nee oom, weet nie hoe goed jy VDBP ken nie maar die plek sit net langsaan waar Tigerwheel en tyre was, regookant NG Oos, sal die koordinate vir jou hier opsit :idea: Jaco jy praat nie dalk van Cool Sound nie???? :scratch: Ja hulle is in hulle plek maar ek weet nie wat is hulle naam nie ...
- Tue Aug 31, 2010 5:02 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 96 sfa hilux d/cab 4x4 for sale R65000 neg
- Replies: 39
- Views: 4547
Re: 96 sfa hilux d/cab 4x4 for sale R65000
Waar is George hier is n baie nice bakkie vir n goeie prys
- Tue Aug 31, 2010 11:08 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4817
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Jaco, verduidelik bietjie... Waar??? Ek het las jaar die air-con drie keer laat reg maak, hy lek nog steeds gas na 'n paar weke. :mad: Psssttt... Spartan.... moet ek dit vertaal vir jou? Al die jare buite SA?... :mrgreen: :mrgreen: -F_D :lol: :lol: Nee oom, weet nie hoe goed jy VDBP ken nie maar di...
- Tue Aug 31, 2010 5:37 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4817
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Daai lyk regtig na n mooi bakkie maar is bietjie aan die duur kant maar ek dink die man het hom in vi85K maar soek eintlik 75K, die manne doen dit en as n ou verbykom wat nie stry nie dan score hy so ek so sê praat met die ou en hoor. Op die oogaf lyk dit na n mooi bakkie.
- Mon Aug 30, 2010 1:24 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4817
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Ek sien hier is een tekoop vir 42K
- Mon Aug 30, 2010 10:27 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4817
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
WAT??? Chom moet nou nie die frendship reuineer nie , hier is nie mense op die forum wat geld het vir die Spartan nieGeorgeJvR wrote:Jaco seeing that Spartan is in sutch good nic why not sell him to me.
- Mon Aug 30, 2010 10:22 am
- Forum: Limpopo
- Topic: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)
- Replies: 114
- Views: 22254
Re: Thabazimbi 4x4 weekend (27 - 29 August 2010)
Nou eintlik is dit nou al fotos?
- Mon Aug 30, 2010 5:35 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: what is the trade in value
- Replies: 2
- Views: 851
Re: what is the trade in value
Jong so bietjie meer as n jaar terug toe ek die Spartan gekoop het (98 LTD 4x4 2.4) was sy trade 65K en retail 79, ek het hom opgetel vir 70K. Ek mag nie sê wat ek al op hom gespend het nie want as die "war department" uitvind, EISH
- Mon Aug 30, 2010 5:25 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Meet Wessel my Lux
- Replies: 6
- Views: 777
Re: Meet Wessel my Lux
Strassie wrote:I mean that in a completely non-homosexual way.
Welkom hier by ons klomp TOYOTAKOPPE.
Nou moet ons net daai bakkie n mod of twee gee dan is hy reg soos reën
- Mon Aug 30, 2010 5:17 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4817
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Thys bring daai ding TVL toe hier is manne wat hom kan fixThysdJ wrote:BTW mine lost it's gas again and I am not going to regas it this summer, my imagination is strong enough now.
- Sun Aug 29, 2010 3:01 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: how much would you pay
- Replies: 2
- Views: 789
Re: how much would you pay
Ek dink jy behoort nog maklik 70-80K tekry vir jou wa met al daai nice goodies op
- Sun Aug 29, 2010 2:59 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Late night/early morning crew
- Replies: 2077
- Views: 369053
Re: Late night/early morning crew
Oom ek sal jou nog beskuit ook gee as jy by my aankom
- Sun Aug 29, 2010 11:42 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Late night/early morning crew
- Replies: 2077
- Views: 369053
Re: Late night/early morning crew
En koffie temaakMud Dog wrote:Ek het julle nie hoor inkom nie .... anderste sou ek opgestaan en deurgekom het om vir julle geseslskap te hou
- Sun Aug 29, 2010 7:35 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Late night/early morning crew
- Replies: 2077
- Views: 369053
Re: Late night/early morning crew
Die forum is soos n spookdorp vanoggend chom
- Sat Aug 28, 2010 9:45 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4817
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Does the cressida motor increase or decrease the value? Ok let me say this about that, mod's are not for everybody, if you are not mechenically oriantated and have to ask somebody to do everything for you stay away from that truck. Personally I have riped the std engine out the moment it was cold e...
- Sat Aug 28, 2010 6:52 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4817
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Take it for a test drive see how it performs and check it out, tyres, leave springs, shocks, extras and in what condition the body oh and make shure the paperwork is in order. Try anyway to get a beter price. I paid 70K for the Spartan and it was a std truck at the time in a vert good condition and ...
- Fri Aug 27, 2010 9:34 am
- Forum: Meet the People
- Topic: New member, hi to all.
- Replies: 13
- Views: 2035
Re: New member, hi to all.
Welkom Tienie en geluk met jou Toyota.
- Fri Aug 27, 2010 9:06 am
- Forum: Meet the People
- Topic: New to 4x4 and having the Cruiser vs Hilux debate!
- Replies: 20
- Views: 2211
Re: New to 4x4 and having the Cruiser vs Hilux debate!
Family_Dog wrote:the Pradio has got Land Cruiser badges stuck all over it, all courtesy of Toyota!
Mr B jy moet oplet in die klas boet
- Thu Aug 26, 2010 1:27 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 3.4 Prado or Cruiser (80)
- Replies: 12
- Views: 1856
Re: 3.4 Prado or Cruiser (80)
[quote="krazy_kameleon"] found the LC guys to be a bit arrogant, where the 'Lux guys are some of the nicest guys I have ever met.quote]
- Thu Aug 26, 2010 1:23 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: New to 4x4 and having the Cruiser vs Hilux debate!
- Replies: 20
- Views: 2211
Re: New to 4x4 and having the Cruiser vs Hilux debate!
Kyk jy moet jam kry boetgeorge wrote:Personally I would go with a Hilux.Lighter on fuel and more comfortable.
If I am forced to go in a cruiser it will be the 76 series Station Wagon
- Wed Aug 25, 2010 5:18 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: New to the forum
- Replies: 18
- Views: 2919
Re: New to the forum
I try to be decent here and not scare the man awayThysdJ wrote:You're just getting warmed up Jaco, why stop now? You haven't mentioned the "lang" word yet....Spartan wrote:but I have said to much already
- Wed Aug 25, 2010 2:49 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: New to the forum
- Replies: 18
- Views: 2919
Re: New to the forum
[quote="IVY"]What I want to do to this bakkie :evil: Need more power!!!!!![quote]
you can do allot but all depends on how much you want to spend
You could build yourself a very lekker van but I have said to much already
you can do allot but all depends on how much you want to spend
You could build yourself a very lekker van but I have said to much already
- Wed Aug 25, 2010 11:07 am
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: 4x2 Hilux
- Replies: 9
- Views: 4666
Re: 4x2 Hilux
Waar is die grensvegter van landrovia, blommeister, hy behoort al so iets te gedoen het
- Wed Aug 25, 2010 11:01 am
- Forum: Limpopo
- Topic: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010 met foto's
- Replies: 11
- Views: 5393
Re: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010
Ag nee man, ek maak die 29 Sep klaar hier, laat ek sien wat kan ek reël met die Human Remains afdeling (HR).
- Sun Aug 22, 2010 12:12 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: First Hilux new member
- Replies: 11
- Views: 1585
Re: First Hilux new member
Welcom Jason and nice rugby yesterday