Search found 297 matches

by rood
Sat Apr 20, 2013 9:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: Liggie op cluster
Replies: 7
Views: 1441

Re: Liggie op cluster

My bakkie het nou 183000km op die clock, ek het al voorheen die liggie gehad flikker, dan is dit water wat gedrein moet word op die wil pluggie langs die filter onder. Ek sal more die diesel filter vervang en kyk wat gebeur. Wat is julle mening om injector cleaner in te gooi? Dankie vir julle hulp, ...
by rood
Fri Apr 19, 2013 8:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Liggie op cluster
Replies: 7
Views: 1441

Liggie op cluster

die liggie het aangekom op my hilux, dit het iets te doen met die diesel, die boekie se vat die bakkie na die naaste handelaar, wat kan dit wees? Maandag het hulle die altenator op my bakkie vervang want die battery liggie het aangekom, in die boekie staan ook vat na die naaste handelaar, R2517.00 v...
by rood
Wed Apr 10, 2013 8:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: wat kruip in die blom weg
Replies: 7
Views: 858

Re: wat kruip in die blom weg

nee die is 100% regtig, sou dit self nie gegloo het as dit nie my skoonpa is wat dit geneem het nie, nadat ons die fotos vir hom afgelaai het en my skoonma deur die fotos gegaan hethet sy daarop afgekom.
Dit is baie interesant.
by rood
Wed Apr 10, 2013 7:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: wat kruip in die blom weg
Replies: 7
Views: 858

wat kruip in die blom weg

My skoon pa het oor die naweek die blommetjie afgeneem, en toe ons na die foto kyk toe sien ons n gesiggie in die blom.
by rood
Mon Apr 08, 2013 7:26 pm
Forum: Out in Nature
Topic: What the trailcam shows
Replies: 10
Views: 5971

Re: What the trailcam shows

nog n paar
by rood
Mon Apr 08, 2013 7:23 pm
Forum: Out in Nature
Topic: What the trailcam shows
Replies: 10
Views: 5971

Re: What the trailcam shows

so paar fotos van wat ons al afgeneem het op die plaas met trail cams, ook somer n poucher met sy honde
by rood
Fri Jul 13, 2012 10:41 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie from Polokwane
Replies: 13
Views: 2324

Re: Newbie from Polokwane

Welcome welcome, you will see me in Polokwane a lot :thumbup: post a picture of your lux that i can recognize you in town.
by rood
Sun Jun 17, 2012 12:55 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11730

Re: Jag

Jip dis n ou 303 Lee Enfield wat omgebou is.

Linkerkanste horing meet 47.7" en regterkantste een 49.8" wydte is 40", karkas soos geweeg vanoggend by die slaghuis 181Kg.

EK gaan biltong en droewors maak ja en so n bietjie tafelwors.

Dankie
by rood
Sat Jun 16, 2012 7:43 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11730

Jag

Het einde April die blouwildebees geskiet, en vandag toe vang my oog die koedoe bul op die plaas...., hy was net op die verkeerde plek op die regte tyd
by rood
Sat May 26, 2012 8:50 am
Forum: Open Discussion
Topic: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Replies: 48
Views: 5792

Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR

"asking? was it the shifting of the weight of such a big animal that caused the whole shifting? is it possible that the trailer and the bull weighed more then the bakkie, and when he moved, the heavier weight won? ? have heard of some of those bulls can get very heavy" The bull weigh about...
by rood
Wed Apr 18, 2012 6:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Replies: 48
Views: 5792

Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk

My bakkie is uiteindelik amper klaar. Sit nou net met die versekering vas oor die linkerkanste deur wat n knak in het, die assesor en die peneelkloppers het die knak nie gesien nie, en nou is daar dispiete om oor dit reg te maak. Wat is die waarde van die bakie as iemand dalk weet, 2 x 4 2006 2.5 D4...
by rood
Tue Mar 27, 2012 7:53 am
Forum: Open Discussion
Topic: FJ Cruiser op sy sy ......
Replies: 10
Views: 1639

FJ Cruiser op sy sy ......

Het saterdag op die afgekom, die klein karretjie het die FJ cruiser so hard getref dat hy om geslaan het, ek weet nie hoe erg die mense in die klein karretjie seergekry het nie.
by rood
Wed Mar 14, 2012 8:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Replies: 48
Views: 5792

Re: HARTSEER!!!! BESIG MET HERSTEL WERK

dis hoe hy nou lyk...
by rood
Mon Feb 13, 2012 8:37 am
Forum: Open Discussion
Topic: Eks ok Dankie !!!
Replies: 33
Views: 3351

Re: Eks ok Dankie !!!

