Search found 146 matches

by Rooikappie
Wed Aug 08, 2012 10:26 am
Forum: The Workshop
Topic: Jeep experience
Replies: 19
Views: 2891

Re: Jeep experience

Ek het iemand wat belangstel om Jeep te koop. Hy kyk Wrangler 3,8L of Grand Cherokee V8 4,7L.

Is dit dalk van hierdie modelle met dieselfde probleme. Is daar Jeep modelle met "minder" probleme.

Dankie
Lourens ^
by Rooikappie
Fri Aug 03, 2012 7:55 am
Forum: The Workshop
Topic: Timing light reset on a KZ-TE
Replies: 9
Views: 6855

Re: Timing light reset on a KZ-TE

How difficult was it to remove the board?

I need to change the back light bulb.

Thx
^
by Rooikappie
Thu Aug 02, 2012 10:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: IFS Replacement bumper
Replies: 33
Views: 3212

Re: IFS Replacement bumper

Hier is my probeer slag.
Lyk amper soos ARB.

Ek het dir met 3D CAD gedoen en net laat LAser cut en buig. Die welding doen ek wanneer dit eers reg pas gemaak is.
Hoop dit help.
Lourens
^
by Rooikappie
Sun Jul 08, 2012 7:35 pm
Forum: Western Cape
Topic: 7th July 2012 Extreme 4x4 event... Zone 7
Replies: 32
Views: 4732

Re: 7th July 2012 Extreme 4x4 event... Zone 7

Altyd lekker om in die modder reen toeskouers te wees.
Mooi Allan !!
^

:taunt:
by Rooikappie
Fri Jul 06, 2012 10:23 pm
Forum: Western Cape
Topic: 7th July 2012 Extreme 4x4 event... Zone 7
Replies: 32
Views: 4732

Re: 7th July 2012 Extreme 4x4 event... Zone 7

Dit sal seker maar 'n NAT besigheid wees, môre.

^
by Rooikappie
Sat Jun 30, 2012 10:48 pm
Forum: Western Cape
Topic: 7th July 2012 Extreme 4x4 event... Zone 7
Replies: 32
Views: 4732

Re: 7th July 2012 Extreme 4x4 event... Zone 7

Beplan om te gaan kyk .

1.Rooikappie
2.
by Rooikappie
Fri Mar 16, 2012 4:54 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Replies: 35
Views: 3524

Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart

Dankie,
Ek sal self reel vir permit as ek dit kan maak.
Sal eers die GP wil kyk.

Sien julle later.
by Rooikappie
Fri Mar 16, 2012 8:50 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Replies: 35
Views: 3524

Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart

Vir hoe laat is die relings?? Ek kan ook saamgaan , maar net in die oggend.

Hoe laat en waar?
by Rooikappie
Mon Feb 27, 2012 7:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.
Replies: 9
Views: 2127

Re: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Ek het ook 'n probleem gehad, op my kz ,met agter remme toe ek nuwe skoene laat opsit het. Ek laat dit reg stel, en nie lank daarna nie , dan sit die agter wiele weer vas. Die oplossing was ::: Ek neem dit na Toyota en hulle sê " die rem skoene is verkeerdom opgesit" (linker skoene is regs...
by Rooikappie
Wed Jan 25, 2012 9:27 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE rear electric window faulty? Help, pls
Replies: 15
Views: 2597

Re: KZTE rear electric window faulty? Help, pls

Ek het die skakelaar oopgemaak en gevind die kontakte is gebrand. Bietjie skoongemaak en teruggesit. Ek moes die natuurlik reeds met van die ander skakelaars ook doen. Dit raak makliker hoe meer jy dit doen. Ek was bang dat ek die "clips" om die skakelaar oop te maak , sal afbreek.Ek het n...
by Rooikappie
Thu Jan 05, 2012 8:43 am
Forum: The Workshop
Topic: Where can I get this fixed rear window IFS
Replies: 1
Views: 632

Where can I get this fixed rear window IFS

Ek moes my IFS se agter venster breek om die sleutels te kry.
As ek na PG of ander gaan , moet ek die hele agter venster eenheid vervang.
Kan iemand help waar ek net die een -"fixed window" kan vervang?
In M/Gardens of naby , sal baie help.
Dankie
by Rooikappie
Tue Jan 03, 2012 8:01 am
Forum: Hobbies
Topic: Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.
Replies: 4
Views: 5020

Re: Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.

Baie dankie vir die info. Ek het gaan kyk na die link vir GoPro , maar wanneer ek dit bestel en betaal , voeg hulle automaties $115 by vir posgeld en versekering. Dan is dit nie meer 'n "bargain " nie. Ek het gaan kyk vir Drift HD170 en ek sal vandag verder kyk vir meer inligting en ek sie...
by Rooikappie
Mon Jan 02, 2012 12:33 pm
Forum: Hobbies
Topic: Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.
Replies: 4
Views: 5020

Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.

