Search found 2460 matches

by Hi-Hilux
Tue Dec 25, 2012 9:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2807

Re: Spotlights...

Dawie, ek was 1keer met die Pajero see toe en sal nooit weer nie! Want jy hoor net heeltyd...jy mors my kar, daars sand in die kar, die kar vrt na vis ens ens...nooit weer nie! EERLIK.....EK MIS MY HILUX!!!
by Hi-Hilux
Tue Dec 25, 2012 8:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2807

Re: Spotlights...

'n Volle 7ure se HARDE werk en die bakkie is reg. Dink die alarm box het seer gekry want hy sluit net een deur oop met die remote en die bonnet wil nie toe nie, dink ek gaan in elkgeval more soek vir 'n manual bonnet catch. Die spots is nog nie ge-connect nie, is te bang dit brand weer alles uit. Ga...
by Hi-Hilux
Tue Dec 25, 2012 1:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2807

Re: Spotlights...

Hier is 'n vriend wat my help, dis baie drade wat gebrand het! Hy sê Ford werk nie soos Toyota dat ek op die lig se bright en negatiev kan werk relay toe nie...
by Hi-Hilux
Tue Dec 25, 2012 11:25 am
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2807

Re: Spotlights...

Hoe meer ek die loom oop maak hoe meer drade is gesmelt! Hierdie is nie nice nie!

Geniet die rivier oopm Eric
by Hi-Hilux
Tue Dec 25, 2012 10:21 am
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2807

Re: Spotlights...

Binne die engine bay is daar 4 groot fuses, die 30amp HEAD een is geblaas...
by Hi-Hilux
Tue Dec 25, 2012 10:11 am
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2807

Re: Spotlights...

En die fuse wat ek vir die spotlights in gesit het, het nie ge-pop nie..?
by Hi-Hilux
Tue Dec 25, 2012 10:10 am
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2807

Re: Spotlights...

Oom Eric ja my bakkie het ook daai kabel om hom oop te maak. Die engine fuse het ge-pop nuwe een in gesit en bonnet oop gekry, NIKS van die ligte of spotlights se drade het gebrand nie, maar wel paar drade wat in so duk bos is waar dit net deur die firewall kom, aan die binne kant van die cab. Die b...
by Hi-Hilux
Mon Dec 24, 2012 10:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2807

Re: Spotlights...

En daar gaan ry ek nou 'n draai en die ligte skyn te mooi! MAAAR toe sien ek die onderste fabrieks spotlights raak flouer en flouer en ek begin drade ruik wat brand en daar vrek die diesel bakkie, ek kry nie die bonnet oop nie want ford het die sleg patent dat hy net oop kan maak as hy krag het. All...
by Hi-Hilux
Sun Dec 23, 2012 10:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2807

Re: Spotlights...

Dankie, het t gedoen met die relay. Nou het ek iets interresant gesien. Die ou spotlights met Ford se oorspronkilke bedrading en bulbs is baie flouer as die wat ek nou gedoen het met duk draad en nightbreakers. Ek sal nou more vir die ou ligte ook nightbreakers in sit en as ek terug is, Ford se bedr...
by Hi-Hilux
Sun Dec 23, 2012 6:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Papa's got a brand new toy...
Replies: 109
Views: 10392

Re: Papa's got a brand new toy...

Baie nice, hulle speel baie lekker! Geluk.
by Hi-Hilux
Sun Dec 23, 2012 6:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2807

Re: Spotlights...

Sal hulle nie skerper wees as hulle op hul eie van battery af kom nie? Dis nert vir gronpad ry, ry weer dieselfde pad Henties toe as laas jaar en daar is nie ander karre van voor nie.

As dit nie anders kan nie sal ek maar die relay rote gaan, dis net baie draad werk.
by Hi-Hilux
Sun Dec 23, 2012 2:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2807

Spotlights...