Julla kan hier gaan kyk en lees.

viewtopic.php?f=14&t=23652" onclick="window.open(this.href);return false;
by rood
Fri Feb 10, 2012 6:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Eks ok Dankie !!!
Replies: 33
Views: 3351

Re: Eks ok Dankie !!!

Ek het woensdag myne gerol, maar glo my daar was nie net melk en co co pops nie :cry:
by rood
Fri Feb 10, 2012 5:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Snorkels?
Replies: 21
Views: 2070

Re: Snorkels?

Wel kom ons stel dit so, ek het n Forum snorkel op gehad, soos Pieter dit stel, myne het die stress toets deur gegaan soos julle kan sien. Ek het my bakie woensdag gerol en die snorkel is nog 99.5% net die cone bo het gebreuk, selfs die airbox binne in die enjin gedeelte is terug gerdruk en het gebr...
by rood
Wed Feb 08, 2012 8:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Replies: 48
Views: 5792

Re: HARTSEER!!!!

Sover ek verstaan is daar geen bybetaling nie, maar sal maar hoor wat gaan gebeur, ek bid dat hulle hom nie sal afskryf nie, het te veel extras op wat hulle nie gaan uitbetaal nie.Gelukkig kon ins die bul by n boer se plaas in jaag, maar more gaan ons hom laat skiet, het n koper gekry wat hom kom ha...
by rood
Wed Feb 08, 2012 5:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Replies: 48
Views: 5792

Re: HARTSEER!!!!

Wel die Bul was nog op die wa, maar na die rol nie meer nie, hy het net weg geloop teen die pad af en seker so 15 min vir ons gestaan en kyk, toe my vrou daar aankom het sy net gese ons moet hom skiet, en die polisie het ons gekeer. Die bul is nou op n plaas langs die pad waar ons dit by n boer se h...
by rood
Wed Feb 08, 2012 3:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Replies: 48
Views: 5792

Re: HARTSEER!!!!

Ek het beheer verloor oor die bakkie nadat die bul uit wou spring, en toe die voorwiel die grond raak toe is dit verby, Ja die Bul is fine, terloops, die snorkels is regtig sterk, die een op my bakkie het nie eers gebreuk nie, net n paar skrapies op.
by rood
Wed Feb 08, 2012 3:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Replies: 48
Views: 5792

Re: HARTSEER!!!!

Gelukkig nie, n safety belt is daar vir n doel.
by rood
Wed Feb 08, 2012 3:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Replies: 48
Views: 5792

HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR

Kyk die is nie n mooi prentjie nie :cry: :cry: :cry: Voor en na die ongeluk.
by rood
Sat Jan 21, 2012 12:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Timing belt 2.5 d4d
Replies: 3
Views: 769

Re: Timing belt 2.5 d4d

My T belt liggie het gister middag aangekom, eeste reaksie was O HEL en het amper net daar gestop, sal dit duer die loop van die week laat vervang.
Dankie
by rood
Fri Jan 20, 2012 7:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: HILUX KZTE IGNITION WOES.
Replies: 3
Views: 1370

Re: HILUX KZTE IGNITION WOES.

Install a Autowatch alarm system, works with your existing central locking as well.
by rood
Fri Jan 20, 2012 4:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Timing belt 2.5 d4d
Replies: 3
Views: 769

Timing belt 2.5 d4d

weet iemand dalk wat die prys van n timing belt en tensioner vir n 2.5 d4d sal wees by Toyota of kan ek een by Midas of so aankoop.
by rood
Thu Jan 12, 2012 7:18 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: What is the correct size front spacers
Replies: 25
Views: 7634

Re: What is the correct size front spacers

I Have 50mm steel strud Spacers and got a about a hundred mm lift and at the back lift of 46mm and no troubles at all, stable no noice nothing.
by rood
Tue Oct 18, 2011 6:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cassie Camcorders
Replies: 10
Views: 1829

Re: Cassie Camcorders

Movie Magix Edit Pro, kan alles daarmee doen.
by rood
Wed Oct 12, 2011 9:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: reason to wear a helmet when cycling
Replies: 15
Views: 2193

Re: reason to wear a helmet when cycling

dinge sou anders gelyk het as hy in n HILUX was :lol:
by rood
Wed Oct 12, 2011 6:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Wiring spots on a Vigo
Replies: 23
Views: 4866