Ek wil 'n GoPro Hero 2 kamera kry, maar is nie seker waar kan ek die beste prys kry.
Tot so ver is R3999 nog die beste prys, selfs om dit "online" te koop is nie beter nie.

Het gewonder of daar iemand is met 'n GoPro in sy Hilux?
Dankie
Lourens ^
Voorspoed vir 2012 ... >>
by Rooikappie
Fri Dec 30, 2011 4:32 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Radio help
Replies: 17
Views: 3323

Re: Radio help

Welkom hier. EK is nie seker waar jy bly as jy op land is nie. Ek glo nie ek is die enigste ou in die Tyger Vally omgewing met n 29 meg nie want baie van die bakkies wat by my verby kom het antennas op. Weet nie hoeveel 4x4 met radios wat werk daar in Swellendam omgewing is nie, maar in T/Vallei sal...
by Rooikappie
Thu Sep 15, 2011 8:54 am
Forum: Build your own:
Topic: Bumper op IFS, te swaar of nie?
Replies: 14
Views: 2613

Re: Bumper op IFS, te swaar of nie?

Dankie vir al die kommentaar.
Dit spaar baie moeite.
Ek het besluit om NS4 te gebruik en daarna StoneChip van Duram. Ek het met Duram se tegniese mense geparaat en hul het dit voorgestel...
Sal 'n PIC opsit sodra ek die weer beter is vir verf.
^
by Rooikappie
Tue Sep 13, 2011 6:57 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC - Year End Function 2011
Replies: 368
Views: 62980

Re: WC - Year End Function 2011

I vote for the last weekend in Nov. Pleaqse add my name to the poll......
by Rooikappie
Sun Sep 04, 2011 8:49 pm
Forum: Build your own:
Topic: Bumper op IFS, te swaar of nie?
Replies: 14
Views: 2613

Re: Bumper op IFS, te swaar of nie?

Dankie Pieter & George... Nou het ek meer moed om dit op te sit met die Safaris en sien of dit te pap is. Ek sal dit later ruil as die budget weer herstel het. Is dit die regte ding om die bumper te powder coat.OF is daar iets beter.?? Wat van Duco(soos die wat panel beaters gebruik ) wat gebak ...
by Rooikappie
Sun Sep 04, 2011 1:18 pm
Forum: Build your own:
Topic: Bumper op IFS, te swaar of nie?
Replies: 14
Views: 2613

Bumper op IFS, te swaar of nie?

Ek is d die proses om voor bumper vir my IFS te maak.Om de waarheid te se, dit is so te se klaar.Moet dit net powder coat.OF (1) wat anders? (2) Dit weeg op die oomblik so net minder as 40kg.Ek het Safari shocks (x4) en het gewonder of dit nodig sal wees om OME of ander suspensie te verander agv di ...
by Rooikappie
Thu Aug 04, 2011 9:39 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Rear Bumper + Spare Wheel Carrier + Something Extra
Replies: 81
Views: 13845

Re: DIY Rear Bumper

Wat van so iets vir IFS??
Ek het die CAD tekeninge as iemand belangstel.

Lourens
erasm@netactive.co.za

^
by Rooikappie
Fri Jun 17, 2011 3:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Advice on buying a 2.7 DC 4x4
Replies: 8
Views: 2188

Re: Advice on buying a 2.7 DC 4x4

Trevor, I have heard of a 2004 Hilux with canopy ,Wht, 102 000Km, 4x4 for R155 000.

It is in Wellington , Cape Town and I would think it is neg.

To get more details phone 082 3344 473.

Not sure if it is KZTE or 2700i.

Lourens
082 825 7726
Table View
erasm@netactive.co.za
by Rooikappie
Tue May 24, 2011 12:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Replies: 15
Views: 2115

Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE

Wonder hoe dit nou gaan met Tymme en Zayleigh ??

Het lanklaas iets gesien hier....
:)
by Rooikappie
Sat May 07, 2011 2:54 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: KZ-TE Engine failure log
Replies: 33
Views: 15234

Re: KZ-TE Engine failure log

Is it possible that if you cannot find a list of failures , that there might
be no failures to list.....

Makes you think >>>>

^
by Rooikappie
Tue May 03, 2011 1:30 pm
Forum: General Mods
Topic: Normal worklight to "super" worklight?
Replies: 39
Views: 5358

Re: Normal worklight to "super" worklight?

Piet, het jy hierdie H3 lampe in jou voorraad?

Indien nie , is dit hier naby te koop.?

