Search found 831 matches
- Tue Jan 14, 2014 3:15 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Bou van scratch 7mge of Lexus
- Replies: 15
- Views: 2915
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Yes Hennie. Is dit nou die nuwe ford motors? En hoe pas hy in die ou hiluxe? Wiet dit vir jou gedoen. En watte mods is nodig en vir hoeveel omtrent? Hoor die ouens praat nogal goed van die ford 2.5's. My een vriend het die ford. Maar dis nou die kompleet ford. En moet se, eenkeer met sy bakkie i MO...
- Tue Jan 14, 2014 1:55 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Bou van scratch 7mge of Lexus
- Replies: 15
- Views: 2915
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Ek het die 2.5 td Fordjie in, lekker low down torque, en seker amper die beste brandstof verbruik van almal op die forum vir n SFA
- Tue Jan 14, 2014 10:44 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Lesotho Dec 2013
- Replies: 37
- Views: 4770
Re: Lesotho Dec 2013
Dankie vir die nice trip report!!
Dit klink of julle n "helse" lekker tyd gehad het
Dit klink of julle n "helse" lekker tyd gehad het
- Tue Jan 14, 2014 7:28 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hulp benodig met FM Antenna asb
- Replies: 19
- Views: 2221
Re: Hulp benodig met FM Antenna asb
Haboob wrote:You should have sold two while you had the oppertunity...
My thoughts exactly
- Mon Jan 13, 2014 7:32 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hulp benodig met FM Antenna asb
- Replies: 19
- Views: 2221
Re: Hulp benodig met FM Antenna asb
I will definetly give you a call as soon as I have some funds availableFamily_Dog wrote:Or you can use normal radios! We always have specials for forum members ;)
-F_D
Thanx
- Fri Jan 10, 2014 3:44 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Skud op D4D
- Replies: 20
- Views: 3316
Re: Skud op D4D
En as jy die voorste wiele agter toe skuif? Miskien is daar n rim gebuig voor...
- Fri Jan 10, 2014 2:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hulp benodig met FM Antenna asb
- Replies: 19
- Views: 2221
Re: Hulp benodig met FM Antenna asb
Ummm, I do live in the 20th centuryAli3n wrote:So in other words, You're screwed...
Cellphone it will be then
- Fri Jan 10, 2014 2:06 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hulp benodig met FM Antenna asb
- Replies: 19
- Views: 2221
Re: Hulp benodig met FM Antenna asb
Family_Dog wrote:Unfortunately not. It needs the "infrasructure".
The radios can *only* work on a trunked radio system, not ion the conventional mode.
-F_D
Thanx for your help oom Eric
- Fri Jan 10, 2014 1:22 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hulp benodig met FM Antenna asb
- Replies: 19
- Views: 2221
Re: Hulp benodig met FM Antenna asb
Hennie, nou kom die slegte nuus... These are "Trunked" radios operating outside of Commercial bands, ±220MHz. They will not work unless connected to a "Trunked Radio Network" (we use Fleetcall ). This may be compared to a cellular network - without the infrastructure, your cell ...
- Fri Jan 10, 2014 1:19 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: DStv alternatives ??
- Replies: 16
- Views: 2012
Re: DStv alternatives ??
Netflix.com It is movies on demand watched over your internet connection. I have a 1md adsl and it works fine. Not the latest movies but not too far behind. Lots of stuff for kiddies as well. Ek het dit nou gou gaan opsoek, maar die boodskap wat ek kry is.. Sorry, Netflix is not available in your c...
- Fri Jan 10, 2014 1:17 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hulp benodig met FM Antenna asb
- Replies: 19
- Views: 2221
Re: Hulp benodig met FM Antenna asb
Hi Nicki,buzzlightyear wrote:Is dit daai ou beige Kenwood? My pa het paar op die plaas gebruik hulle het goed gewerk.
Nee hierdie is swart, maar ja hulle lyk of hulle oud kan wees
- Fri Jan 10, 2014 12:29 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: DStv alternatives ??
- Replies: 16
- Views: 2012
Re: DStv alternatives ??
DSTV = Alzheimer’s TV!!!!! They keep on shifting the same programs to other channels; their program adds is the same year in and year out. It’s not worth paying R700 to watch cricket and rugby, I’ve downgraded a long time ago to the R175 pm package only because of picture quality. :evil: :evil: ple...