Re: Wiring spots on a Vigo

the blue box is the head light, you use the red/yelow wire (high beam) from the light to the relay (85), bridge the 86 & 87 to the positive on your main battery with a inline fuse, and then 30 to your positive of your spots, then just ground your spots, then every thing will work....
by rood
Wed Oct 12, 2011 11:45 am
Forum: The Workshop
Topic: Wiring spots on a Vigo
Replies: 23
Views: 4866

Re: Wiring spots on a Vigo

as far as i can see this topic " http://www.hilux4x4.co.za/wire_spotlights/index.php" onclick="window.open(this.href);return false;" is not for vigo's, but urlier models

The one i attached is for vigo, if i am wrong, i do appologise.
by rood
Sun Oct 09, 2011 7:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Wiring spots on a Vigo
Replies: 23
Views: 4866

Re: Wiring spots on a Vigo

If you have searched you would have found this :arrow:


viewtopic.php?f=94&t=19592" onclick="window.open(this.href);return false;
by rood
Fri Sep 16, 2011 12:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Intercooler
Replies: 3
Views: 597

Intercooler

Watse groote intercooler kyk n mens na om op n 2.5 D4D te sit?, hoe koppel n mens dit as jy n snorkel op het?
by rood
Sat Sep 10, 2011 9:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Snorkel en Proud member sticker
Replies: 12
Views: 2317

Re: Snorkel en Proud member sticker

Dankie dankie :D:
by rood
Sat Sep 10, 2011 12:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Snorkel en Proud member sticker
Replies: 12
Views: 2317

Re: Snorkel en Proud member sticker

:yahoo: :lmao: Ja Mark, nou is ek happy, nog net die bumpers....
by rood
Sat Sep 10, 2011 12:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Snorkel en Proud member sticker
Replies: 12
Views: 2317

Snorkel en Proud member sticker

Nuwe add ons op my bakkie.
by rood
Sat Sep 03, 2011 7:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 149375

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Ek soek n naam vir my bakkie :problem:
by rood
Tue Aug 30, 2011 3:56 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: The danger of strut spacers
Replies: 15
Views: 12422

Re: The danger of strut spacers

:oops: sorry for asking, what is a bump stop? :oops: i have 50mm strud spacers in front giving me 100mm lift and lifted the back with 40mm, now its level and high in front.
by rood
Fri Aug 26, 2011 8:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat kry jy as n staffie en jack russel kruis....
Replies: 7
Views: 1084

Wat kry jy as n staffie en jack russel kruis....

Kleintjies van n Jack russel teef en Staffie reen.
by rood
Sat Aug 20, 2011 3:50 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Part nommers vir "clutch master and slave cylinder"reggekom
Replies: 1
Views: 1277

Part nommers vir "clutch master and slave cylinder"reggekom

Die laaste week maak my KZTE se clutch baie snaaks, as jy die clutch intrap om ratte te wissel, dan bly hy onder teen die vloer, dan moet jy jou voet onder inhaak, dan skiet dit weer op. Vanoggend gaan koop ek toe maar n stel Clutch Master en Slave cylinder kit by auto zone, na die afhaal en en skoo...
by rood
Mon Aug 15, 2011 11:10 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Raad met agter vere en langer shackels
Replies: 2
Views: 1331

Raad met agter vere en langer shackels

My bakkie het voor 50mm spacers in, en so nou en dan lyk dit of die agter kant bietjie hang........ Ek wil vir my 16mm spacers agter tussen die dif en vere insit, en langer shackels, vanoggend toe ek na n plek hier gaan om pryse te kry, se die persoon vir my dat dit nie sal werk nie, en dat die vere...
by rood
Tue Jul 26, 2011 8:07 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Barnie se oplossing vir in die bakkie klim
Replies: 16
Views: 3086

Re: Barnie se oplossing vir in die bakkie klim

Dit is mos nou vir jou n perd van n ander kleur........., toyota se badge was mos vroeer jare n "stallion" n perd.
by rood
Sat Jul 23, 2011 7:05 pm
Forum: Hobbies
Topic: Wie is boogjagters
Replies: 45
Views: 11083

Re: Wie is boogjagters

:thumbup:
viewtopic.php?f=14&t=13554" onclick="window.open(this.href);return false;
by rood
Sun Jul 10, 2011 9:09 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Familie voorstel
Replies: 184
Views: 34884

Re: Familie voorstel

Ek: Rood
Vrou: Sumari (sumi)
Dogter: Mishka 9
Seun: RJ word 5
by rood
Sun Jul 10, 2011 9:08 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Familie voorstel
Replies: 184
Views: 34884

Re: Familie voorstel

Ek: Rood
Vrou: Sumari (sumi)
Dogter: Mishka 9
Seun: RJ word 5
by rood
Sun Jul 10, 2011 8:02 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Reggekom om ligte te stel - dankie
Replies: 5
Views: 1581

Re: Dis seker n DOM vraag, maar hoe stel ek my ligte af???