Ek wil nog 'n stel spotlights op die Ford sit maar omdat ek net die Hilux se bedrading geken het wil ek net eers by julle seker maak voor ek iets uitbrand. Werk die diagram http://www.hilux4x4.co.za/wire_spotlights/index.php" onclick="window.open(this.href);return false; ook op die Ford? O...
by Hi-Hilux
Mon Dec 10, 2012 11:31 am
Forum: The Workshop
Topic: My LED lightbar - Fitted and working
Replies: 15
Views: 2003

Re: My LED lightbar - Fitted and working

Lyk netjies!
by Hi-Hilux
Sun Dec 02, 2012 10:41 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Skoonste Hilux
Replies: 26
Views: 5683

Re: Skoonste Hilux

Hulle lyk almal baie mooi, skoon of vuil!
by Hi-Hilux
Thu Nov 29, 2012 8:54 pm
Forum: Braai and recipes
Topic: Sit nou so en wonder terwyl ek die forum deurblaai?
Replies: 22
Views: 6492

Re: Sit nou so en wonder terwyl ek die forum deurblaai?

roeland.vlok wrote:Nie lief vir afval nie... Lek eerder aan my Lux se exhaust... :naah:
Sal eerder saam jou kom lek
by Hi-Hilux
Thu Nov 22, 2012 7:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Photoshop your Hilux
Replies: 24
Views: 2571

Re: Photoshop your Hilux

Soek bietjie op de forum, Cassie het my X-Lux al baie so verander
by Hi-Hilux
Thu Nov 22, 2012 7:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: GOOGLE
Replies: 17
Views: 2383

Re: GOOGLE

Flippen Amazing!
by Hi-Hilux
Sun Nov 18, 2012 8:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Uitvoer na Namibie - Papierwerk ?
Replies: 9
Views: 1633

Re: Uitvoer na Namibie - Papierwerk ?

Ek voer ook in van S.A af en gebruik maar 'n agent vir die grens belasting ens, net soveel makliker
by Hi-Hilux
Fri Nov 16, 2012 10:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: " LOON ONDERHANDELINGE "
Replies: 23
Views: 3253

Re: " LOON ONDERHANDELINGE "

Dis regtig sleg datdinge so gebeur. Stertkte vir almal wat daar geraak word.

Rooseveld het gesê: peace above all things should be acquired, but blood must sometimes be spilled to obtain it on equal and lasting terms. Dit moet gebeur en bitter gou ook!
by Hi-Hilux
Thu Nov 08, 2012 11:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Heritage Dakar Model
Replies: 21
Views: 3465

Re: New Heritage Dakar Model

Thabogrobler wrote:Lyk maar flou - so agterplaas-DIY-gone-wrong uitsending?
Stem saam....nie nice nie
by Hi-Hilux
Tue Nov 06, 2012 7:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: silver Toyota Verso gesteel
Replies: 12
Views: 1365

Re: silver Toyota Verso gesteel

Jammer om te hoor, dis regtig nie nice nie! Weet jy hulle is so slim om planne te maak, net jammer hulle maak die verkeerde planne. Kan hulle nie maar ander mense se goed uitlos nie? Dietyd wat dit jou gevat het om die plan te maak om die kar te steel kon hy gebruik om 'n plan te maak om geld op die...
by Hi-Hilux
Thu Nov 01, 2012 8:20 pm
Forum: Build your own:
Topic: SAFE
Replies: 12
Views: 2277

Re: SAFE

Jy is lekker handig met jou hande en 'n kop vol planne....ek like! lyk baie smar.
by Hi-Hilux
Wed Oct 31, 2012 7:31 am
Forum: Humor
Topic: My X-mas present from you all!
Replies: 16
Views: 2079

Re: My X-mas present from you all!

nee daai prys is nie sleg nie, sal 2x vat asb.............................................................2x druppeltjies :crazy:
by Hi-Hilux
Sat Oct 27, 2012 2:04 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Mikem suspensie opgradering
Replies: 19
Views: 3040

Re: Mikem suspensie opgradering

Hy't mooi gelig. Stem saam, daai lorry van jou is "one of a kind", bitter netjies.
by Hi-Hilux
Tue Oct 23, 2012 7:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Tundra...
Replies: 8
Views: 1429

Toyota Tundra...

http://news.pickuptrucks.com/2010/11/tu ... -sema.html" onclick="window.open(this.href);return false;
by Hi-Hilux
Tue Oct 16, 2012 6:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: Houtwerk raad...
Replies: 14
Views: 1901

Re: Houtwerk raad...

