Eric
How much does the EFI conversion set a man back ?
Search found 151 matches
- Sun Sep 14, 2008 8:35 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Chinese 2.2 4y
- Replies: 24
- Views: 3903
- Sun Sep 14, 2008 8:31 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Starting 4x4 driving
- Replies: 19
- Views: 2300
Re: Starting 4x4 driving
Ry saam met 'n paar manne wat al 'n paar jaar 4x4. Ek het dit gedoen en baie geleer by hulle.
- Sun Sep 14, 2008 8:26 pm
- Forum: Recovery Stories
- Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
- Replies: 70
- Views: 23558
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Blom
Julle maak 'n man kwaai jaloers....... :x
Julle maak 'n man kwaai jaloers....... :x
- Sun Sep 14, 2008 8:17 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 4x4 nou 2x4
- Replies: 28
- Views: 3335
Re: Hilux 4x4 nou 2x4
Chris. Ek sal Castos kontak. Dankie
Die locker vs geen locker debat sal nooit einde kry nie................... :D
Die locker vs geen locker debat sal nooit einde kry nie................... :D
- Sun Sep 14, 2008 8:13 pm
- Forum: Recovery Equipment
- Topic: Belangrik
- Replies: 14
- Views: 7752
Re: Belangrik
My Sunset snatch strap dien my nou al lank baie goed. Ek het al gesnatch, gesleep, geanker en nog 'n paar ander rowwe goed met die ding aangevang - Hou hou nog. :D
- Sat Sep 13, 2008 8:11 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 4x4 nou 2x4
- Replies: 28
- Views: 3335
Re: Hilux 4x4 nou 2x4
Ek stem saam met meeste wat jy sê Bennie. Die belangrikste is seker dat die newbie eers sonder lockers moet leer bestuur, want leer hy bestuur met al die driving aids gaan hy 'n "false sense of security " ontwikkel. Hy dink dan hy kan alles kan regkry maar dis nie waar nie...........
- Sat Sep 13, 2008 7:55 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 4x4 nou 2x4
- Replies: 28
- Views: 3335
Re: Hilux 4x4 nou 2x4
Dankie Chris. Ek sal dit waardeer. My e-mail is ezna@lantic.net of PM my.
- Sat Sep 13, 2008 7:50 pm
- Forum: Recovery Stories
- Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
- Replies: 70
- Views: 23558
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Ek hoor by Ronald (Dieseldog) dit was 'n baie LEKKER event. Sal kyk of ek dit volgende jaar kan maak. :D
- Sat Sep 13, 2008 7:36 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 4x4 nou 2x4
- Replies: 28
- Views: 3335
Re: Hilux 4x4 nou 2x4
Chris
Ek het nie eers hard gespeel nie. Die ouens reken die side shafts het miskien al voor die tyd gesuffer , dit het gelyk of die agterste een te warm gemaak is toe die eienaar voor my nuwe wheelbearings opgesit het.
Ek sal plan maak en 'n bietjie iemand kontak by julle klub. :D
Ek het nie eers hard gespeel nie. Die ouens reken die side shafts het miskien al voor die tyd gesuffer , dit het gelyk of die agterste een te warm gemaak is toe die eienaar voor my nuwe wheelbearings opgesit het.
Ek sal plan maak en 'n bietjie iemand kontak by julle klub. :D
- Sat Sep 13, 2008 7:22 pm
- Forum: Recovery Equipment
- Topic: Belangrik
- Replies: 14
- Views: 7752
Belangrik
Hou ten minste 'n goeie kwaliteit snatch trap in jou voertuig. Dis goud werd.
- Sat Sep 13, 2008 7:17 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Eendag....
- Replies: 20
- Views: 2369
Re: Eendag....
Stem saam. Net die regte ding om die taxis 'n ding of twee te wys. :D
- Sat Sep 13, 2008 7:12 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: OK HIER"S HY NOU!!
- Replies: 27
- Views: 3136
Re: OK HIER"S HY NOU!!
