Search found 2528 matches

by ToyX4
Mon Sep 12, 2011 6:40 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello from seychelles
Replies: 14
Views: 1784

Re: Hello from seychelles

Welcome Matt.

Hope you have many happy miles with the Lux.

Enjoy the forum
by ToyX4
Fri Sep 09, 2011 12:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: Late night/early morning crew comittee elections
Replies: 24
Views: 3181

Re: Late night/early morning crew comittee elections

I'm usually still up at this time. But been quiet on the forum lately. Just got home from one of the farms I rent.

What are you supposed to do, besides your technical research?
by ToyX4
Fri Sep 09, 2011 12:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: Late night/early morning crew comittee elections
Replies: 24
Views: 3181

Re: Late night/early morning crew comittee elections

Donkey wrote:What is " verveelt"? Niel
My Afrikaans isie soooooo goetie! :lol: Se-ri-ou-s :beach:
Verveeld = Bored

Don't you have work to do at work, Thumelo?
by ToyX4
Mon Sep 05, 2011 7:14 pm
Forum: Botswana
Topic: No meat = Botswana
Replies: 24
Views: 8777

Re: No meat = Botswana

Everdt, jy moes dit eerder daar iewers verband of in die stof getrap het. Hulle het hulle lekker dik gevreet aan daai kos.
by ToyX4
Sat Sep 03, 2011 8:05 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nou is ek ook op.
Replies: 5
Views: 1209

Re: Nou is ek ook op.

Welkom Dewald

Hoop jy geniet dit hier by ons.
by ToyX4
Thu Sep 01, 2011 3:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toe groet my Hilux ook.....
Replies: 19
Views: 3281

Re: Toe groet my Hilux ook.....

Hy, ek het verby julle gery Sondag midda, oppad Potch toe. Ek het amper gekots toe ek dit sien.
As ek reg onthou is jou bakkie n donker kleur(groen of blou) met n canvass kappie. Maar ek onthou die Landy wat die Hilux gesleep het.

Hoop jy kry hom gou reg!
by ToyX4
Wed Aug 31, 2011 12:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: So you think the new Hilux is ugly.....
Replies: 29
Views: 2920

Re: So you think the new Hilux is ugly.....

Sies man!
by ToyX4
Wed Aug 31, 2011 10:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: Bobbejaans Pas, Lesotho, anyone?
Replies: 25
Views: 2293

Re: Bobbejaans Pas, Lesotho, anyone?

Ek reken ook November, Jaco.
by ToyX4
Tue Aug 30, 2011 10:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bobbejaans Pas, Lesotho, anyone?
Replies: 25
Views: 2293

Re: Bobbejaans Pas, Lesotho, anyone?

Vat dan jou Lunch box carrier
by ToyX4
Tue Aug 30, 2011 10:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bobbejaans Pas, Lesotho, anyone?
Replies: 25
Views: 2293

Re: Bobbejaans Pas, Lesotho, anyone?

Ha ha, die nuwe Ford gaan ek nou nie vir so iets gebruik nie. Hy sal die rustiger trippies doen. Oupa sal die rowwe dinge doen.

Bring daai Tuna saam Bobbejaans toe
by ToyX4
Tue Aug 30, 2011 10:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bobbejaans Pas, Lesotho, anyone?
Replies: 25
Views: 2293

Bobbejaans Pas, Lesotho, anyone?

I'm putting this in the open discussion, to discuss, and if any interest, we can do the formal planning later. After deciding against selling Oupa, I thought I better use him for what he is there for. So I'm pondering with the idea of doing Bobbejaans Pas in Lesotho. When? well, that can be discusse...
by ToyX4
Tue Aug 30, 2011 9:19 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Vigo Facelift Pictures
Replies: 12
Views: 2323

Re: Hilux Vigo Facelift Pictures

Dit lyk of n Cruiser 200 bul met een of ander Chinese GWM of Gonow koei geteel het.
by ToyX4
Fri Aug 26, 2011 11:30 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: DUTCH AUTOMOTIVE , RE ; LEXUS CONVERSIONS !!!!!!!
Replies: 57
Views: 9599

Re: DUTCH AUTOMOTIVE , RE ; LEXUS CONVERSIONS !!!!!!!

