Search found 272 matches
- Tue Oct 21, 2014 9:32 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Eerste Hilux
- Replies: 27
- Views: 3836
Re: Eerste Hilux
Welkom en sit vir ons n paar pics op sodat jy so oor n paar jaar kan sien waar het dit alles begin
- Tue Oct 21, 2014 9:22 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
- Replies: 242
- Views: 31005
Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
Kan iemand wat met die klub se fondse werk net bevestig wie het betaal, ek wil seker maak dat ek nie aangejaag het met die oorbetaling nie en dat ons plekkie geboek is asb
- Tue Oct 21, 2014 9:17 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014
- Replies: 61
- Views: 9009
Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014
Ja die add se alles behalwe die tyd en kan n mens die R100 sommer by die hek betaal, wil Saterdag bietjie die 4.0 in die sand druk
- Mon Oct 06, 2014 7:54 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Roberson Vryburgers 4x4 dag
- Replies: 0
- Views: 491
Roberson Vryburgers 4x4 dag
Roberson Vryburgers het n 4x4 uitdaging, vir die wat belangstel:
Besprekings by Pieter Jacobs 0236263654 / pieter@jacobsoptom.co.za.
Kontak Kosie by 0843261752 vir meer inligting
R400 per voertuig.
Ekslusiewe roete Rooiberg Kelder tot Excelsior Landgoed.
22 November 2014
Besprekings by Pieter Jacobs 0236263654 / pieter@jacobsoptom.co.za.
Kontak Kosie by 0843261752 vir meer inligting
R400 per voertuig.
Ekslusiewe roete Rooiberg Kelder tot Excelsior Landgoed.
22 November 2014
- Wed Oct 01, 2014 9:03 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota part nommers
- Replies: 1
- Views: 566
Toyota part nommers
Ek het die site gekry dit wys die part nommers en hoe die part lyk en waar dit pas, veral vir die manne met die SFA. Kliek net op die prent.
http://japan-parts.eu/toyota/eu/199405/ ... in-chassis" onclick="window.open(this.href);return false;
http://japan-parts.eu/toyota/eu/199405/ ... in-chassis" onclick="window.open(this.href);return false;
- Tue Sep 30, 2014 9:04 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 89 SFA shifter part numbers
- Replies: 7
- Views: 1565
Re: 89 SFA shifter part numbers
O ja as jy daar niks kry nie moet daai part nog ontwerp word
- Tue Sep 30, 2014 9:03 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 89 SFA shifter part numbers
- Replies: 7
- Views: 1565
Re: 89 SFA shifter part numbers
Try die een, jy sal kry wat jy soek. http://japan-parts.eu/toyota/eu/199405/ ... in-chassis" onclick="window.open(this.href);return false;
- Thu Sep 25, 2014 6:08 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Porterville 4x4
- Replies: 4
- Views: 950
Re: Porterville 4x4
Jip, eks nog elke jaar daar en dis vet pret
- Wed Sep 24, 2014 8:21 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: photo bo aan page
- Replies: 9
- Views: 1667
Re: photo bo aan page
Daai hilux loop net so lekker op sy dak as op sy wiele
- Wed Sep 24, 2014 8:19 pm
- Forum: Hunting
- Topic: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien
- Replies: 15
- Views: 6025
Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien
Dis nou hoe Suid Afrika uitgedra word aan die res van die werled, swak man
- Wed Sep 24, 2014 8:11 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Porterville 4x4
- Replies: 4
- Views: 950
Porterville 4x4
Dis weer tyd vir die jaarlikse 4x4 dag in Porterville ten bate vir die Paarl skool
- Wed Sep 24, 2014 8:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 4x4 pics
- Replies: 2
- Views: 565
Re: 4x4 pics
more
- Wed Sep 24, 2014 8:04 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 4x4 pics
- Replies: 2
- Views: 565
4x4 pics
4x4 around the world
- Thu Sep 18, 2014 7:51 pm
- Forum: Humor
- Topic: I think I can !