Netjiese trokkie wat jy daar het. :D
- Sat Sep 13, 2008 7:07 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 4x4 nou 2x4
- Replies: 28
- Views: 3335
Re: Hilux 4x4 nou 2x4
Hallo Chris
Ek sien ons twee bly sommer naby mekaar. Doen julle ouens trips elke maand/gereeld ? :D
Sommige mense reken jy breek weer 'n sideshaft makliker met 'n oop diff .
Ezere
Ek sien ons twee bly sommer naby mekaar. Doen julle ouens trips elke maand/gereeld ? :D
Sommige mense reken jy breek weer 'n sideshaft makliker met 'n oop diff .
Ezere
- Sat Sep 13, 2008 6:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 4x4 nou 2x4
- Replies: 28
- Views: 3335
Re: Hilux 4x4 nou 2x4
Darryl
I broke a rear righthand sideshaft in Nov 2007 & front lefthand one in Feb this year and I wasn't even windgat. . Got lockers f/r and 31" tyres. Explain that............... just my turn maybe.
I broke a rear righthand sideshaft in Nov 2007 & front lefthand one in Feb this year and I wasn't even windgat. . Got lockers f/r and 31" tyres. Explain that............... just my turn maybe.
- Sun Sep 07, 2008 4:43 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: " Nosejob" vir Skilpad
- Replies: 10
- Views: 1915
" Nosejob" vir Skilpad
Ek het laas naweek eers die ARB winchbar en die naweek die Warn Tabor 9000lb winch opgesit. Volgende is dit lockers voor en agter. :D
- Sat Sep 06, 2008 6:13 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Home made hangers
- Replies: 11
- Views: 3131
Re: Home made hangers
Clever idea ! :D
- Sat Sep 06, 2008 6:08 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Pics of AgterOs - Hugo Janse van Rensburg
- Replies: 11
- Views: 1866
Re: Pics of AgterOs - Hugo Janse van Rensburg
Geluk ! Ek hoop jy geniet hom. :D
- Sat Sep 06, 2008 1:20 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux Suspension Advice - Duwayne
- Replies: 36
- Views: 3038
Re: Hilux Suspension Advice - Duwayne
Louis Dis die rede hoekom ek in een van my bakkies OME & en in die ander Ironman gesit het. Ek wil hulle met mekaar vergelyk oor die lang termyn. Ek se nie die een sleg of hemel die ander op nie. Ek wil hulle langs mekaar toets , sodat ek die klient die beste advies kan gee en wat hy kan bekosti...
- Fri Sep 05, 2008 7:44 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Width of rims !
- Replies: 17
- Views: 2311
Re: Width of rims !
8J + 31" = PERFECT
- Fri Sep 05, 2008 7:30 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux Suspension Advice - Duwayne
- Replies: 36
- Views: 3038
Re: Hilux Suspension Advice - Duwayne
For some people OME is the beginning and the end , the alpha and omega. Fit the suspension that you can afford.There is no reason to put yourself in the red fitting OME or XJS. Like other people said in this post contact Mikem Suspension Systems : 082 656 4473. Ironman is not bad at all and it is af...
- Wed Sep 03, 2008 10:47 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: 88 double cab
- Replies: 13
- Views: 2023
Re: 88 double cab
Hope you have lots of fun in it ! :D
- Wed Sep 03, 2008 10:39 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Width of rims !
- Replies: 17
- Views: 2311
Re: Width of rims !
8J is a good compromise
- Tue Sep 02, 2008 7:40 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux Suspension Advice - Duwayne
- Replies: 36
- Views: 3038
Re: Hilux Suspension Advice - Duwayne
I currently have OME in my '93 S/C & Ironman in 92' D/C . In my opinion if you don't have the money for OME fit Ironman. The only problem with Ironman that I have is that their leafsprings dont have anti-friction pads. My business is 4x4 accessories , I give the customer a choice between these t...