Front cut - includes the engine bay and the instumentation, ignition, everything in the dash. Wiring harnesses and ecu's included
by ToyX4
Tue Aug 23, 2011 10:36 pm
Forum: North West Province
Topic: Bosrumoer 2011
Replies: 5
Views: 4785

Re: Bosrumoer 2011

Barrie, as my geliefde vrou die sien, is ek daar. Sal haar seker moet wys! Kan net lekker wees!!
by ToyX4
Thu Aug 18, 2011 11:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Net 3 slapies.....
Replies: 34
Views: 3348

Re: Net 3 slapies.....

OOOOMS wrote:Welkom terug, Riaan and famielie :thumbup:

Little mishap ith the handbrake...........?
Did it work :lol: :lol:
dankie, ha ha! Nee, die tensioner thingy in die drom het gebreek.
by ToyX4
Thu Aug 18, 2011 11:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Net 3 slapies.....
Replies: 34
Views: 3348

Re: Net 3 slapies.....

zepplin wrote:Did Oupa behave?
OK, I lied, I had to tow him back to Ai Ais.....
by ToyX4
Thu Aug 18, 2011 11:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Net 3 slapies.....
Replies: 34
Views: 3348

Re: Net 3 slapies.....

zepplin wrote:Did Oupa behave?
Very well, just one little mishap with the handbrake. Otherwise no problems!
Niel wrote:welkom terug
Dankie
CasKru wrote:Bly om te hoor julle is veilig terug. Sien uit na die report en fodies
Sal so gou moontlik post. Net eers vir n slag werk!
by ToyX4
Thu Aug 18, 2011 9:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Net 3 slapies.....
Replies: 34
Views: 3348

Re: Net 3 slapies.....

Ons is terug, so uur terug by die huis aangekom na oor die 6000km. Ek nou lekker moeg en gaan nou inkruip. Sal teen die naweek n trip report saamstel
by ToyX4
Thu Aug 04, 2011 3:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Hilx pics!
Replies: 29
Views: 3173

Re: New Hilx pics!

:thumbdown: Ek dink Yota is besig om die pad te verlaat :thumbdown: Dit lyk my hulle het die ontwerpers van Land Rover met n span van China as supporters gebruik vir die nuutse @#$%&* idees van hulle. :stars: Die Lux'e lyk soos die Chinese Crap wat deesdae te koop is. Die Cruiser lyk voor soos ...
by ToyX4
Thu Aug 04, 2011 9:19 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Hilx pics!
Replies: 29
Views: 3173

Re: New Hilx pics!

Dis fugly! Toyota sit die pot mis met die facelift! Maar ja, verkoop sal hulle verkoop!
by ToyX4
Wed Aug 03, 2011 7:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Net 3 slapies.....
Replies: 34
Views: 3348

Re: Net 3 slapies.....

Dankie manne, ek is seker ons gaan dit geniet!
by ToyX4
Tue Aug 02, 2011 4:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: Net 3 slapies.....
Replies: 34
Views: 3348

Re: Net 3 slapies.....

Hi Riaan, Oupa lyk baie mooi met al die dingetjies op hom.Lank laas gehoor van jou.Julle moet elke oomblik geniet,dis ver,maar baie lekker. :thumbup: Hoop julle kan oupa se neus bietjie hier na ons kant toe draai en kom kuier,maar gaan hou nou eers lekker vakansie. :yahoo: :yahoo: Groete vir mamma ...
by ToyX4
Mon Aug 01, 2011 9:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Im back!
Replies: 14
Views: 1224

Re: Im back!

Geluk Tevor en baie sterkte vir julle!