Ek het alles gekry wat julle hier noem,maar nog nie tyd gehad om klaar te maak nie. Sal laat weet na die naweek..
by Hi-Hilux
Sun Oct 14, 2012 7:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cambelt replacement Polo 9N4
Replies: 6
Views: 1022

Re: Cambelt replacement Polo 9N4

I had a 1.4 polo playa. I did that cambelt by cutting the existing one all the way down the middle with a carpenter knife. Removed the outer half, fitted the new belt and then I removed the inner half. Then tapped the new belt all the way home.... Dis 'n baie slim plan! Sal seker op meeste van die ...
by Hi-Hilux
Sat Oct 13, 2012 9:06 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Brakkenjan's change from Ordinary to Custom
Replies: 218
Views: 30268

Re: Brakkenjan's change from Ordinary to Custom

Johan, dit wil gedoen wees! Jy het duidelik te-veel guts.
by Hi-Hilux
Thu Oct 11, 2012 11:18 pm
Forum: Build your own:
Topic: TUBE BUMPER in progress
Replies: 34
Views: 4208

Re: TUBE BUMPER in progress

Lyk baie mooi sover, stem saam met die ander, so bietjie hoer en breer.
by Hi-Hilux
Thu Oct 11, 2012 7:04 am
Forum: Open Discussion
Topic: Houtwerk raad...
Replies: 14
Views: 1901

Re: Houtwerk raad...

Dankie
by Hi-Hilux
Wed Oct 10, 2012 10:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Houtwerk raad...
Replies: 14
Views: 1901

Re: Houtwerk raad...

Het vergeet om te se, dis gewone pine hout wat ek gebruik...dis al wat in my garage is.

En dan, ek skuur die hout dat dit mooi glad is en sodra ek stain opsit is dit weer grof. Moet ek iets opsit voor ek stain?
by Hi-Hilux
Wed Oct 10, 2012 10:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Houtwerk raad...
Replies: 14
Views: 1901

Houtwerk raad...

Hi julle, Ek is besig om vir die twee seuns elk hulle eie gn vice's te bou vir hulle gewere, nou julle almal weet ek kan met yster werk, as dit by hout kom leer ek nog. Die werk doen ek redelik netjies, maar....die finishing sukkel ek mee. Hoe en wat gebruikek om die hout 'n blink finish tee gee son...
by Hi-Hilux
Thu Oct 04, 2012 5:54 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: live chat
Replies: 5
Views: 4704

Re: live chat

ChrisF wrote:die VOORDEEL van die forum is dat die van ons wat werk in die dag kan dan later daai "resepte" kom lees ... :)


nee wat, DIE resep WERK. los hom asseblief net so.
+1 :thumbup:
by Hi-Hilux
Thu Oct 04, 2012 1:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Forum Header
Replies: 8
Views: 1165

Re: Forum Header

Ek dink baie dae ek het 'n fout gemaak...maar nou ja, mens kan nie tyd terug draai nie!
by Hi-Hilux
Thu Oct 04, 2012 1:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Forum Header
Replies: 8
Views: 1165

Forum Header

Dankie vir die pic :thumbup: , kry 'n knop in my keel elke keer as ek die "bloupou" sien... :cry: :cry: :cry:
by Hi-Hilux
Tue Oct 02, 2012 5:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Formula toy @ R150.00
Replies: 24
Views: 3455

Re: Formula toy @ R150.00

Ek wil ook deelneem....MAAR...Cassie neem ook deel so die wen kans is min!!