- Mon Aug 11, 2008 2:34 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Skilpad
- Replies: 10
- Views: 1857
Re: Skilpad
Hier is beter fotos.
- Mon Aug 11, 2008 1:54 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Skilpad
- Replies: 10
- Views: 1857
Re: Skilpad
Ek weet jy is reg Riaan, die gewig tel definitief in die d/k se kant. My s/c se OME is al 18 maande in ,dus behoort hy al sagter te ry(altans ek hoop so).
- Mon Aug 11, 2008 11:10 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Onstabiel op pad
- Replies: 7
- Views: 1445
Re: Onstabiel op pad
Baie dankie vir al die raad. Nuwe bande voor en agter. Ek het alreeds 'n nuwe steering stabilizer ingesit. Doen vandag (11/8/08) die alignment. :D
- Mon Aug 11, 2008 11:05 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Skilpad
- Replies: 10
- Views: 1857
Re: Skilpad
Ek sal beter fotos upload vandag of so . Die fotos is sommer vinnig met my sel geneem. Future mods : Difflocks - front & back Snorkel ARB type bullbar & winch Ek het alreeds 'n 100 liter petroltenk in.(Ek kry sommer 'n steek in my hart as die tenk moet volmaak). Die Ironman suspensie het ek ...
- Sun Aug 10, 2008 1:08 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Skilpad
- Replies: 10
- Views: 1857
Skilpad
1992 Toyota Hilux 2.2 Raider 4x4
Ontmoet die nuwe lid van die familie, Skilpad. Stadig maar betroubaar. Ek het Ironman suspensie ingesit met 31" Khumo muds. Beplan nog mods......
Ontmoet die nuwe lid van die familie, Skilpad. Stadig maar betroubaar. Ek het Ironman suspensie ingesit met 31" Khumo muds. Beplan nog mods......
- Sat Aug 09, 2008 6:57 pm
- Forum: Useful Articles
- Topic: How to remedy an occassional "Clunk" with raised suspension
- Replies: 25
- Views: 6190
Re: How to remedy an occassional "Clunk" with raised suspension
Had the same problem with my 4y ironman suspension. Removed one blade from each of the front leafsprings. No more steering getting caught. :D
- Sat Aug 09, 2008 6:53 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Some advice on which d/cabb
- Replies: 7
- Views: 1374
Re: Some advice on which d/cabb
Welcome to the forum. The guys here will give you great advice. :D
- Sat Aug 09, 2008 6:01 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Onstabiel op pad
- Replies: 7
- Views: 1445
Onstabiel op pad
My 4y d/k hardloop die hele pad vol. Ek moet die heeltyd die stuur styf hou want anders hol hy rond en bont. Ek het nuwe skokbrekers ingesit. Teveel speeling op stuurwiel ? Indien, hoe maak ek dit reg ? :?
- Thu Aug 07, 2008 6:35 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Suspensies??
- Replies: 55
- Views: 4735
Re: Suspensies??
Ek het OME in my 93 Hilux gesit - Baie Tevrede
Sit more Ironman in 92 Dubbelkajuit - Sal maar sien hoe vergelyk dit met die OME.
Sit more Ironman in 92 Dubbelkajuit - Sal maar sien hoe vergelyk dit met die OME.
- Thu Aug 07, 2008 6:19 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Safari 4x4 op Kyknet
- Replies: 8
- Views: 1773
Re: Safari 4x4 op Kyknet
Baie beter as LA Sport se program :D
- Wed Aug 06, 2008 11:21 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Diff lock on SFA
- Replies: 25
- Views: 2622
Re: Diff lock on SFA
As jy nie baie geld het om ARB lockers in te sit nie , dink aan Lockrights +- R3500-R4500 of Detroits R7500-R9000 stuk (hang af by wie jy dit koop). Ek het Lockrights voor en agter in my Lux. Nie 'n dag spyt nie. Kontak Dieseldog of Riceburner op die site, hulle voer lockers in. :D
- Tue Aug 05, 2008 11:12 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: LA Sport PRO 4x4 - TV series
- Replies: 165
- Views: 10114
Re: LA Sport PRO 4x4 - TV series
Ek moet nou 'n bietjie dwars wees. Die program is net een laaaaang advertensie van LA Sport. Ek dink hulle kon baie beter gedoen het. Wys 'n bietjie meer ry en praat minder oor hoe goed LA Sport is. Wys meer tegniese aspekte van 4x4 ry. Met die modifikasies wat op die Cruiser gedoen word , word maar...