- Fri Jan 10, 2014 9:50 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: NEW HILUX 2014
- Replies: 28
- Views: 3917
Re: NEW HILUX 2014
As dit die nuwe Hilux is Skuif ek oor na Ford
- Fri Jan 10, 2014 9:10 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hulp benodig met FM Antenna asb
- Replies: 19
- Views: 2221
Re: Hulp benodig met FM Antenna asb
george wrote:Hennie.het jy 3 van hulle?Wil jy nie een smous aan my nie
Ons het 3 ja, maar om eerlik te wees as hulle werk glo ek nie ons sal hul verkoop nie.. Maar wie weet ek sal jou eerste laat weet as ons sou doen.
- Fri Jan 10, 2014 9:01 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hulp benodig met FM Antenna asb
- Replies: 19
- Views: 2221
Re: Hulp benodig met FM Antenna asb
Dankie sover, ek dink ek moet maar n road trip maak klerksdorp toe.. Oom Eric kom in...
- Fri Jan 10, 2014 8:37 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hulp benodig met FM Antenna asb
- Replies: 19
- Views: 2221
Re: Hulp benodig met FM Antenna asb
What do mean by trimmed? Sorry I am clue-less with these things..Thunder02 wrote:The antenna needs to be trimmed to the radio,if incorrect it will overheat and cause damage.You can put power to it without an antenna but do not transmit.Don't push to talk
- Fri Jan 10, 2014 8:27 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hulp benodig met FM Antenna asb
- Replies: 19
- Views: 2221
Hulp benodig met FM Antenna asb
Dagse Luxers, Ek het op 3 Radio's afgekom in die vuilgoed kamer by my skoonpa se kompleks Dis Kenwood VHF FM Tansceiver's (model TK-715) Is daar miskien iemand wat n antenna het wat ek kan leen asb om die goed mee te toets, want ek verstaan jy kan iets blaas op die ding as jy hom krag gee en daar is...
- Thu Jan 09, 2014 3:14 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Please can we stay friends?
- Replies: 58
- Views: 4126
Re: Please can we stay friends?
Jeepers Wayne, waar kan my CV heen stuur
Baie baie geluk.. ook een van 1ste keuses as sou kon kies
Baie baie geluk.. ook een van 1ste keuses as sou kon kies
- Thu Jan 09, 2014 10:59 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Gauteng - Events Calendar for 2014
- Replies: 6
- Views: 2023
Re: Gauteng - Events Calendar for 2014
And also while the rain is coming down nicely here in the vaal, don't forget my favorite spot... The Quarry
For some of the guys here that's been there would know by now not to underestimate some of the obstackles... especially when wet
For some of the guys here that's been there would know by now not to underestimate some of the obstackles... especially when wet
- Wed Jan 08, 2014 3:15 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dakar 2014
- Replies: 179
- Views: 15314
- Mon Jan 06, 2014 3:59 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Hilux 99-2004 wheel carrier amper klaar - Desember projek
- Replies: 11
- Views: 1903
Re: Hilux 99-2004 wheel carrier amper klaar - Desember proje
Toppie4x4 wrote:Hi ek probeer om die fotos te plaas maar sodra ek dit wil oplaai dat word ek uit "gelog" kan iemand help asseblief?
Se hy vir jou die fotos is te groot of hoe?
Gaan edit eers die fotos met paint of wat jy beskikbaar het na so 600x400 pixels, dan behoort hy dit te aanvaar.
- Mon Jan 06, 2014 3:52 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Hilux 99-2004 wheel carrier amper klaar - Desember projek
- Replies: 11
- Views: 1903
- Mon Jan 06, 2014 2:53 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: V6 Throttle problem
- Replies: 6
- Views: 1257
Re: V6 Throttle problem
Oh almost forgot, if the alternator doesn't charge there's no throttle as well...
- Mon Jan 06, 2014 2:52 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: V6 Throttle problem
- Replies: 6
- Views: 1257
Re: V6 Throttle problem
Did the rats not chew those wires as well
- Mon Jan 06, 2014 8:58 am
- Forum: The Workshop
- Topic: D4D Glow plugs
- Replies: 14
- Views: 8757
Re: D4D Glow plugs
This is what it looks like, hope this helps a bit..
