Vervang die ding hulle is nie so duur nie jy kan meer skade optel met n ouding.NJVR wrote:Het die radiator weer afgehaa en lat oopmaak, die ding was erg geblok! hel het nooit die ding die eerste keer behoorlik skoon gemaak nie!
Gan hom more gou toets, sal jul lat weet!
Search found 2007 matches
- Sun Jan 16, 2011 8:40 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: new member!
- Replies: 29
- Views: 3847
Re: new member!
- Fri Jan 14, 2011 7:09 am
- Forum: Out in Nature
- Topic: Augrabies - Beeld
- Replies: 7
- Views: 1646
Re: Augrabies - Beeld
Lyk erg, hier by ons het die vaal al baie gesak.
- Fri Jan 14, 2011 7:05 am
- Forum: Meet the People
- Topic: new member!
- Replies: 29
- Views: 3847
Re: new member!
Nardus het jy al die radiator cap vervang, dit moet van Toyota af kom.
- Thu Jan 13, 2011 9:03 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Pirate parte versus egte parte
- Replies: 6
- Views: 1154
Re: Pirate parte versus egte parte
Ek loop toe mos die calipers raak, by Ultimate 4X4, wat ek vir die Spartan wil opsit saam met die Vent-disks wat ek van power brake gekoop het , moet se die manne van Power brake se diens is puik, koop toe bearings by Auto zone, Timken wat ek beskou as n goeie bearing :boss: , en wat is die OEM bear...
- Wed Jan 12, 2011 10:09 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: SOS Help Help Help - Just an example!
- Replies: 8
- Views: 1527
Re: SOS Help Help Help - Just an example!
Dit is nogal een van die beter idees wat ek gehoor het en dit uit die Kaap
- Mon Jan 10, 2011 10:09 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: New
- Replies: 20
- Views: 2247
Re: New
Skudwa wrote:Hierdie is soos Facebook vir Hilux'e
- Mon Jan 10, 2011 10:07 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Decisions Decisions...Which Rims...
- Replies: 35
- Views: 5838
Re: Decisions Decisions...Which Rims...
Maak soos ek, los die mooi mooi rims by die huis as jy gaan speel en sit die mooi rims terug as jy die bakkie gewas het na die tyd . Ek het n stel 10j's wat ek mee rondry in die dorp en my original LTD mags met die BFG's ry ek off-road ry, ek dink hulle is 7.5j ek is nie seker nie.
- Mon Jan 10, 2011 9:52 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: New
- Replies: 20
- Views: 2247
Re: New
Welkom chom
- Mon Jan 10, 2011 9:51 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Gasflowing of 4Y head
- Replies: 16
- Views: 5016
Re: Gasflowing of 4Y head
As daar iemand is wat iets weet van heads is dit oom Dave Repsold sy nommer is 011 917 6378 of 083 302 7209. Hy is die ou wat die vinnigste 4 cylinder gebou het wat die japs by hom terg gekoop het en die Carrola staan nou in Tokyo in die Toyota museum, dit was n 4A as ek dit nie mis het nie, ek dink...
- Mon Jan 10, 2011 9:33 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3rz oil usage
- Replies: 11
- Views: 2181
Re: 3rz oil usage
Koop vir jou n blik Bardhal :wink2:
- Mon Jan 10, 2011 11:24 am
- Forum: Build your own:
- Topic: PORN for petrol heads!
- Replies: 12
- Views: 3310
Re: PORN for petrol heads!
Jy weet mos hoe lyk n vrou het nodig om te betaal om te sien en jy is getroudAM Racing wrote:at least I'm not spending it at Teasers
- Sun Jan 09, 2011 9:40 am
- Forum: Build your own:
- Topic: PORN for petrol heads!
- Replies: 12
- Views: 3310
Re: PORN for petrol heads!
We will be boys believe me you are not aloneAM Racing wrote:These types of posts should be banned. They only lead to excessive spending and in some cases divorce...
- Fri Jan 07, 2011 11:32 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: PORN for petrol heads!
- Replies: 12
- Views: 3310
Re: PORN for petrol heads!
To much power is just enough
- Fri Jan 07, 2011 11:07 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: My Hilux!
- Replies: 8
- Views: 1980
- Fri Jan 07, 2011 1:19 pm
- Forum: Namibia
- Topic: Luderitz to Walvis bay Dune trip
- Replies: 2
- Views: 5389
Re: Luderitz to Walvis bay Dune trip
Neeeeeeee man jou timing is uit
- Sat Jan 01, 2011 8:19 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Het Hilux uit eindelik...
- Replies: 16
- Views: 2341
Re: Het Hilux uit eindelik...