Lourens
by Rooikappie
Thu Apr 07, 2011 4:38 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Mounting 2-Way Radios
Replies: 116
Views: 67726

Re: Mounting 2-Way Radios

Hoe is die radio vasgemaak onder die sitplek??

Ek wil die ook doen , maar is nie seker of ek kan gate boor in die vloer van my KZTE.

Lourens
by Rooikappie
Thu Mar 24, 2011 8:04 pm
Forum: Build your own:
Topic: need LED driving light for front bumper
Replies: 8
Views: 2126

Re: need LED driving light for front bumper

I have come right.
I will go for the conventional halogen spots.
Midas has variety of spots and also LED strip lights.

THX
Lourens
:thumbup:
by Rooikappie
Wed Mar 23, 2011 1:59 pm
Forum: Build your own:
Topic: need LED driving light for front bumper
Replies: 8
Views: 2126

need LED driving light for front bumper

I need driving lights for my DIY bumper.
Do I use 75mm spots, HID spots OR is there LED driving lights available ???
I would use these lights for daylight driving etc.
Please help.. THX
by Rooikappie
Wed Mar 16, 2011 9:40 pm
Forum: South Africa
Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
Replies: 151
Views: 31651

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

As julle iets beplan vir 28 April, dan is ek terug van die naweek en dan sal die ander ook seker al terug wees.....

Sal graag wil saam speel. Of julle kan dalk meer as een dag reel.
by Rooikappie
Sun Mar 13, 2011 5:39 pm
Forum: Build your own:
Topic: Vinyl op canopy vensters
Replies: 6
Views: 1503

Re: Vinyl op canopy vensters

Baie mooi....

Nou kan jy vir ons vertel hoe doen mens die GEBOë agter venster??

Ek kon dit nie regkry nie en moes dit laat doen teen 'n prys.
Ek sal dit graag wil probeer met nuwe film en ook hierdie keer donkerder soos joune..
by Rooikappie
Sat Feb 19, 2011 1:49 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Dunes Sunday 27 Feb 2011
Replies: 225
Views: 21535

Re: Atlantis Dunes Sunday 27 Feb 2011

Hoe laat begin hierdie storie ??

Ek moet eers die familie reel, dan kan ek daar wees.
by Rooikappie
Tue Feb 08, 2011 1:26 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZ-TE Intercooler and Chip
Replies: 32
Views: 12677

Re: KZ-TE Intercooler and Chip

Japie dit is baie interessante vrae wat jy het. Ek sal graag ook meer wil weet ivm die torsion bars , agter vere , ens , maar ek dink ons gaan nie AL die antwoorde hier kry nie. Miskien kan jy 'n nuwe OPSKRIF maak en dan hierdie vrae vra. Jy sal dan die regte mense kry wat daarin belangstel om KZE t...
by Rooikappie
Mon Jan 17, 2011 8:56 pm
Forum: Western Cape
Topic: GTG: Kriges in Bellville 28 Jan 2011 @ 15:00
Replies: 71
Views: 6383

Re: GTG: Kriges in Bellville 28 Jan 2011 @ 15:00

Ek maak ook 'n plan om daar te wees....
Sal lekker wees om meer van die mense gesigte te sien.

^
by Rooikappie
Mon Dec 13, 2010 2:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
Replies: 12
Views: 1964

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Het iemand al besluit op 'n datum....???

^
by Rooikappie
Mon Dec 13, 2010 2:16 pm
Forum: Western Cape
Topic: ATLANTIS 18/12 LAST ROUND FOR 2010
Replies: 81
Views: 8418

Re: ATLANTIS 18/12 LAST ROUND FOR 2010

Henk, wil jy 'n ander tyd(Vrydag) gaan speel op die sand??
Laat weet maar, dan kan ons plan maak....

Lourens
erasm@netactive.co.za
by Rooikappie
Mon Dec 06, 2010 9:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des
Replies: 12
Views: 1964

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Ek sal in Jongensfontein(Stilbaai) wees van 22-29Des2010. Dit sal lekker wees om so paar mense daar te sien en te gesels. Ek het ook beplan om Vleesbaai se duine te gaan ry(weer), maar is nie so gretig om alleen te gaan nie. Miskien kan ons iets reel....... Lourens ^ erasm@netactive.co.za 082 825 7726
by Rooikappie
Fri Dec 03, 2010 2:14 pm
Forum: Western Cape
Topic: ATLANTIS 18/12 LAST ROUND FOR 2010
Replies: 81
Views: 8418

Re: ATLANTIS 18/12 LAST ROUND FOR 2010

1. Piesang - Pieter
2. Turbo - Jaco
3. Sportage - Johan
4. Rooikappie - Lourens
5.
6.
7.
....

Jy mag ook jou dop en chop bring
by Rooikappie
Tue Nov 02, 2010 9:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE rear electric window faulty? Help, pls
Replies: 15
Views: 2597

KZTE rear electric window faulty? Help, pls

I have problem with KZTE rear electric windows not opening from the relevant door switch.It works 100% from driver door switches, but both rear windows does not open locally(from door switch). Both went faulty at the same time.Can close with the door switch , but not open.??? Mistery OR is there a q...
by Rooikappie
Tue Nov 02, 2010 9:14 pm
Forum: Western Cape
Topic: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Replies: 180
Views: 18817

Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast

Help bietjie met die finale datum en ook meer ivm die kamp terrein.Geriewe, ens.