- Mon Jul 07, 2008 11:47 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Problems with Ford
- Replies: 31
- Views: 3464
Re: Problems with Ford
Jammer maar ek het nie 'n oplossing vir jou nie. Ek stem saam met Bushwacker, Ford spel "trouble" :x . Ek sou eerder vir 'n tweedehandse 4x2 Hilux gegaan het.
- Mon Jul 07, 2008 11:39 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: HELP - Ek soek 6 SFA Hiluxe
- Replies: 10
- Views: 1714
Re: HELP - Ek soek 6 SFA Hiluxe
Jy soek na hoendertande.... Ek sukkel om net een d/k import diff te kry. Sterkte :D
- Mon Jul 07, 2008 11:36 am
- Forum: Alternative Energy
- Topic: WATERSTOF CONVERSION
- Replies: 50
- Views: 10566
Re: WATERSTOF CONVERSION
Ek wil eers sien wat die lang termyn uitwerking op die enjin is. As dit 100% werk is ek in. :D
- Mon Jul 07, 2008 11:32 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Official Christening
- Replies: 10
- Views: 2106
Re: Official Christening
Net een probleem...as jy nou @#$#%$# aanjaag weet die mense wie jy is. :evil:
- Fri Jul 04, 2008 3:45 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Howzit
- Replies: 25
- Views: 3933
Re: Howzit
Welkom hier André. Hoop jy geniet die forum nog verder.
- Fri Jul 04, 2008 3:38 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Swazi Reg Raid 2008
- Replies: 42
- Views: 4944
Re: Swazi Reg Raid 2008
Ek is bly julle manne stem saam! :!:
- Fri Jul 04, 2008 3:02 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Building my own bumper!!
- Replies: 22
- Views: 8846
Re: Building my own bumper!!
Can't wait to see the end result :!:
- Fri Jul 04, 2008 2:56 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Suspension check
- Replies: 20
- Views: 2781
Re: Suspension check
As jy nie geld het vir OME sit die Ironman in. Ek gaan Augustus 'n 4y D/C koop en Ironman insit. Ek ry tans met OME, dit sal goed wees as ek die twee dan met mekaar kan vergelyk om te sien watter een is die beter een vir my. :D
- Fri Jul 04, 2008 10:57 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Suspension check
- Replies: 20
- Views: 2781
Re: Suspension check
Greasable shackles is 'n wyse besluit. :D
- Fri Jul 04, 2008 10:52 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: Safari Snorkel
- Replies: 10
- Views: 2920
Re: Safari Snorkel
Spandeer eeder R3 500 op 'n snorkel as R10 000 - R30 000 (as jy gelukkig is) vir 'n "engine rebuilt" wanneer hy miskien water sluk met 'n rivierkruising. :D
- Thu Jul 03, 2008 2:29 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Swazi Reg Raid 2008
- Replies: 42
- Views: 4944
Re: Swazi Reg Raid 2008
Net 'n gedagte...... wat van 'n Hilux4x4 Forum span vir Swazi Reg Raid 2009
- Thu Jul 03, 2008 12:14 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Suspension suspension suspension!!!
- Replies: 71
- Views: 8071
Re: Suspesion suspension suspension!!!