Sal maar probeer!
by Hi-Hilux
Sun Sep 30, 2012 8:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What did you do today can be yesterday or tomorrow
Replies: 4
Views: 862

Re: What did you do today can be yesterday or tomorrow

Ek en die seuns was skietbaan toe, en paar fisante ook geskiet, hulle nou net klaar gebraai en ge-eet.
by Hi-Hilux
Sun Sep 30, 2012 9:40 am
Forum: Gauteng
Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Replies: 270
Views: 54699

Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip

En nog steeds geen fotos nie....nee man. Wil ok sien wat julle doen!
by Hi-Hilux
Sat Sep 29, 2012 9:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Replies: 270
Views: 54699

Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip

Ali3n wrote: Will load my pics on Monday. :thumbup: :thumbup:
:shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock:
by Hi-Hilux
Sat Sep 29, 2012 7:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My Audi kry 'n boetie!
Replies: 6
Views: 986

Re: My Audi kry 'n boetie!

Nee Rudi ons het darem gras in Nam.
Die 2lt stap lekker, ek kan net nie die verskil glo tussen die twee 2lt's nie.
by Hi-Hilux
Sat Sep 29, 2012 6:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My Audi kry 'n boetie!
Replies: 6
Views: 986

Re: My Audi kry 'n boetie!

Dankie oom Andy.
Ek probeer nou dat die twee Audis moet "mags" ruil, maar dit sukel maar! Anita wil niks weet nie...
by Hi-Hilux
Sat Sep 29, 2012 3:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My Audi kry 'n boetie!
Replies: 6
Views: 986

My Audi kry 'n boetie!

Kom nou net van Whk, om swambo se "nuwe" kar te gaan haal. Kan nie glo daar is sooooo groot verskil in spoed en krag tussen die 2x Audi's nie. My wit Audi is die A4 2.0 en Anita s'n is die 2.o Turbo FSi Auto box met tip-tronic en paddle shift.... haar Audi harloop kringe om myne en dis nie...
by Hi-Hilux
Thu Sep 27, 2012 9:23 pm
Forum: Photography
Topic: Seascape fun
Replies: 26
Views: 7036

Re: Seascape fun

Die heel laaste een is regtig awesome!
by Hi-Hilux
Sun Sep 23, 2012 5:31 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi From Project-Man - AKA Trevor
Replies: 8
Views: 1348

Re: Hi From Project-Man - AKA Trevor

Hi Trevor,
i am also Trevor...LOL

Welcome and enjoy!
by Hi-Hilux
Thu Sep 20, 2012 10:20 pm
Forum: Build your own:
Topic: New wheels for my......
Replies: 57
Views: 4942

Re: New wheels for my......

Dit lyk heel goed Thys...I like! Ek moet nog net my Fordtjie ook bietjie hoogte gee........eendag as ek tyd kry. Maar dit lyk goed!
by Hi-Hilux
Thu Sep 20, 2012 8:30 pm
Forum: Build your own:
Topic: New wheels for my......
Replies: 57
Views: 4942

Re: New wheels for my......

ROOFER wrote:
Hi-Hilux wrote:Is hulle nou al op Thys?
Trevor hy het nog nie landrover gekoop nie so daai pilletjies wag nog :!: :!: :lmao: :lmao:
Nee jammer manne, maar hier gaan ek Thys se kant moet vat :boss: , ons ry after-all die selfde Fords.... :thumbup:
by Hi-Hilux
Thu Sep 20, 2012 6:04 pm
Forum: Build your own:
Topic: New wheels for my......
Replies: 57
Views: 4942

Re: New wheels for my......

Is hulle nou al op Thys?
by Hi-Hilux
Tue Sep 18, 2012 9:25 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Rooies - New Gomad Canopy!
Replies: 15
Views: 2224

Re: Rooies - New Gomad Canopy!

Well done, lyk baie smart.
by Hi-Hilux
Mon Sep 17, 2012 7:25 pm
Forum: Build your own:
Topic: New wheels for my......
Replies: 57
Views: 4942

Re: New wheels for my......