- Mon Jan 06, 2014 8:47 am
- Forum: The Workshop
- Topic: D4D Glow plugs
- Replies: 14
- Views: 8757
Re: D4D Glow plugs
Ek sit my geld op glowplugs, of tenminste net een wat jou rondvoeter,
my Fordjie se injectors is vervang, maar hy is maar nogsteeds bietjie misluk met n koue oggend... grys rokie en al
my Fordjie se injectors is vervang, maar hy is maar nogsteeds bietjie misluk met n koue oggend... grys rokie en al
- Mon Jan 06, 2014 8:42 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: WL 2.5 td Te Koop
- Replies: 13
- Views: 1800
Re: WL 2.5 td navraag
Thabo, gee my bietjie meer inligting oor Dirk asb,Thabogrobler wrote:Nee man, vat hom vir oom Dirk van Reenen, hy maak daai 2.5's loop!
EK wil kyk of hy nie die maat bietjie wakker kan maak nie...
- Thu Dec 19, 2013 3:20 pm
- Forum: Useful Articles
- Topic: SO, where is who and who is where?
- Replies: 17
- Views: 7857
Re: SO, where is who and who is where?
Toemaar Pieter... volgende jaar skyn die son weer n hond uit n bos uit!!!grobbepj wrote:+1Thabogrobler wrote:Dis my beurt om die straatligte aan en af te sit die jaar!
Danksy my en SWAMBO se kar manewales so aan die end van die jaar sal ek maar my deel met die straatligte doen van die kant af :razz:
- Thu Dec 19, 2013 1:53 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
- Replies: 91
- Views: 7272
Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Hilux 1 wrote:smaak my die vaales hou van op die dakke rond seil
Dis oor ons "regte" obstackles ry... en nie heeldag in die sand rond d..r nie
- Wed Dec 18, 2013 2:19 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: The Ysterkoei
- Replies: 20
- Views: 4415
Re: The Ysterkoei
Welkom Welkom..
Boer jy dalk met jersies
Boer jy dalk met jersies
- Mon Dec 16, 2013 6:57 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: malaria- raad asb!!!
- Replies: 16
- Views: 2247
Re: malaria- raad asb!!!
Hi.
Ok so we are of to P.E to visit some of swambo's family.. Will be leaving the 23rd...
Ok so we are of to P.E to visit some of swambo's family.. Will be leaving the 23rd...
- Sun Dec 15, 2013 1:08 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: malaria- raad asb!!!
- Replies: 16
- Views: 2247
Re: malaria- raad asb!!!
oh well there goes sodwana...
baie dankie aan almal se raad en advies..
Nou is die groot soektog na kanselasies.. want by die huis gaan ek nie sit nie!
baie dankie aan almal se raad en advies..
Nou is die groot soektog na kanselasies.. want by die huis gaan ek nie sit nie!
- Fri Dec 13, 2013 8:33 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: malaria- raad asb!!!
- Replies: 16
- Views: 2247
Re: malaria- raad asb!!!
dankie tog
- Fri Dec 13, 2013 8:20 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: malaria- raad asb!!!
- Replies: 16
- Views: 2247
malaria- raad asb!!!
dagse luxers! ek het bietjie raad nodig van julle kerels wat al sodwana besoek het asb. ons ry die 24ste na sodwana bay natuur reservaat maar nou vertel n klomp manne my die kans vir malaria is daar. probleem is my nuutste byvoeging tot die gesin is nou maar drie maandjies oud en medikadie kan slegs...
- Wed Dec 11, 2013 2:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Now THIS is how to drive a Hilux!!
- Replies: 14
- Views: 1968
Re: Now THIS is how to drive a Hilux!!
Me and Clampy have something else in commin, we share the same brand tyres
Except he's is twice as big
Except he's is twice as big
- Fri Dec 06, 2013 1:45 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tyre swop???
- Replies: 4
- Views: 848
Re: Tyre swop???
As ek nog n bakkie het en jy wil verkoop moet ons gesels... (Eks seker daar sal n "ekt jou gesien rol" afslag wees :-) ) Miskien kom jy reg met n ruil... Dis reg, ek gaan hulle definitief laat gaan, klink my dis n baie goedkoper opsie as om diff ratio's te verander... Hoe my maar op hoogte
- Fri Dec 06, 2013 8:24 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: diff ratio's op n sfa
- Replies: 18
- Views: 2027
Re: diff ratio's op n sfa
Uitstekend
Dankie
Dankie
- Fri Dec 06, 2013 8:10 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tyre swop???
- Replies: 4
- Views: 848
Tyre swop???