Dalk stop ons vir n koffie oor so 2 weke by jou
by ToyX4
Mon Aug 01, 2011 9:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Net 3 slapies.....
Replies: 34
Views: 3348

Net 3 slapies.....

Wel, donderdag aand tel nie, want ek gaan nie kan slaap nie. Sukkel nou even om te slaap. Vrydag oggend 1 uur, vat ons die pad Namibia toe. Oupa se petroltanks is vol, en sy nuwe rugsakkie is gelaai. Vandag het hy n lekker diens gekry, en als gecheck en weer gecheck. As als goed gaan, is ons so by d...
by ToyX4
Thu Jul 21, 2011 10:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Voetspore do their next Trip in VW Amaroks
Replies: 24
Views: 2609

Re: Voetspore do their next Trip in VW Amaroks

Interresant. Ek sal geld daarop sit dat die Amakrok n paar anti-amarok groot bekke gaan stil maak. Dis nou as ons al die waarhede hoor van die trippie.

As hy net nie n freakin Golf enjin ingehad het nie....
by ToyX4
Wed Jul 20, 2011 5:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wheel arch flares (SFA)
Replies: 43
Views: 3323

Re: Wheel arch flares (SFA)

Ek sal ook belangstel. Laat weet waar en wanneer en hoeveel pitte
by ToyX4
Mon Jul 18, 2011 7:49 am
Forum: Members in publications
Topic: OOOOMS se bakkie in Wegry
Replies: 8
Views: 8063

Re: OOOOMS se bakkie in Wegry

Nee Liaan, die platteland is agter. Hier iewers is n thread oor Mark se bakkie in die wegry.
by ToyX4
Tue Jul 05, 2011 5:42 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Tabor vs Come up
Replies: 12
Views: 8350

Re: Tabor vs Come up

Hoeveel diesel kan jy gooi met R6000?
by ToyX4
Tue Jul 05, 2011 1:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hectic
Replies: 35
Views: 2721

Re: Hectic

Die Corsa se reverse ligte is aan. Hyt sommer deur reverse
by ToyX4
Tue Jul 05, 2011 11:50 am
Forum: Open Discussion
Topic: Facelifted Hilux
Replies: 12
Views: 1935

Re: Facelifted Hilux

Toyota is bang vir die nuwe Ford.
by ToyX4
Sat Jul 02, 2011 7:12 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi All
Replies: 3
Views: 952

Re: Hi All

Hi Breet

Welcome.

Hope you get sorted.

Enjoy the forum!
by ToyX4
Sat Jul 02, 2011 7:08 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: I finaly own my very first Hilux
Replies: 10
Views: 2821

Re: I finaly own my very first Hilux

Fiat!? WTH? Congrats on the Lux! Certainly miles better than any fiat!

Enjoy the forum!
by ToyX4
Wed Jun 22, 2011 11:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rockfacing/Rockfeature verf hulp benodig??
Replies: 7
Views: 898

Re: Rockfacing/Rockfeature verf hulp benodig??

Dankie Mark. Sal maar oefen op n klein stukkie.
by ToyX4
Wed Jun 22, 2011 9:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rockfacing/Rockfeature verf hulp benodig??
Replies: 7
Views: 898

Rockfacing/Rockfeature verf hulp benodig??

Kan iemand my help asb. Ek wil die boring tema by my swembad doen - Rockfacing- of watookal mens dit noem. Ek het laasjaar klaar die sement werk gedoen, lyk amper min of meer ongeveer soos sandstone. Maar waar ek nou vashaak is by die kleur/verf werk. Dis sommer n DIY jobbie, maar ek weet nie hoe om...
by ToyX4
Wed Jun 22, 2011 8:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Long Range Fuel Tank - info please.
Replies: 71
Views: 5852

Re: Long Range Fuel Tank - info please.