Baie mooi wa daai, welkom by die regte 4x4 ouens
- Sat Jan 01, 2011 8:16 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Saudi Arabia
- Replies: 12
- Views: 3159
Re: Saudi Arabia
Ja hulle is maar n klomp vuilgatteAM Racing wrote:Eish.....
- Sat Jan 01, 2011 8:10 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Saudi Arabia
- Replies: 12
- Views: 3159
Re: Saudi Arabia
Neeeee daai plek is lekker sif gaan neem n foto by n check point dan praat ons weer of waar daar draad langs die pad is of om die hoek in een van die klein straatjies dan lyk dit nie so mooi nie, glo my ek was 3 jaar daar.AM Racing wrote:Anybody notice the absence of litter in the streets???
- Sat Jan 01, 2011 8:05 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Temp Gauge still rising slightly.....
- Replies: 26
- Views: 4976
Re: Temp Gauge still rising slightly.....
Ek het nou nie alles gelees nie maar gaan koop vir jou n radiator-cap by Toyota hulle het ook n mannier om jou te laat kyk op plekke wat niks makeer nie. M2cw
- Sat Jan 01, 2011 8:02 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Leaking power steering
- Replies: 9
- Views: 2007
Re: Leaking power steering
Die een, sorry oor die foto het met die foon geneem
- Thu Dec 30, 2010 9:01 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Ken iemand die bakkie
- Replies: 5
- Views: 1727
Re: Ken iemand die bakkie
Dankie oom FD, Cas jou ou grapgat.
- Thu Dec 30, 2010 3:07 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Ken iemand die bakkie
- Replies: 5
- Views: 1727
Ken iemand die bakkie
http://www.4x4tec.co.za/wp/my-opinions- ... w-thoughts" onclick="window.open(this.href);return false;
- Mon Dec 27, 2010 8:54 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Bilstein shocks worth the money?
- Replies: 29
- Views: 8267
Re: Bilstein shocks worth the money?
Ek het Bilstein shocks met OME bladvere en dit werk soos n charm
- Sun Dec 26, 2010 12:16 pm
- Forum: Braai and recipes
- Topic: DIY Spit braai
- Replies: 25
- Views: 8045
Re: DIY Spit braai
Baie dankie aan almal se bydrae, ek het n groot hammel gespit van so 21Kg op my braai by die huis wat ingeboude burners het. Dit was omtrent die hele dag se ding maar het hom gewen maar ek weet nie of dit nou eintlik my werk is nie n gewone braai werk net beter vir my. Die spit is n MAse werk en ein...
- Thu Dec 23, 2010 8:40 pm
- Forum: Braai and recipes
- Topic: DIY Spit braai
- Replies: 25
- Views: 8045
DIY Spit braai
Braai is nie n probleem nie, ons het almal groot geword met dit en kan dit goed doen, maar spit braai is n nuwe ding vir my in die sin dat ek dit self wil doen die jaar, is daar van julle wat my in die regte rigting kan stuur asb.
- Mon Dec 20, 2010 5:35 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: OME SUSPENSION FROM SA 4X4 STORE.
- Replies: 37
- Views: 7131
Re: OME SUSPENSION FROM SA 4X4 STORE.
Hoekom so lank? kom die goed van rusland af met n roeiboot :wth: :wth:4x4megaworldpta wrote:8 weeks later.
- Mon Dec 20, 2010 5:30 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Power Brakes, Hilux SFA
- Replies: 126
- Views: 60486
Re: Power Brakes, Hilux SFA
SterkteBushwacker wrote:Nice job for a monday
- Sun Dec 19, 2010 9:06 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Rear dics brake modification of a SFA
- Replies: 20
- Views: 4278
Re: Rear dics brake modification of a SFA
Lollie wrote:Spartan
Ek benodig daai dics wanneer ek die handrem nodig het vir die steil opdraandes by die 4x4 roetes
- Thu Dec 16, 2010 10:54 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Ons koop bakkie - Help asb.
- Replies: 17
- Views: 2334
Re: Ons koop bakkie - Help asb.
My voorstel is om een van die manne in die Kaap tekry om saam met julle te gaan kyk na n bakkie wat julle in belangstel. Happy hunting.
- Thu Dec 16, 2010 10:50 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The elephant snorkel - I think!
- Replies: 20
- Views: 2191
Re: The elephant snorkel - I think!
Jy sal dit net in kaap kry, amper asof hy nie voortande het nie, wat kan ek se
- Thu Dec 16, 2010 10:41 am
- Forum: The Workshop
- Topic: KZTE - Voorste Diff - Olie lek
- Replies: 4
- Views: 1160
Re: KZTE - Voorste Diff - Olie lek
Praat met Louis van 4x4 Megaworld in Menlin die man doen knap werk Ek moet ook nog by hom gaan draai maar die tyd om Pta toe te gaan is n pyn.