Dagse Luxers,
Ek weet julle dink seker eks van looitjie getik maar is daar iemand wat my wil ruil ( jou 33's vir my 31's )
My bande het nou 4000 km op. Maxxis Trepador Mud terrain.
Laat weet maar
Ek weet julle dink seker eks van looitjie getik maar is daar iemand wat my wil ruil ( jou 33's vir my 31's )
My bande het nou 4000 km op. Maxxis Trepador Mud terrain.
Laat weet maar
- Fri Dec 06, 2013 8:07 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: diff ratio's op n sfa
- Replies: 18
- Views: 2027
Re: diff ratio's op n sfa
Hoppy wrote:Daar is baie ratios beskikbaar vir daai diffs, maar n stel 33" bande sal die probleem mooier oplos en hy sal ligter op brandstof wees
Ernstig?? Sal dit so groot verskil maak?
- Fri Dec 06, 2013 7:40 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mandela...
- Replies: 19
- Views: 2840
Re: Madela...
Al die koerante vol... my unie se ek moet twee weke afvat om begrafnis reelings te begin tref
- Fri Dec 06, 2013 7:37 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: diff ratio's op n sfa
- Replies: 18
- Views: 2027
Re: diff ratio's op n sfa
Hi,
Ek het alles standaard, ratkas is 5 spoed, standaard diwwe, 31x10.50x15 bande, 2.5 ford td voor in.
Dankie
Ek het alles standaard, ratkas is 5 spoed, standaard diwwe, 31x10.50x15 bande, 2.5 ford td voor in.
Dankie
- Thu Dec 05, 2013 4:25 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: diff ratio's op n sfa
- Replies: 18
- Views: 2027
Re: diff ratio's op n sfa
Import diff kan jy. Daar is nogals redelike veel om te kies van. Local kan ook maar net nie so baie opsies. Gewoonlik std op meeste Hiluxe is die Ratio 4.875 Louis, waarna moet/ kan ek kyk, ek hardloop met die 2.5 diesel voor en het redelik krag, maar my refs hardloop weg op 120.. ek wil net gemakl...
- Thu Dec 05, 2013 4:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
- Replies: 266
- Views: 21900
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
So we are finalising the claim and the value they are paying out should be enough to have it fixed properly by Hennie in Heidelberg. Taking the vehicle to him this weekend. Maybe, if his preliminary quote is the final quote value, I might be able to have him fit a descent roll-cage inside while his...
- Thu Dec 05, 2013 4:01 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: diff ratio's op n sfa
- Replies: 18
- Views: 2027
Re: diff ratio's op n sfa
Thanx.. Sal maar sien hoe baie my vrou daai idee aanspoorGeorgeJvR wrote:Jip Maar twee Lockers........Yummy
- Thu Dec 05, 2013 3:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: diff ratio's op n sfa
- Replies: 18
- Views: 2027
Re: diff ratio's op n sfa
GeorgeJvR wrote:Koop Twee Tweedehandse Diwwe Dink die KZ TE het sub 4 ratios dan laat jy een se center in jou voordiff in bou = Beter ratios en Locker voor en agter.....
Jy meen twee kz agter diwwe? kan werk maar ek dink daai roete gaan my n hele paar rand terug sit...
- Thu Dec 05, 2013 3:30 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: diff ratio's op n sfa
- Replies: 18
- Views: 2027
diff ratio's op n sfa
Dagse Luxers,
Kan iemand my se of n ou die ratio's kan verander op die import diwwe? Ek weet myne is nou tans 4.475
Volgens gearmax kan dit nie gedoen word nie??
Help asb
Kan iemand my se of n ou die ratio's kan verander op die import diwwe? Ek weet myne is nou tans 4.475
Volgens gearmax kan dit nie gedoen word nie??
Help asb
- Thu Dec 05, 2013 2:27 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: no power on my 2.2 4y
- Replies: 17
- Views: 9988
Re: no power on my 2.2 4y
Druk n 2.5 ford in sy neus, jy sal wens jyt meer ratte om die opdraende uit te klim
Jammer ek moes net
Jammer ek moes net
- Wed Dec 04, 2013 3:10 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Gemini Parts and courier services
- Replies: 13
- Views: 1345
Re: Gemini Parts and courier services
Die plek se diens is *a* en hul parte van swak gehalte.... Punt!
