Search found 151 matches

by Umvubu
Tue Jun 17, 2008 9:17 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Andy's Hilux
Replies: 16
Views: 2508

Re: Andy's Hilux

Great looking Hilux. Hope you have lots of fun driving it ! :D
by Umvubu
Fri Jun 13, 2008 2:28 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Riceburner's 1985 single cab
Replies: 30
Views: 3607

Re: My 1985 single cab

Shoulb be a lekke trokkie when finished.
by Umvubu
Fri Jun 13, 2008 2:26 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: diesel of petrol
Replies: 11
Views: 2168

Re: diesel of petrol

Al die raad wat die manne jou gee is 100% reg. Diesel of petrol - jou persoonlike keuse. :twisted:
by Umvubu
Fri Jun 13, 2008 11:45 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: dieseldog's 4Runner
Replies: 20
Views: 3880

Re: My 4Runner

Hallo Ronald

Welkom by die Hiluxmanne. Lanklaas van jou gehoor. Ek het net die ander dag aan jou gedink - gaan een van die dae weer lockers nodig hê van jou af.
:D
Ezeré
by Umvubu
Tue Jun 10, 2008 3:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: nar
Replies: 16
Views: 1680

Re: nar

Jig !! Katskiet-Hier kom ek. :x :mrgreen:
by Umvubu
Tue Jun 10, 2008 3:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Klunk! Klunk!! Klunk!!!
Replies: 21
Views: 3081

Re: Klunk! Klunk!! Klunk!!!

Had the same "klunk", turned out it was the u-joints on the front propshaft at the knuckle by the gearbox. Replacing them cost me R450 at De Graaf, NO MORE KLUNK. :D
by Umvubu
Tue Jun 10, 2008 3:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dripping from brake drum?
Replies: 21
Views: 3595

Re: Dripping from brake drum?

Buy the original Toyota oilseal. I replaced 2 pirate ones in a matter of a month. :!:
by Umvubu
Tue Jun 10, 2008 12:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Piet Petoors - Drive Out
Replies: 0
Views: 672

Piet Petoors - Drive Out

Piet , waar kry jy 'n 2.7 D/K vir R78 000. Dis verniet vir so 'n Lux.
by Umvubu
Tue Jun 10, 2008 12:40 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SFA with Diff Lock
Replies: 26
Views: 4150

Re: SFA with Diff Lock

Hoennerlouw

Ek het voor en agter lockers in my sfa gesit. Kyk nie terug nie.
by Umvubu
Thu May 22, 2008 3:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: KZTE conversion in a Musso
Replies: 10
Views: 1926

Re: KZTE conversion in a Musso

Marius :D
Isuzu's & Landies moes maar al 'n paar keer opsy staan. Hilux'e sal nie sommer bloei om 'n hindernis kleingeld te maak nie. :twisted:
by Umvubu
Mon May 19, 2008 12:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: KZTE conversion in a Musso
Replies: 10
Views: 1926

Re: KZTE conversion in a Musso

Tonto

Moenie 'n Musso onderskat nie. Ek het al met my Musso gery waar ander manne gebloei het, maar my HILUX bly tops!
by Umvubu
Thu Mar 06, 2008 4:26 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: SLAK (Vol.2)
Replies: 6
Views: 1584

Re: SLAK (Vol.2)

Hoeveel Reg Raids het jy agter die rug ? Ek was laas jaar die eerste keer daar.
by Umvubu
Thu Mar 06, 2008 4:02 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: SLAK (Vol.2)
Replies: 6
Views: 1584

Re: SLAK (Vol.2)

Oorweeg dit ernstig. Ek sien plek raak min.
by Umvubu
Thu Mar 06, 2008 3:38 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: SLAK (Vol.2)
Replies: 6
Views: 1584

SLAK (Vol.2)

Hier is nog 'n paar fotos van Slak. Hy is nou wel stadig op die teerpad.... maar van die pad af kraai hy koning bo baie ander manne. Lockers is seker die grootste modifikasie wat 'n mens kan doen om jou voertuig 'n "leap" bo die ander gee. Wat is julle opinie ? :?: Die eerste foto is by on...
by Umvubu
Thu Mar 06, 2008 2:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What shocks?
Replies: 42
Views: 4750

Re: What shocks?

Ekverkies OME skokbrekers. Dis kos nou wel +- R1000 'n skokbreker, maar as jy eers offroad gaan sal jy nie spyt wees nie. Hulle laat ook redelike wheel-travel toe. Skokbrekers is maar 'n ding van persoonlike voorkeur. :mrgreen: :twisted:
by Umvubu
Thu Mar 06, 2008 2:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Temperature rising on hills
Replies: 23
Views: 5254

Re: Temperature rising on hills

I'm using the green one now for many years and no problems with it yet......... :wink:
by Umvubu
Thu Mar 06, 2008 11:12 am
Forum: The Workshop
Topic: Temperature rising on hills
Replies: 23
Views: 5254

Re: Temperature rising on hills

Most Toyota Dealerships use the red anti-freeze. :D
by Umvubu
Thu Mar 06, 2008 9:35 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Knersus
Replies: 15
Views: 2558

Re: Knersus

Baie netjiese wa. Maak my sommer jaloers ! :mrgreen:
by Umvubu
Thu Feb 28, 2008 9:07 am
Forum: The Workshop
Topic: Gebreekte sideshaft
Replies: 7
Views: 1686