The big holes are for the spare wheel chain to go through. Johannes, my bakkie het so tank soos jy gaan insit, maar met al die ekstra pypies soos die nissan tenk. Die duk en dun pype is soos Mark se, filler en gravity. Die ander pype wat op my tenk is soos die Nissan tenk, is breather pype. Op myne ...
by ToyX4
Mon Jun 20, 2011 10:38 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 9964

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Laat weet wat gaan hy soek vir daai V6. Ek kan dalk dit oorweeg.
by ToyX4
Mon Jun 20, 2011 7:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ek't raad nogig!!
Replies: 21
Views: 2829

Re: Ek't raad nogig!!

Ek sal ongelukkig eers oor n week of so terug wees om fotos te neem. Ek beoog om so na as moontlik aan R20 000 te kry vir die lux,enigste klein probleempie is dat die Lux van die pad af gehaal is. Sal fotos opsit so gou as wat ek kan Groete Dis regso, maar laat my asseblief weet, dat ek gaan kyk. D...
by ToyX4
Fri Jun 17, 2011 10:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ek't raad nogig!!
Replies: 21
Views: 2829

Re: Ek't raad nogig!!

Ek sal belangstel in die bakkie, kompleet asseblief. Ek soek eerste opsie asseblief. PM vir my prys asseblief, en n paar foto's. Sal volgende week gou gaan kyk hoe lyk hy.
by ToyX4
Thu Jun 16, 2011 9:30 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Andy are these the same guys?
Replies: 14
Views: 2204

Re: Andy are these the same guys?

Die eerste klap van die blinde sambok!

Hope you find something else Gary
by ToyX4
Wed Jun 15, 2011 6:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: The all new Yaris....
Replies: 10
Views: 1632

Re: The all new Yaris....

Toyota kry dit al amper reg om mooi karre te bou....
by ToyX4
Sat Jun 11, 2011 8:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stormers!
Replies: 15
Views: 2035

Re: Stormers!

Amper kry ek n hartaanval!
by ToyX4
Sat Jun 11, 2011 7:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stormers!
Replies: 15
Views: 2035

Re: Stormers!

En daar druk die bulle n drie en wen sommer die game!
by ToyX4
Sat Jun 11, 2011 6:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stormers!
Replies: 15
Views: 2035

Stormers!

Kyk, die eerste helfte wat nounet verby is, het die die flou windjies maar akkies gespeel. Almal. Die flou nulle het ook nie veel beter gedoen nie. Maar wanneer gaan die uwe Alistair Coetzee vir Ricky Januarie onder sy gat skop en hom in die see in jaag! Ek dink Bryan Habana moet sommer agter Januar...
by ToyX4
Fri Jun 10, 2011 8:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: The Hulix I missed!!!
Replies: 9
Views: 1512

Re: The Hulix I missed!!!

Watse moeilikheid het hy gegee Henry?
by ToyX4
Mon Jun 06, 2011 9:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe Tekkies!!!
Replies: 33
Views: 3889

Re: Nuwe Tekkies!!!

Uiteindelik!
by ToyX4
Sat Jun 04, 2011 5:43 pm
Forum: Build your own:
Topic: Spare Wheel Carrier - Ideas for self build please.
Replies: 38
Views: 4914

Re: Spare Wheel Carrier Locking Latch - Product Search

Johannes, herinner my oor so 2 weke dat ek vir jou n foto van my bumper se latches neem. Ook n gawe plan. Ek kan netnie nou nie, want my bakkie is nie naby my nie, maar oor so 2 weke is hy terug.
by ToyX4
Fri Jun 03, 2011 6:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Chicken anyone?
Replies: 6
Views: 1280

Re: Chicken anyone?

Wie, ek?
by ToyX4
Fri May 27, 2011 6:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Water pomp????
Replies: 6
Views: 831

Re: Water pomp????

Thanks menere!
by ToyX4
Fri May 27, 2011 8:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: Water pomp????
Replies: 6
Views: 831

Re: Water pomp????

Gee die pompies moeilikheid of wat? Of gaan dit meer oor battery krag besparing om eerder n valve in te sit?
by ToyX4
Thu May 26, 2011 8:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Water pomp????
Replies: 6
Views: 831

Water pomp????

