Search found 152 matches

by boerbakkie
Wed Aug 29, 2012 2:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

very nice !!! looks very professionally made......its amazing what a set of rims/rocksliders and ali canopy can make a bakkie look so much better...enjoy man...you have any plans to rig the inside of the canopy out, sliding trays/storage etc etc.... Stubs not yet! Planning on just to put in a shelf...
by boerbakkie
Wed Aug 29, 2012 10:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Die wat my wil kontak is welkom om my te mail by Heritage.c @ Vodamail . co .za.
by boerbakkie
Wed Aug 29, 2012 8:53 am
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Jip baie mooi kappie Wilko! Wel gedaan Koos. Gladde plate lyk baie meer gesofistikeerd, dit was ook my eerste keuse op my Hilux. :thumbup: :thumbup: Maar die riffelplate het ook hulle plek, vir die meer rowwe look en hulle wys nie so gou die krappies en stampies wat canopies opdoen as hulle in die ...
by boerbakkie
Wed Aug 29, 2012 7:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Skuus julle! Het vergeet om die foto te laai! So lyk die dak bo-op.
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 7:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Congrats Wilko... that kappie looks very well made indeed! :thumbup: Dankie Bretton! Ek is nogal in my skik! Dit lyk bietjie mooier as die ander met die checker plate. Must agree... it's personal choice I guess, but the smooth plate looks so much more sophisticated to me! :thumbup: Like a pretty gi...
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 6:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Koos het 4 gebou. 2 met checker plate. Ek was bietjie bang die wing is te veel vir die 2.5
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 6:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Mr_B wrote:Congrats Wilko... that kappie looks very well made indeed! :thumbup:
Dankie Bretton! Ek is nogal in my skik! Dit lyk bietjie mooier as die ander met die checker plate.
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 6:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Hoitsema wrote:Lyk goed Wilko. Waar bly Koos Brand?
Durbanville
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 6:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Waar het het jy die rims teen daai prys gekry ?? Goodhope tyers en dit is die A-Line reeks En pas hulle net so op die Hilux - sonder om te grind aan die Hilux ? Moes voor 6mm spacers in sit dis al. Ek het laas van my rims seergemaak en maggs gesoek. Uiteindelik tweedehandse SRX rims aangeskaf, maar...
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 5:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

george wrote:Lyk baie netjies :thumbup: Is dit staal wat ge powerder coat is ?
Nee! Al wat nie Alumunium is nie is die glas en rubbers.
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 5:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Scorpion wrote:Lyk spiekerish!! :thumbup:

Wat reken jy weeg daai kappie?
Dit moeilik om te se maar dit is definitief ligter as my veselglas kappie.
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 5:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Netjies !! PS - hoekom die nuwe rims ? Wat het jy met die oues gemaak ? Ek het die bakkie met die ou rims so gekoop en nooit daarvan gehou nie. Die nuwes se offset lyk net beter. Die ou by wie ek gekoop het, het die oues vir R1800 terrug gekoop. Kon nie die geleenheid laat verby gaan nie. Die nuwe ...
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 5:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Black Sam wrote:Baie netjies, 'n mens kan sommer sien hy lyk gelukkig :thumbup:
As ek mag vra wat het die kappie jou teruggesit? :?:
Met die verstertjies voor(Skuif) en agter. R14 500
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 5:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

CasKru wrote:Lyk baie netjies. Baie geluk
Dankie Cassie! Soek nog my ou look bakkie as ek by die mall uit kom.
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 4:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Ek is seker daarvan die kappie sal nie afval nie. Het 6 sulke mounting punte.
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 4:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

ou begin die lekker beplanning van hoe ek binne gaan pak. Rak insit, vrieskas mount ens.
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 4:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Nou kan ek in my garage parkeer en die deur toe maak en nog steed die bakkie aflaai van die kant af.
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 4:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Die Keiler Cap is sowaar ligter as my vorige een.
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 4:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Moet self se hy fit pragtig!
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 4:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Re: Boerbakkie kry Keiler Cab

Nog net die dakrak wat moet klaar kom.
by boerbakkie
Tue Aug 28, 2012 4:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
Replies: 42
Views: 3056

Boerbakkie kry Keiler Cab

Het met mamma se toestemming bietjie vir boerbakkie bederf. Het ander rims en kappie opgesit. Front suspension gelig ens. Rocksliders is oppad. Hy lyk sommer gelukkig. Laai die before en dan die after foto's.
by boerbakkie
Mon Aug 27, 2012 12:59 pm
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5439

Re: grooooot petrol tenk

Vir die wat nie glo nie. Die spurbussie is regtig van Keimoes tot in die Kaap gery teen 2km/liter. Koos het my goed koud gely teen 80km/h met die v6 hilux. My 2.5 trek dan nou sommer lekker. nee wilko, jy het dit verkeerd, die bussie het 2,675km/l gegee maar die hilux het verbeter van die 4km/l kei...
by boerbakkie
Mon Aug 27, 2012 11:56 am
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5439