- Thu Dec 16, 2010 10:36 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Rear dics brake modification of a SFA
- Replies: 20
- Views: 4278
- Thu Dec 16, 2010 10:31 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Sorry to hear about your accident Gunta
- Replies: 6
- Views: 1523
Re: Sorry to hear about your accident Gunta
Dankie oom
Maak mens die murin die klomp dronk blixems
Maak mens die murin die klomp dronk blixems
- Tue Dec 14, 2010 9:24 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Sorry to hear about your accident Gunta
- Replies: 6
- Views: 1523
Re: Sorry to hear about your accident Gunta
Ek dink ek het iets gemis, wat het gebeur met Gunta :wth:
- Tue Dec 14, 2010 9:16 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Rear dics brake modification of a SFA
- Replies: 20
- Views: 4278
Re: Rear dics brake modification of a SFA
Lollie jou bakkie is nog nie vinnig genoeg dat jy moet disks insit agter nieLollie wrote:Nog iets wat ek kan byvoeg op my spesiale lysie
Scott do you have a contact number?
- Sun Dec 12, 2010 6:59 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Rear dics brake modification of a SFA
- Replies: 20
- Views: 4278
Re: Rear dics brake modification of a SFA
Nou wat van n paar fotos sonder die wiel ?
- Fri Dec 10, 2010 6:10 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Rear dics brake modification of a SFA
- Replies: 20
- Views: 4278
Re: Rear dics brake modification of a SFA
Moet nou nie skaam wees nie vertel meerCasKru wrote:Nou vertel bietjie meer... hoe waar en wat is nodighilex08 wrote:Scot,
why go mazda/opel when you can go TOYOTA?
I've done it !
- Fri Dec 10, 2010 6:08 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: new member!
- Replies: 29
- Views: 3847
Re: new member!
gan die head vervang!!!!!1 hoop al my probleme is dan op n einde! anton ek het al gedink an die 4y ma dan moet ek die dif ratios ook veander? of sit ek die pot mis! Wat is jou diff ratio? daai troue gaan jou hier by die 11K kos om voor en agter te verander, IMHO los die diff idee, en weereens IMHO ...
- Fri Dec 10, 2010 5:55 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Rear Disc Brake conversion on ifs hilux
- Replies: 9
- Views: 2556
Re: Rear Disc Brake conversion on ifs hilux
Ek dink dit was n flyby gewees
- Fri Dec 10, 2010 5:49 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bad Conversions!!
- Replies: 12
- Views: 1801
Re: Bad Conversions!!
Normally it is the guy's that haven't got a clue whats cooking under the hood that wants a conversion and then says it's not working when something small go south, I have no problem with my Lexus L6 but my conversion was done properly as a few guy's will confirm that have seen it. But as you said th...
- Mon Dec 06, 2010 7:15 am
- Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
- Topic: Prado 3.4 V6 1998 Fuel Pump
- Replies: 10
- Views: 3554
Re: Prado 3.4 V6 1998 Fuel Pump
Bosch Diesel Electric dit is waar ek ook sou begin het
- Mon Nov 29, 2010 9:15 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: VW Taro
- Replies: 5
- Views: 1869
VW Taro
Gaan kyk bietjie na die bakkie kan nie glo dit is so naby nie :wth: :wth: :wth: Hier is ook n link maar weet nie of hy sal werk nie anders gaan google onder images ongelooflik. http://www.google.co.za/images?hl=en&biw=1280&bih=737&q=volkswagen+taro&um=1&ie=UTF-8&source=univ&a...
- Tue Nov 23, 2010 12:23 pm
- Forum: Humor
- Topic: AKA: Driving tips for Gauteng visitors in December... :)
- Replies: 9
- Views: 1801
Re: AKA: Driving tips for Gauteng visitors in December... :)
Ek sukkel om die versoeking te weerstaan dit vat baie om dit nie tedoen nie want mense maak dit moeilik op die padChrisF wrote:so how many of you "thought" of blipping the throttle rather than applying brakes AFTER fitting a bull bar ......
- Tue Nov 23, 2010 12:20 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Swinging allover the road when breaking
- Replies: 11
- Views: 1977
Re: Swinging allover the road when breaking
Thx Cassie Ek dink dat daai saddles is 2'' tekort aan elke kan (voorkant en agterkant van die diff) en kan nie verstaan hoekom hulle gussets in het aan die eenkant en nie aan die anderkant nie. Ek het OME vere ingesit en seker gemaak dat die saddles 100% is maar ek sien klaar tekens dat dit lyk of d...
- Mon Nov 22, 2010 10:56 pm
- Forum: Humor
- Topic: AKA: Driving tips for Gauteng visitors in December... :)
- Replies: 9
- Views: 1801
Re: AKA: Driving tips for Gauteng visitors in December... :)
and you guys thought it was for the bush :idea: :idea: :idea: :idea: :idea: :idea: :idea: Dit is wat jy dit noem rage, dit voel of jou are in jou kop wil bars as jy n blonde dammetjie op die snelweg kry met n klein karretjie wat voel sy het genoeg guts om te rem voor jou instede van om net oor tega...