Thys as dit nou vir die Ford is,wil ek graag sien hoe dit lyk saam die donker blou. wou my mags ook so swart en silwer maak maar was bang dit lyk nie lekker nie...wag om joune te sien!
by Hi-Hilux
Mon Sep 17, 2012 7:23 pm
Forum: Build your own:
Topic: New wheels for my......
Replies: 57
Views: 4942

Re: New wheels for my......

FORD...dit loop so lekker oor die lippe, nie skaam wees om dit te se nie!

Die mags lyk flippen goed, mooi gedoen daar!
by Hi-Hilux
Sun Sep 16, 2012 10:48 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Kenwood in Ford
Replies: 4
Views: 1403

Re: Kenwood in Ford

Dankie oom Eric, dit klink tog maar na die enigste oplossing.
by Hi-Hilux
Sat Sep 15, 2012 10:41 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Kenwood in Ford
Replies: 4
Views: 1403

Kenwood in Ford

Ek het vandag die Kenwood in die Ford ingebou, maar nog nie die antenna gedoen nie, want ek weet ne waar nie!!!! Ek moes my vorige antenna saam die Hilux verkoop want ek kon nie iets hier in ons dorp kry om die gat in die C-piller toe te maak waar ek met holesaw gesny het nie. So ek wil nie op die F...
by Hi-Hilux
Sat Sep 15, 2012 10:26 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Mounting 2-Way Radios
Replies: 116
Views: 67827

Re: Mounting 2-Way Radios

A mobile radio antenna should always be mounted on a metal surface, which is used to act as a 'mirror image' for the RF signals. Mounting it on a fibreglass canopy will restrict range negatively and possibly lead to damage of the radio. (But don't worry - I have plenty in stock! :twisted: ) -F_D Ek...
by Hi-Hilux
Sat Sep 15, 2012 7:28 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Mabalingwe 7-9 Sept
Replies: 16
Views: 3447

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Dit lyk baie lekker Stefan. Hoekom ry Marius nog met die LR?
by Hi-Hilux
Tue Sep 11, 2012 9:28 pm
Forum: General Mods
Topic: Inter cooler fitted on SFA (with home made snorkel)
Replies: 16
Views: 3414

Re: Inter cooler fitted on SFA (with home made snorkel)

Nico, dit lyk heel goed. So intercooler maak 'n lekker verskil.
Ek wat die 4y gewoont was like nou hoe die 2.5tdi fordtjie trek.
by Hi-Hilux
Mon Sep 10, 2012 9:09 pm
Forum: Members in publications
Topic: Hi-Lux forum lid voertuig op voorblad van Wegry
Replies: 14
Views: 9270

Re: Hi-Lux forum lid voertuig op voorblad van Wegry

Black Sam wrote:Geluk Heinrich maar waar is die foto :?: :?:
Op die voorblad van Wegry! :lol:
by Hi-Hilux
Fri Sep 07, 2012 7:34 am
Forum: The Workshop
Topic: Instel van hoofligte
Replies: 5
Views: 1066

Re: Instel van hoofligte

Dawie jy kan dit self doen, dis nie moeilik nie. Ek doen dit gewoonlik self maar het die Ford na Diesel Electric toe gevat, hulle het so masjien wat hulle voor jou kar in stoot en dan stel.
by Hi-Hilux
Sun Sep 02, 2012 11:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: Guess Who's Back!!!
Replies: 20
Views: 2870

Re: Guess Who's Back!!!

Gerrie, wat van 'n youtube video vir ons?
by Hi-Hilux
Sun Sep 02, 2012 11:20 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: NEW MEMBER FROM NAMIBIA
Replies: 19
Views: 3533

Re: NEW MEMBER FROM NAMIBIA

Welkom, geniet dit hier
by Hi-Hilux
Sat Sep 01, 2012 6:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Guess Who's Back!!!
Replies: 20
Views: 2870

Re: Guess Who's Back!!!

Lyk baie goed!

Go to advanced search