Nou praat jy Ronald ! :D
- Thu Jul 03, 2008 12:12 pm
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: Safari Snorkel
- Replies: 10
- Views: 2920
Re: Safari Snorkel
Om 'n snorkel op my bakkie te sit was definitief een van my beter besluite. Myne is nou omtrent 'n jaar op . Ek het verlede week my lugfilter nagegaan -Dit lyk soos 'n nuwe. Ek het in die jaar wat verby is 'n hele paar trails gedoen en soos die resultate wys- die geld werd. :D
- Mon Jun 30, 2008 12:36 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The fuel consumption of my Hilux
- Replies: 347
- Views: 354595
Re: The fuel consumption of my Hilux
4x4 = Baie brandstof
4x4 = Baie lekker :D
Al bly my brandstof verbruik ook relatief hoog , sal dit my nie laat minder 4x4 nie.
4x4 = Baie lekker :D
Al bly my brandstof verbruik ook relatief hoog , sal dit my nie laat minder 4x4 nie.
- Mon Jun 30, 2008 12:28 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Should I sell my Hilex as is???
- Replies: 9
- Views: 1740
Re: Should I sell my Hilex as is???
HOU DIE HILEX !!1! :D
- Mon Jun 30, 2008 12:25 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Niel & Pieter's Aluminium Canopies
- Replies: 212
- Views: 36443
Re: Niel & Pieter's Aluminium Canopies
Julle gaan baie plesier daaruit kry ! :D
- Thu Jun 26, 2008 2:54 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Swazi Reg Raid 2008
- Replies: 42
- Views: 4944
Re: Swazi Reg Raid 2008
Ek het Reg Raid 2007 gedoen' dit was 'n belewenis. Kon dit nie hierdie jaar maak nie. Sal in 2009 weer probeer. :x
- Fri Jun 20, 2008 3:59 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Slak at Three Provinces 4x4 Trail (Volksrust)
- Replies: 1
- Views: 1371
Slak at Three Provinces 4x4 Trail (Volksrust)
Here is a few pictures of Slak at Three Provinces. Most of the route is easy for the average 4x4 with escape routes for most of the more diffucult ones. The trail is not to be missed. You will find the contact details in SA 4x4.
- Fri Jun 20, 2008 12:45 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Sjinees
- Replies: 2
- Views: 1012
Re: Sjinees
If you own a 4x4 it must driven like a 4x4' don't be afraid to use it to its full potential. No difflock or traction control - was standing still while the picture was taken . But I wont use it all the way like my Hilux.
- Fri Jun 20, 2008 10:28 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Sjinees
- Replies: 2
- Views: 1012
Sjinees
Hier is my "kar". Dis 'n 1996 SSangyong Musso 602EL TD 4X4 Met Old Man Emo suspensie. Ek gebruik hom om trails saam met die gesin te doen. Hy is "Die Sjinees" gedoop in ons 4x4 klub al kom hy van Korea.
- Fri Jun 20, 2008 10:19 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Mossie se "ossewa"
- Replies: 15
- Views: 2738
Re: Mossie se "ossewa"
My 2.4D is ook maar staaaadig, maar offroad tops met f/r lockers. Geniet jou ossewa wany agterosse kom ook in die kraal. :D
- Fri Jun 20, 2008 10:11 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: URGENT HELP
- Replies: 18
- Views: 2697
Re: URGENT HELP
Sis man ! Sit liewers : TE BANG VIR HILUX RY EERDER DATSUN.
- Fri Jun 20, 2008 10:07 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Riceburner's 1985 single cab
- Replies: 30
- Views: 3602
Re: Riceburner's 1985 single cab
What ratios are you running with the 33" tyres ?
- Fri Jun 20, 2008 10:03 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......
- Replies: 69
- Views: 8856
Re: 1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......
GIFTIG !!!!! 8) :D
- Tue Jun 17, 2008 9:28 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 4Runner/Hilux Solid Axle Swap (SAS)
- Replies: 15
- Views: 15755
Re: 4Runner/Hilux Solid Axle Swap (SAS)
Die artikel maak dit sommer baie makliker vir die manne met minder meganisie kennis. Great artikel.