- Mon Nov 22, 2010 10:47 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Swinging allover the road when breaking
- Replies: 11
- Views: 1977
Swinging allover the road when breaking
The last week and a half I experienced a swing over to the left and then to the right when breaking, I spoke to a pal and he showed me that the drag link or rod that is connected to the steering box could be adjusted. I removed the split pins on the steering box side and the other end and adjusted t...
- Mon Nov 22, 2010 10:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Looking for a 7M-GE engine
- Replies: 4
- Views: 1038
Re: Looking for a 7M-GE engine
Baie waar Blum.BlumTRD wrote:Maar kyk maar mooi na die imports . Daar is baie skelm mense ook
Hoekom juis n 7M GE hoekom gaan jy nie eerder vir die 2JZ GE nie.
- Mon Nov 22, 2010 10:22 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4x4 TRAINING GIFT PROMOTION
- Replies: 9
- Views: 6926
- Sun Nov 21, 2010 7:47 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4x4 TRAINING GIFT PROMOTION
- Replies: 9
- Views: 6926
Re: 4x4 TRAINING GIFT PROMOTION
Wat beloop die koste vir so iets, ek stel belang.
- Sun Nov 21, 2010 7:38 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Engine conversion
- Replies: 4
- Views: 1824
Re: Engine conversion
I installed the 2JZ GE which is the upgrade of the 7M, You don't need any adapters get the original 7M bell housing, clutch and fly-wheel it bolts straight onto your stock gearbox. ;-) IMO get a gotech ECU, thats what I am using and have no problem with it. The 7M is a good engine but there are a fe...
- Sun Nov 21, 2010 7:26 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nice Jack
- Replies: 18
- Views: 2765
Re: Nice Jack
3 TonShamrock wrote:Dit kan nou lekker werk, weet iemand hoeveel sy rating is?
- Sun Nov 21, 2010 11:36 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nice Jack
- Replies: 18
- Views: 2765
Re: Nice Jack
Die kode vir die jacks is FED.JM3000T by Auto Zone
- Sat Nov 20, 2010 9:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nice Jack
- Replies: 18
- Views: 2765
Re: Nice Jack
Die tweede een is oppad hulle het net die een gehad maar sal hom volgende week gaan optelMud Dog wrote:Lekker! Nogal maklik stelbaar vir hoogte, en reg vir 'n SFA! Nou moet jy sommer gou 'n tweede een koop sodat jy hulle ter selde tyd as jack stands kan gebruik.
- Sat Nov 20, 2010 2:05 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Where were you at school?
- Replies: 80
- Views: 7964
Re: Where were you at school?
Het laerskool begin in Coligny (Noord-Wes) en toe laerskool Noordhoek in Vanderbijlpark
Hoerskool Vanderbijlpark
Hoerskool Vanderbijlpark
- Sat Nov 20, 2010 2:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nice Jack
- Replies: 18
- Views: 2765
Nice Jack
I bought a new jack from Auto Zone and I find it so nice that I thought I would share with you oaks, the price is also not to bad R330. What do you think?
- Wed Nov 17, 2010 7:55 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Gunta getting a engine overhaul
- Replies: 42
- Views: 5136
Re: Gunta getting a engine overhaul
Ek het jou gese jy moet kom kuier dan wys ek jou waar moet jy dit sitGunta wrote:now is that swirl tank. I am just trying to find the best place to put it where it is out of harms way.
- Tue Nov 16, 2010 12:49 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Bullbar bou vir SFA
- Replies: 32
- Views: 5023
Re: Bullbar bou vir SFA
Paul lekker om weer van jou tehoor ek dog ons het jou verloor.
- Tue Nov 16, 2010 12:46 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nou kort ek ook net die ander 2 wat voor vat
- Replies: 16
- Views: 2175
Re: Nou kort ek ook net die ander 2 wat voor vat
En hoe, maar jy sal sien dis almal n klomp nice ouens hierKolie wrote:lyk my julle ouens is maar gereeld besig met mekaar
- Sun Nov 14, 2010 3:38 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Disapointment
- Replies: 29
- Views: 3003
Re: Disapointment
0000MSQuintin wrote:Who are you talking about Richard
- Sun Nov 14, 2010 3:37 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nou kort ek ook net die ander 2 wat voor vat
- Replies: 16
- Views: 2175
Re: Nou kort ek ook net die ander 2 wat voor vat
Bly in jou baanOOOOMS wrote:Hier is 'n paar malles oppi Forum....sal nie name noem nie...