- Replies: 6
- Views: 1324
I think I can !
Only in the world of Land Rover
- Tue Sep 16, 2014 7:05 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Interessante 4x4s
- Replies: 24
- Views: 2701
Re: Interessante 4x4s
almost there
- Tue Sep 16, 2014 7:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Interessante 4x4s
- Replies: 24
- Views: 2701
Re: Interessante 4x4s
and more
- Tue Sep 16, 2014 7:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Interessante 4x4s
- Replies: 24
- Views: 2701
Re: Interessante 4x4s
and more
- Tue Sep 16, 2014 6:58 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Interessante 4x4s
- Replies: 24
- Views: 2701
Re: Interessante 4x4s
and more
- Tue Sep 16, 2014 6:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Interessante 4x4s
- Replies: 24
- Views: 2701
Re: Interessante 4x4s
and more!
- Tue Sep 16, 2014 6:53 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Interessante 4x4s
- Replies: 24
- Views: 2701
Re: Interessante 4x4s
and more
- Tue Sep 16, 2014 6:50 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Interessante 4x4s
- Replies: 24
- Views: 2701
Re: Interessante 4x4s
more 4x4s
- Tue Sep 16, 2014 6:47 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Interessante 4x4s
- Replies: 24
- Views: 2701
Interessante 4x4s
n Paar pics van 4x4s
- Tue Sep 16, 2014 6:43 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 4.0 V6 Hilux Autobox Problem 4th-5th Don't change - HELP!!!!
- Replies: 47
- Views: 9927
Re: 4.0 V6 Hilux Autobox Problem 4th-5th Don't change - HELP
Please keep us up to date if the problem was solved
- Tue Sep 09, 2014 6:56 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: cats op die 4.0 v6
- Replies: 7
- Views: 1687
Re: cats op die 4.0 v6
Thanx, ek het vandag ook bietjie gaan luister by die exhaust manne, hulle almal se hulle sy die cats uit en sit n resinator in sy plek anders
gaan die bakkie n bler op he, en dis iets met hitte ook te doen. Die agterste box word net n free flow gemaak maar die volume bly die selfde
gaan die bakkie n bler op he, en dis iets met hitte ook te doen. Die agterste box word net n free flow gemaak maar die volume bly die selfde
- Mon Sep 08, 2014 6:16 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: cats op die 4.0 v6
- Replies: 7
- Views: 1687
cats op die 4.0 v6
Hi daar, ek weet die onderwerp was al aangeraak maar ek wil net weet of n mens die cats op die 4.0 v6 Vigo kan uit sny en is daar enige sensors
wat moet bly
wat moet bly
- Sun Sep 07, 2014 11:42 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Die Mond, Tankwa Karoo
- Replies: 6
- Views: 1146
Die Mond, Tankwa Karoo
Het iemand al gekamp by Die Mond, Tankwa Karoo? Is daar krag en wat is die toestand van die geriewe? Ek het n paar pics gesien van die kamp plek en lyk my daar is darm gras en skaduwee en o ja BYT die vis?
- Sun Sep 07, 2014 11:00 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: My Toy Conversion
- Replies: 18
- Views: 3867
Re: My Toy Conversion
Netjies man, wragtag netjies
- Mon Sep 01, 2014 10:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Iets mooi
- Replies: 10
- Views: 1854
Re: Iets mooi
4x4 in die werld prt 2
- Mon Sep 01, 2014 10:05 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Iets mooi
- Replies: 10
- Views: 1854
Iets mooi
4x4 in die werld
- Tue Aug 26, 2014 8:00 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: the unthinkable has happened to my 4.0 V6
- Replies: 45
- Views: 5914
Re: the unthinkable has happened to my 4.0 V6
Ek het gister my 4.0 v6 n nuwe water pomp, voorste crank seel en fan belt laat vervang, met arbeid R2100-00. En die beste van als die olie seël en die fan belt, en dis n lange, was by die agente gekoop.