Re: grooooot petrol tenk

Groot petrol tenk en groot werk! Koos dankie vir die trippie. Se maar as ek vir jou 'n brood kan koop...... ten bate van petrol rekening van die V6 Hilux..... Koos! Jy lyk meer opgewonde oor jou "brakpan" bussie as as oor 'n hilux. Ek sit so paar foto's op. Krap jy die plaque van die Spur...
by boerbakkie
Mon Aug 27, 2012 11:53 am
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5439

Re: grooooot petrol tenk

Vir die wat nie glo nie. Die spurbussie is regtig van Keimoes tot in die Kaap gery teen 2km/liter. Koos het my goed koud gely teen 80km/h met die v6 hilux. My 2.5 trek dan nou sommer lekker.
by boerbakkie
Mon Aug 27, 2012 11:49 am
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5439

Re: grooooot petrol tenk

Ek sien.....ek sien...... ek sien baie werk en dit sal 'n brakpanner nie kan doen nie.. Koos as jy kan kappies bou weet ek jy sal die een ook wen.
by boerbakkie
Mon Aug 27, 2012 11:46 am
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5439

Re: grooooot petrol tenk

Wonder wat het die spiedcops gedink langs pad.......
by boerbakkie
Mon Aug 27, 2012 11:45 am
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5439

Re: grooooot petrol tenk

Raak maar honger om vir 800km agter die spur bussie te ry.
by boerbakkie
Mon Aug 27, 2012 11:37 am
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5439

Re: grooooot petrol tenk

Check this spot......
by boerbakkie
Mon Aug 27, 2012 11:34 am
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5439

Re: grooooot petrol tenk

Groot petrol tenk en groot werk! Koos dankie vir die trippie. Se maar as ek vir jou 'n brood kan koop...... ten bate van petrol rekening van die V6 Hilux.....

Koos! Jy lyk meer opgewonde oor jou "brakpan" bussie as as oor 'n hilux. Ek sit so paar foto's op.
by boerbakkie
Sat Aug 25, 2012 12:14 am
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5439

Re: grooooot petrol tenk

:angel: Ek het die baas gevra hoe ekonomies ek moet ry en die antwoord was "RY.....!!!!" :lol:

2.5 of nie ek ry alles soos hul gery wil wees.
by boerbakkie
Tue Aug 14, 2012 10:04 am
Forum: Western Cape
Topic: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding trip)
Replies: 41
Views: 4709

Re: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding t

:drool: Dit is my geboorte dorp.....!!! Het in die agter Hantam op die plaas Middelwater groot geword. Is daar geskool ens. My famielie bly ook nog daar. Ek sal vanjaar dit mis.........! Julle moet dit geniet en pak maar die warm goedtjies in. Die ryp daai tyd van die jaar mag jul wat kamp veral omk...
by boerbakkie
Mon Aug 06, 2012 1:32 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 115938

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Johannes!

Ek hoop om volgende keer julle saam te gaan! Julle moet dit geniet! Mooi ry.....!!!
by boerbakkie
Tue Jul 31, 2012 9:08 pm
Forum: Western Cape
Topic: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4 CANCELLED
Replies: 69
Views: 7528

Re: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4

Hi Val!

Ek sit my naam op as TBC vir 25km trail. Dit is nou net mooi die naweek voor Liesbet vlieg Turkye toe. Sal dit nie graag wil mis nie.

Groete

Wilko
by boerbakkie
Tue Jul 31, 2012 7:59 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

CasKru wrote:Lekker fodies daai... ek sal moet plan maak om eendag een van julel GTG's by te woon want daai lyk erg lekker
Cassie! Hoop jy het 'n Stormers trui.....!!! Al het hul so sleg verloor by my hart nog steeds by hulle en is ek trots op hulle!
by boerbakkie
Tue Jul 31, 2012 7:52 am
Forum: Pre-Trail Driver's briefing
Topic: Driving Safety Standards.
Replies: 72
Views: 51785

Re: Pre-Trail Drivers Briefing.

Hi Thys, Pieter, Allen en Val! Ek is maar nog nuut in hierdie game, maar ek dink nie die mense besef watter effort jul hier insit om alles 'n sukses maak nie. Daarvoor wil ek net dankie se!! Julle doen dit regtig vir die liefde van die saak sonder betaling en mense kry alles op 'n skinkbord sonder o...
by boerbakkie
Mon Jul 30, 2012 12:08 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Hi Val!

Ek is so spyt ek kan nie Boegoeberg saam met jul doen nie. Maar ek moet saam stem die is nogal 'n lekker trail die. Hoop ons kan nog meer van die doen. Een van die dae kamp ons saam met julle.