Wat noem mens die waterpompie wat jy binne n water tenk sit, dan pomp hy sodra jy die kraan oopdraai? En waar kan ek kry? Wil een in my watertenk in die Hilux laat sit.
by ToyX4
Thu May 26, 2011 1:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Where are the traffic officers when you need them?
Replies: 11
Views: 1726

Re: Where are the traffic officers when you need them?

Thabogrobler wrote:
ToyX4 wrote:Ek het al R500 boete gekry omdat my voorste nommerplaat agter die seed net is en nie duidelik sigbaar is nie, so voorste nommerplaat is beslis n wettige vereiste.
AFAIK moet die bossluiper jou nommer plaat op 30m kan lees.
Op my bakkie is dit so 3 meter :shh:
by ToyX4
Thu May 26, 2011 8:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where are the traffic officers when you need them?
Replies: 11
Views: 1726

Re: Where are the traffic officers when you need them?

Ek het al R500 boete gekry omdat my voorste nommerplaat agter die seed net is en nie duidelik sigbaar is nie, so voorste nommerplaat is beslis n wettige vereiste.
by ToyX4
Fri May 20, 2011 7:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Absolutely awesome Hilux on Gumtree
Replies: 3
Views: 1079

Re: Absolutely awesome Hilux on Gumtree

Ek sien hy's bietjie goedkoper. As ek reg onthou was hy laasjaar oor die R200 000.
by ToyX4
Fri May 20, 2011 7:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Why OOOOO WHY !
Replies: 26
Views: 2561

Re: Why OOOOO WHY !

Chris, is die ding nou uitgesort vir die toekoms ook? Het die bestuurder gese hy gaan aandag gee aan dit? :lol: :lol: :lol: Riaan, ek het 'n kristal ball hier by my in die kantoor.....dalk stuur ek dit vir jou :mocking: Ja Mark, spot maar. Dis juis hoekom ek nie maklik weer n Toyota, nuut of 2e han...
by ToyX4
Fri May 20, 2011 6:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Why OOOOO WHY !
Replies: 26
Views: 2561

Re: Why OOOOO WHY !

Chris, is die ding nou uitgesort vir die toekoms ook? Het die bestuurder gese hy gaan aandag gee aan dit?
by ToyX4
Fri May 20, 2011 9:39 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nampo 2011 - 17 to 20 May
Replies: 32
Views: 3212

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Ha ha. Dit kon nie jy wees nie, want ek was Dinsdag daar en jy was Woensdag daar.

Ek pas mooi by daai Ford. My Hilux sal een van die dae te koop wees.....
by ToyX4
Fri May 20, 2011 9:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nampo 2011 - 17 to 20 May
Replies: 32
Views: 3212

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Mark, wie het daai foto geneem van die Ford? Ek en Yolandi is op daai foto.
Ek het n hoed op en die blou GS hemp
by ToyX4
Wed May 18, 2011 11:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nampo 2011 - 17 to 20 May
Replies: 32
Views: 3212

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Ek stem Mark. Om jou tyd te vat om als te sien, is 2 dae beslis nodig. Ek het nie eers by die 4x4 baan uitgekom nie, want net 3 goed wat ek vir die boerdery beplan het my amper die heeldag besig gehou. Hel, ek het nie eers by die biertuin n draai kon maak nie.

Ons gaan miskien Vrydag weer.
by ToyX4
Mon May 16, 2011 7:16 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Increase power and decrease fuel consumption
Replies: 15
Views: 3480

Re: Increase power and decrease fuel consumption

Or, you can "give" it to any secondhand dealer and just buy n Toyota D4D
by ToyX4
Mon May 16, 2011 2:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Where to get them balls
Replies: 32
Views: 2502

Re: Where to get them balls

OOOOMS wrote:....they look disgracefull imho :!: :!: :!:

:clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

Go to advanced search