- Sat Aug 23, 2014 6:58 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: LED light bar
- Replies: 5
- Views: 723
LED light bar
Ek het vandag die nuwe weg gelees en op n artikel afgekom oor LED light bars op voertuie in Suid-Wes. Voertuie word tot R1000-00 gefine as die ligte op jou voertuig is, wat de #$@%, dis juis die werld waar jy dit nodig het. Het hiemand al so stel afgetrap? :aggresive: Want hoe lank sal ons perfekte ...
- Wed Aug 06, 2014 4:39 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: the unthinkable has happened to my 4.0 V6
- Replies: 45
- Views: 5914
Re: the unthinkable has happened to my 4.0 V6
Ek het nou net my v6 gekoop julle laat my onnodig warry
- Wed Aug 06, 2014 4:33 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Iets mooi
- Replies: 16
- Views: 2508
Re: Iets mooi
Die vrou het klaar geskel oor snorkels en bumpers LED bar ens. maar ons werk hom op n ander manier
- Mon Aug 04, 2014 10:10 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Iets mooi
- Replies: 16
- Views: 2508
Iets mooi
Het so pas n nuweling in familie by gekry die oue (2.2 4y d/c) het my 13 jaar goeie diens gegee, ek kyk nou na die volgende 13 jaar
- Mon May 26, 2014 5:19 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Crazy buggers!
- Replies: 12
- Views: 1571
Re: Crazy buggers!
Party van daai ouens ry meer op geluk as wysheid
- Thu Apr 10, 2014 12:27 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
- Replies: 45
- Views: 3663
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ons kry mekaar by die rugby veld in Rawsenville, volg net die borde gewoontlik goed gemerk. Die roete begin in Slaghoek en loop deur die plase, die pad word mooi oopgesaag om krapmerke te verhoed en die roete word weer reggeruk met n buldoser omdat dit net eenkeer per jaar geopen word. Sand en as di...
- Tue Apr 08, 2014 2:18 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
- Replies: 45
- Views: 3663
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Net n regstelling op die datum, dit is Satertdag 26 April 2014
- Sun Apr 06, 2014 6:42 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
- Replies: 45
- Views: 3663
Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Goudini toutrek klub met hulp van Wellington VO bied weer hul jaarlikse 4x4 aan op die 30ste April! Soos ouder gewoonte het Wellington weer `n fantastiese klomp pryse vir die gelukige trekking aan die einde van die dag! Die wegspringtyd is 9:00 en die roete begin 16km buite Rawsonville op die Slangh...
- Fri Mar 28, 2014 7:37 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Welegelegen 6 April
- Replies: 106
- Views: 9767
Re: Welegelegen 5 April
Kom Kobus (x-dors) sit jou naam op
- Fri Mar 28, 2014 7:34 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Welegelegen 6 April
- Replies: 106
- Views: 9767
Re: Welegelegen 5 April
Mossie is in + nog een bakkie (ja n Hilux)
- Fri Mar 28, 2014 7:24 pm
- Forum: Humor
- Topic: Mathematics
- Replies: 6
- Views: 1323
Re: Mathematics
good one
- Fri Mar 28, 2014 7:23 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: AMAZING !!
- Replies: 22
- Views: 2554
Re: AMAZING !!
Some people just have plenty of time on their hands, very nice
- Sun Mar 23, 2014 5:03 pm
- Forum: Competitions
- Topic: Blooper of the Month
- Replies: 58
- Views: 14701
Re: Blooper of the Month
Agter wiel gebars met n swaar trailer
- Sun Mar 23, 2014 4:44 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Look and leave a comment!
- Replies: 16
- Views: 2359
Re: Look and leave a comment!
Al wat jy nodig het is n goeie tyre sponser en miskien n goeie diff mechanic
- Sat Mar 22, 2014 5:33 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA Hilux Shocks?
- Replies: 2
- Views: 659
Re: SFA Hilux Shocks?