Re: Gebreekte sideshaft

Ek het lockright lockers met 31' muds en het powersteering. Ek het nie te rof aangegaan om die hindernis te oorwin nie, dis hoekom ek verslae is omdat die sideshaft gebreek het. Maar Saterdag was geen goeir dag vir 'n Hilux in ons geledere nie. 'n Vriend van my sy broer het saam met ons gespeel met ...
by Umvubu
Wed Feb 27, 2008 3:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Gebreekte sideshaft
Replies: 7
Views: 1686

Gebreekte sideshaft

Ek en 'n paar vriende van FWDCSA Piet Retief het Saterdag (23 Feb) 'n bietjie gaan "speel". Terloops ek het met my 1993 2.4D Hilux S/C met import diffs en lockers voor en agter gaan ry. :D Met die spelery het die linker voor sideshaft morsaf gebreek net daar waar die seel in die diff ingaa...
by Umvubu
Thu Jan 17, 2008 3:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Turbo for 2.4D 2L2
Replies: 7
Views: 1623

Re: Turbo for 2.4D 2L2

Ek sal 10-1 my "maker" ontmoet met daai reus van jou as ek nou skierlik met hom moet ry ..... maar ek is nie bang nie net miskien dom. :twisted:
by Umvubu
Wed Jan 16, 2008 11:05 am
Forum: The Workshop
Topic: Turbo for 2.4D 2L2
Replies: 7
Views: 1623

Re: Turbo for 2.4D 2L2

Ek weet een ding verseker, my ou 2.4tjie sal nog loop wanneer meeste nuwer enjins die gees begin gee het. Die diesel is 'n plesier in ons 4x4 klub se speelgat. Hy skop baie van die ander manne stof i :D n die oë. Sonder turbo sal hy maar moet bly, ek is nie lus vir probleme nie. :D
by Umvubu
Mon Jan 14, 2008 3:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Turbo for 2.4D 2L2
Replies: 7
Views: 1623

Re: Turbo for 2.4D 2L2

Geduld .....die het ek geleer toe ek my Lux gekoop het. Ek toets maar net die water. My vriende se altyd "Wil jy jaag of 4x4 ?" . Wel ek wil SPEEL en nie jaag nie. Die turbo sal lekker wees maar ek wil nie my enjin opneuk nie. Met difflocks voor en agter maak dit op vir die krag wat ek kor...
by Umvubu
Mon Jan 14, 2008 2:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: Turbo for 2.4D 2L2
Replies: 7
Views: 1623

Turbo for 2.4D 2L2

My Hilux het die standaard 2.4D 2L2 enjin sonder die turbo. Ek wil graag 'n turbo insit om 'n bietjie meer oemf te kry. Sal julle my aanraai om dit dit doen ? Hoeveel sal dit my enjin lewe beinvloed. Die enjin is omtrent 18 maande volledig oorgedoen. Met my 31's haal ek skaars 90-100 km/h op die lan...
by Umvubu
Tue Nov 13, 2007 3:12 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 4x4 Challenge
Replies: 1
Views: 4360

Re: 4x4 Challenge

Die 4x4 Challenge was 'n blast. Ons het 'n hele klomp deelnemers gehad-meeste was Hilux'se-wat hulle gate uit geniet het. Ek sal binnekort fotos laai.
by Umvubu
Mon Oct 22, 2007 3:28 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Diff Locks
Replies: 4
Views: 3178

Re: Diff Locks

I've fitted lockrites front & rear on my import axle Hilux. Experienced no problems since fitting them 3 months ago. I suggest you contact Ronald Hairbottle in Polokwane (082 376 5378). Got exellent service from him.
by Umvubu
Fri Oct 12, 2007 3:42 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My Wa
Replies: 4
Views: 1461

My Wa

Hier is 'n foto van my 1993 Hilux 2.4D. Ek het die volgende groot "mods" gedoen. - Volledige suspensie (OME) - Extended shackles - Difflocks voor & agter (Lockrights) - Snorkel - Nuwe 31-10.5-15 Falken Muds met nuwe mags - Rollbar - en nog 101 klein dingetjies Beplande mods - ARB - Win...
by Umvubu
Fri Oct 12, 2007 3:24 pm
Forum: Meet the People
Topic: Bekendstelling
Replies: 10
Views: 1965

Re: Bekendstelling

Hier is 'n vinnige foto van my wa wat ek vanmiddag geneem het.
Family_Dog ek het Lockrights voor en agter in.

Image
by Umvubu
Fri Oct 12, 2007 2:56 pm
Forum: Meet the People
Topic: Bekendstelling
Replies: 10
Views: 1965

Re: Bekendstelling

Hier is 'n vinnige foto van my wa wat ek vanmiddag gou geneem het.
by Umvubu
Thu Oct 11, 2007 3:12 pm
Forum: Meet the People
Topic: Bekendstelling
Replies: 10
Views: 1965

Bekendstelling

My naam is Ezeré. Ek wil julle net meer van my vertel. Getroud en het een kind. Ek bly in Piet Retief Mpumalanga. Ek werk vir myself -Die Drukkersbedryf- en het 'n Hobbyshop saam met 'n vennoot. My tweede vrou (of soos is my vrou sê my eerste vrou) is my 1993 Hilux 2.4D 4X4 Enkelkajuit. My daaglik...
by Umvubu
Thu Oct 11, 2007 2:40 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: 4x4 Challenge
Replies: 1
Views: 4360

4x4 Challenge

Our 4x4 club (FWDCSA Piet Retief Branch) are planning a 4x4 challenge 10 November during the towns annual Rainbow Festival. See our website http://www.pr4x4.co.za for details. Come on guys we need some more Hilux owners to show the people we are driving the best 4x4. It is going to be a BLAST !

Go to advanced search