- Tue Dec 03, 2013 9:19 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: moegatle 30 nov 2013
- Replies: 132
- Views: 11839
Re: moegatle 30 nov 2013
Dankie vir die fotos Louis
- Mon Dec 02, 2013 12:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: WL 2.5 td Te Koop
- Replies: 13
- Views: 1800
Re: WL 2.5 td Te Koop
Nee wat julle manne het nou te lank gedraai op die ene..
Ek sal maar my diesel vir myself hou.. besides, ek kry nou 9km per liter en dit saam die naweek se moegatle speel.
Jammer julle ek trek die advertensie terug
Ek sal maar my diesel vir myself hou.. besides, ek kry nou 9km per liter en dit saam die naweek se moegatle speel.
Jammer julle ek trek die advertensie terug
- Fri Nov 29, 2013 1:26 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: moegatle 30 nov 2013
- Replies: 132
- Views: 11839
Re: moegatle 30 nov 2013
EK SIT NOG BY DIE WERK
- Fri Nov 29, 2013 9:21 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: moegatle 30 nov 2013
- Replies: 132
- Views: 11839
Re: moegatle 30 nov 2013
Ali3n wrote:Sorry guys but there has been a slight change of plans on our side.
We will not be able to camp so we will see you all bright and early tomorrow morning.
Maak net seker Rafs staan vroeg op more ogg, ons wil nie vir die sleep wag nie
- Fri Nov 29, 2013 7:36 am
- Forum: General Mods
- Topic: DIY snorkel - show me yours!
- Replies: 12
- Views: 2646
Re: DIY snorkel - show me yours!
mcw wrote: something like this
MUST BE A jeep THING
- Fri Nov 29, 2013 7:31 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: moegatle 30 nov 2013
- Replies: 132
- Views: 11839
Re: moegatle 30 nov 2013
Jipee dis amper sulke tyd....
Sien julle vanmiddag
Sien julle vanmiddag
- Thu Nov 28, 2013 1:05 pm
- Forum: Community Responsibility
- Topic: Bibles 4 Christmas: 2013
- Replies: 6
- Views: 4012
Re: Bibles 4 Christmas: 2013 - KOM NOU MANNE
Ek is is skoon opgewonde na ek die gelees het en dis hartseer in dieselfde sin.
Wat kos so bybel?
EK is seker ons as n klub kan definitief bydrae maak... wat se die voorsitters??
Ek is in!
Wat kos so bybel?
EK is seker ons as n klub kan definitief bydrae maak... wat se die voorsitters??
Ek is in!
- Tue Nov 26, 2013 9:51 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Ifs Body onto Sfa??
- Replies: 18
- Views: 2302
Re: Ifs Body onto Sfa??
Die Ifs se shape is vir my persoonlik baie mooier, en luukser binnekant...Tarquin wrote:what are your complaints with the SFA bodies? how are the ifs or vigo's better? i would replace the seats if its comfort you want
- Tue Nov 26, 2013 8:31 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Ifs Body onto Sfa??
- Replies: 18
- Views: 2302
Re: Ifs Body onto Sfa??
Hahaha nee jong mens sal se ek het te veel te tyd op die hande, net jammer daai ander "tyd" is so min...
Maar regtig ek dink dit sal die perfekte SFA wees.. best of both worlds
Maar regtig ek dink dit sal die perfekte SFA wees.. best of both worlds
- Tue Nov 26, 2013 8:13 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Ifs Body onto Sfa??
- Replies: 18
- Views: 2302
Ifs Body onto Sfa??
Ek het nou n interresante vraag.. Ek het nou al op n paar plekke raak gelees dat die ou SFA se chassis glo nie juis verskil van die van n IFS sin nie... Wie kan dit vir ons bevestig? En indien so wat is die kans dan om n Ifs cab op n Sfa chassis neer te sit? Sal awesome wees as dit kan werk :dance1:...
- Fri Nov 22, 2013 3:02 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Happy Holidays
- Replies: 7
- Views: 799
Re: Happy Holidays
net een woord - Hanepoot
- Wed Nov 20, 2013 8:35 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: my ou hilux
- Replies: 18
- Views: 3586
Re: my ou hilux
Hi, dankie vir almal se mooi boodskappe. Ek het gedink daaraan om n Lexus V8 swap te maak, maar is bang om die 4x4 aandrywing te verloor. Wat bedoel julle met FSA? Hi Kevin, SFA - Solid Front Axle soos wat jy ry.. Jy sal nie 4x4 verloor as jy n adaptor plate laat maak tussen die auto box en die tra...