I ordered longer Gabriel Safaris from speedy, Paarl. Not even a great difference in price but a great difference in articulation. that front wheels stays on mother earth, so who needs diff locks Oh one more thing lengthen those brake lines
- Sat Mar 22, 2014 4:40 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Off to her final resting place !
- Replies: 58
- Views: 6372
Re: Off to her final resting place !
My drag link broke in front of my house while pulling out, could turn the steering wheel all the round, no steering. I was very lucky, so check that play on the drag link
- Thu Mar 20, 2014 6:18 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: I have to drive past this everyday...twice!
- Replies: 30
- Views: 3628
Re: I have to drive past this everyday...twice!
Die lewe is net nie fair nie, en daai man wat se hy het een, good for you
- Tue Feb 25, 2014 7:16 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: As mens nou regtig lus raak vir kamp...jou agter erf werk oo
- Replies: 12
- Views: 2177
Re: As mens nou regtig lus raak vir kamp...jou agter erf wer
Lekker man lekker Wys jou net as mens n ding wil doen maak jy n plan
- Tue Feb 25, 2014 7:06 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Breathtaking view of the Milky Way from Mars
- Replies: 22
- Views: 2024
Re: Breathtaking view of the Milky Way from Mars
En ek het gedink ek gaan sterre sien
- Mon Feb 17, 2014 8:09 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Baviaanskloof pics
- Replies: 8
- Views: 2342
Baviaanskloof pics
We did a 5 day trip to the Baviaans kloof and man was it hot and humit, here is some pics
- Tue Feb 04, 2014 7:50 pm
- Forum: Humor
- Topic: Some people just wont let go
- Replies: 19
- Views: 3032
Some people just wont let go
Some people just had a bad start
- Thu Jan 23, 2014 11:20 am
- Forum: Humor
- Topic: Kitting jou fiets
- Replies: 7
- Views: 1663
Re: Kitting jou fiets
Vir die man met alles in sy lewe
- Thu Jan 23, 2014 11:18 am
- Forum: Humor
- Topic: cheap lift kit.
- Replies: 26
- Views: 3471
Re: cheap lift kit.
SO JA:lmao:
- Thu Jan 23, 2014 11:13 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Laaaaaaandy 147
- Replies: 13
- Views: 2430
Re: Laaaaaaandy 147
Lyk soos n worshond
- Sun Jan 12, 2014 7:01 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uneven Front Tyre wear on my SFA
- Replies: 5
- Views: 1881
Re: Uneven Front Tyre wear on my SFA
Lift up the vehicle an wiggel the wheel with your hands, if its feels loose its your wheel bearings that must be tightened. A SFA wheel alignment rarely go out. I also went to many wheel alignment sessions before realizing my wheel bearings were loose
- Thu Jan 02, 2014 9:14 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Weskus kampplekke... help!
- Replies: 6
- Views: 1501
Re: Weskus kampplekke... help!
Die weskus is baie lank, langebaan tot Kleinzee, hoe ver wil julle die trok se neus stoot, of laat n mens eerder vra hoe ver sal die bank bestuurder julle laat ry
- Mon Dec 30, 2013 7:09 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: "Barking Mad" - Please Read & then "Click"!
- Replies: 309
- Views: 169810
Re: "Barking Mad" - Please Read & then "Click"!
Ho Ho Ho Ho, woof
- Tue Dec 24, 2013 7:37 pm
- Forum: Humor
- Topic: Fire drill at you know where..........
- Replies: 9
- Views: 1821
Re: Fire drill at you know where..........
Gooi net seep by
- Tue Dec 24, 2013 7:27 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Idiots on sandbank
- Replies: 23
- Views: 2739
Re: Idiots on sandbank
Ek wil sien hoe roei mens n bakkie
- Sun Dec 22, 2013 10:17 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Newbie
- Replies: 16
- Views: 2470
Re: Newbie
BLY OM JOU BY ONS TE HE, JY SAL DIT GENIET