Stel ek net die boosnte skroewe aand beide kante?
by rood
Sun Jul 10, 2011 2:33 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Reggekom om ligte te stel - dankie
Replies: 5
Views: 1581

Reggekom om ligte te stel - dankie

Nadat ek my leveling kit in gesit het, lig my ligte baie hoog, en al die aankomende verkeer dink ek ry met brights aan. HOE STEL EK MY LIGTE AF???

Daar is twee bouthies op elke lig, maar het nie n idee watse kant toe nie, en dis moeilik om daar in te kom.

Dankie Rood
by rood
Fri Jul 08, 2011 7:00 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Replies: 14
Views: 3098

Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.

Theo, dis lekker om iemand te kan help, om dinge self te doen is party keer baie lekkerder as om iemand anders te betaal om dit te doen.
by rood
Wed Jul 06, 2011 6:53 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Replies: 14
Views: 3098

Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.

Nuwe Hilux gebruik Negative switching op die relay, ek het ook gesukkel om te koppel, en na kop krap uit gesotreer. Sal gaan kyk en jou laat weet wat om waar te koppel
by rood
Thu Jun 30, 2011 7:31 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: XXX HiLuX PoRn XXX Post your dirty ones hErE
Replies: 30
Views: 5099

Re: XXX HiLuX PoRn XXX Post your dirty ones hErE

niks besonders nie........
by rood
Thu Jun 30, 2011 7:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ons Loop een van die dae!
Replies: 4
Views: 658

Re: Ons Loop een van die dae!

Hier in Polokwane betaal ons meer vir Diesel as wat daardie Petrol prys op die pomp wys.
by rood
Tue Jun 28, 2011 4:16 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Proef "rock sliders" in wording
Replies: 9
Views: 2040

Re: Proef "rock sliders" in wording

Op die skets is die brackets wat nog moet in kom, en ook die support. ek moet nog al die supports in sit. die is maar net n proef :mocking:
by rood
Mon Jun 27, 2011 7:03 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZ sukkel om in die oggende te start - BATTERY Probleem!!!!!
Replies: 7
Views: 1900

Re: KZ sukkel om in die oggende te start

IS TOE DIE BAKKIE SE BATTERY WAT SOMER MAAR NAT OP GEPAK HET, die battery is maar 14mnde oud SABAT Batery. Watse battery stel enige een voor sit ek in?
by rood
Mon Jun 27, 2011 6:58 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Proef "rock sliders" in wording
Replies: 9
Views: 2040

Proef "rock sliders" in wording

Hierdie is n proef wat ek doen om vir my "rock sliders" te bou, enige voorstelle sal verwelkom word, moet nog een "bracket" maak wat aan die xross member onder die bakkie vaskom.
Die kwaliteit van die fotos is glad nie goed nie, met foon in die aand geneem.
by rood
Thu Jun 23, 2011 7:39 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZ sukkel om in die oggende te start - BATTERY Probleem!!!!!
Replies: 7
Views: 1900

KZ sukkel om in die oggende te start - BATTERY Probleem!!!!!

die laaste 3 oggende sukkel my KZ on te start, klink of die battery pap is, maar hy is 12.9 volt, en charge 14 volt as die motor loop, :beg: as daar emige iemand raad kan gee.
by rood
Sun Jun 19, 2011 9:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: How to install strud spacers - leveling kit on Hilux D4D
Replies: 4
Views: 1198

How to install strud spacers - leveling kit on Hilux D4D

Dis nie nodig om die "springs" los te maak om die strud spacers in te sit nie. Kan by die huis gedoen word, sonder enige "heavy" pullers ens.
Net n jack of twee, hand gereedskap en iemand om te help.
by rood
Thu Jun 09, 2011 3:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Video editing
Replies: 11
Views: 1343

Re: Video editing

Movie Magix edit pro het alles wat jy na soek. Uitstekende editing sagteware en jy kan na blue ray, dvd, en cd skryf. Hy compress dit in die regte formaat met menu en al.
by rood
Wed Jun 08, 2011 1:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D Broken front shock
Replies: 16
Views: 4461

Re: D4D Broken front shock

http://www.newhilux.net/phpbb/viewtopic.php?f=28&t=5959" onclick="window.open(this.href);return false;

Op die NEWHILUX forum is daar verskeie posts oor dit.

Go to advanced search