Lekker week vir almal
by boerbakkie
Mon Jul 30, 2012 12:01 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Koos is die selfde plek uit as vorige bakkie.
by boerbakkie
Mon Jul 30, 2012 11:57 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Hierdie man is die wal uit.
by boerbakkie
Mon Jul 30, 2012 11:56 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Koos ry selfde lyn.
by boerbakkie
Mon Jul 30, 2012 11:55 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Hier man gaan wal links uitry!
by boerbakkie
Mon Jul 30, 2012 11:45 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

My 2.5 kom ook daar!
by boerbakkie
Mon Jul 30, 2012 11:43 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Ons hilux friend laat dit so maklik lyk....!!
by boerbakkie
Mon Jul 30, 2012 11:42 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Dit lyk nogal vreemd!
by boerbakkie
Mon Jul 30, 2012 11:40 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Ek het nogal bietjie sweet uitgeslaan hier.
by boerbakkie
Mon Jul 30, 2012 11:38 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Dink hier was baie verskillende lyne gery!
by boerbakkie
Mon Jul 30, 2012 11:35 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Lekker sonnige dag!
by boerbakkie
Mon Jul 30, 2012 11:31 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Weereens dankie aan almal!!! Het dit baie geniet.
by boerbakkie
Sun Jul 29, 2012 12:22 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

In my opinion, the spectators were a safe distance form the obstacle, however the driver changed direction without warning, causing everyone to everyone to scatter. Ek is jammer, maar meer as een persoon wat daar was reken dit was roekeloos. Jy neem jou omgewing en die mense om jou in gedagte. As j...
by boerbakkie
Mon Jul 23, 2012 4:31 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Ek gaan 50mm voor op!
Replies: 18
Views: 3311

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Ligte is gestel! Wielsporing is gedoen! Tierkloof hier kom ons!
by boerbakkie
Mon Jul 23, 2012 4:25 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Hi Val! Onthou net die keer jou kamera!!!!!
by boerbakkie
Sat Jul 21, 2012 6:49 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Hoppy! Ek het nou net op http://www.yr.no" onclick="window.open(this.href);return false; die langtermyn weer gaan kyk en dit lyk of jul manne maar jul kamp goedtjies kan pak vir lekker weer! Ligte suidoos, Sonskyn en temprature tussen 6 en 16 grade. Glo jul sal dit oorleef! Die website se ...
by boerbakkie
Sat Jul 21, 2012 6:31 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Ek gaan 50mm voor op!
Replies: 18
Views: 3311

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Groot verskil! Lyk goed, maar wat se groote bande het jy op? Dit lyk of jy meer rubber kort nou :thumbup: Ja dit voel nogalvreemd om met hom te ry! Ek wil nie groter gaan as nou nie. Dit is per slot van sake 'n 2.5 en sal sukkel om weg te kom met groter as nou. Dit het reeds 275 65 16 Yokahama A/T ...
by boerbakkie
Fri Jul 20, 2012 12:25 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Ek gaan 50mm voor op!
Replies: 18
Views: 3311

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Nou moet ek ligte en spots oor stel! Voel al vreemd met die in klim slag!
by boerbakkie
Fri Jul 20, 2012 12:23 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Ek gaan 50mm voor op!
Replies: 18
Views: 3311

Re: Ek gaan 50mm voor op!

After :yahoo:
by boerbakkie
Fri Jul 20, 2012 12:22 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Ek gaan 50mm voor op!
Replies: 18
Views: 3311

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Before :crazy:
by boerbakkie
Tue Jul 17, 2012 8:00 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Ek gaan 50mm voor op!
Replies: 18
Views: 3311

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Vrydag is D-Dag!!!
by boerbakkie
Tue Jul 17, 2012 7:53 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55441

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Ek is ook nog in Val maar sal nie kamp nie. Dit te koud vir kids en los hul by vriende vir die dag. Ons sal 4 in my voertuig wees. Sien jou daar Koos. Miskien kom daar 1 vriend saam ry met sy Isuzu as hy mag.
by boerbakkie
Thu Jul 12, 2012 8:48 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Ek gaan 50mm voor op!
Replies: 18
Views: 3311

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Voordat ek die bakkie gekoop het was daar een van daardie swaar overland canopies op. Ek reken weens die gewig het hul die agter vere versterk en die bakkie met gewig gelevel. Die eienaar wou R50 000 ekstra gehad het vir die canopie maar ek het nie vir dit kans gesien nie en toe net die bakkie gekoo...
by boerbakkie
Tue Jul 10, 2012 12:54 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Ek gaan 50mm voor op!
Replies: 18
Views: 3311

Re: Ek gaan 50mm voor op!

boerbakkie wrote:Dankie Rooies! Hy het reeds emo's onder maar dit is net nie hoog genoeg nie. Die huidige vat die gewig baie mooi en hy ry baie lekker maar dit lyk net nie so goed nie. Sien ek jou by Tierkloof die 28ste?
by boerbakkie
Tue Jul 10, 2012 11:11 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Ek gaan 50mm voor op!
Replies: 18
Views: 3311

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Dankie Rooies! Hy het reeds emo's onder maar dit is net nie hoog genoeg nie. Die huidige vat die gewig baie mooi en hy ry baie lekker maar dit ly net nie so goed nie. Sien ek jou by Tierkloof die 28ste?

Go to advanced search