Dit sal maar sukkel om SWAMBO daar te kry sonder geriewe.....

Miskien ook kaart of web waar ons kan sien hoe dit lyk.
Dankie
Lourens
by Rooikappie
Fri Oct 29, 2010 3:04 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147249

Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe

Wat is die finale tyd wat ons van Melkbos garage veretrek??

Iemand wat weet asb.......

Sien julle daar.
by Rooikappie
Thu Oct 28, 2010 7:22 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147249

Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe

Konvooi Lede:

Louis Rolbos en gevolg
Tiaan Swartvark
Nico ndekock01
Whitey
MORNE
Rooikappie -- Lourens

Gaan kyk om so by 06h45 by die Garage te wees......Miskien bietjie vroëer...
by Rooikappie
Tue Oct 26, 2010 8:51 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147249

Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe

so waar kom ons bymekaar vir die konfooi ryery???

Lyk vir my ons ry maar alleen......

Niemand sê niks van die bymekaar kom plek nie.
Miskien kan ons maar 'n 29Mhz en VHF kanaal kry en daar gesels om te hoor waar , wat gebeur..
by Rooikappie
Tue Oct 19, 2010 1:23 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147249

Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe

Baie dankie Thys vir die info.
Sal kyk of ek die beurt se kinders kan saambring.

As ek dit reg het, kan ek Sondag dan net lekker kom kyk (sonder om te registreer) hoe ander in die sand sukkel. LOL ! 100% pret><

Jaar permitte sal seker nie Sondag van enige nut wees nie.Net gewonder.
by Rooikappie
Tue Oct 19, 2010 11:34 am
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147249

Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe

Lyk vir my.......Sal maar die kinders by die huis moet los. Miskien beter so. Wat gebeur op die Sondag(31 Okt) by AD? Moet ek registreer, soos vir Saterdag? Is dit vir ander 4x4 's ook ?? Of net vir Toy 's ? Wat het geword van die relings om bymekaar kom by die N7 Engen , om saam in konvooi te ry......
by Rooikappie
Sun Oct 17, 2010 9:19 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147249

Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe

Weet iemand dalk of daar iets vir die kinders gereel is vir hierdie dag??

Sal graag die kinders wil saambring , maar wil nie heeldag hoor" wanneer gaan ons huistoe ? " nie.
by Rooikappie
Sun Oct 17, 2010 9:17 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Replies: 179
Views: 16325

Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October

Net 'n vraag oor die relings.

Ek is nie seker of die Hilux'e wat net wil braai en kuier by Ou Skip, moet hulle ook bespreek vir Saterdag??
Sit dan asb my naam ook op die lys.
Sien al uit na 30 Okt2010............
by Rooikappie
Mon Oct 11, 2010 4:43 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147249

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Goeie idee !!!!

Hoe laat maak die hekke oop, sodat ons kan inry......

Hoe laat kan ons bymekaar kom vir die konvooi.?
Die raak min om hierdie dinge te reel.
:lol:
by Rooikappie
Mon Oct 11, 2010 3:17 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!
Replies: 21
Views: 3904

Re: 'n Plekkie vir al die ROOILUX'E!!!

'n Mooi - Rooi foto

^
by Rooikappie
Thu Oct 07, 2010 8:37 am
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147249

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Gaan ons darem die HILUX4x4 winkel ook op AD sien.

Dan kan almal huistoe gaan met HILUX4x4.co.za agter op.

Ek gaan vir my 'n Disc holder en Hilux beker kry daar......

Thx
Pieter


^
by Rooikappie
Mon Oct 04, 2010 7:51 am
Forum: The Workshop
Topic: 16mm2 dual battery cable - supplier?
Replies: 17
Views: 2541

Re: 16mm2 dual battery cable - supplier?

Hi PolarB,

Ek het my kabel by Jedelect in Paarden island gekry vir omtrent R17 /m. Kan nie onthou of die VAT ingesluit het nie, maar beter as R40 /m.

Ek het 'n krimper by die werk en kan dit reel om jou te help met die lugs.
Lourens
erasm@netactive.co.za
by Rooikappie
Thu Aug 19, 2010 9:07 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147249

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Daar is reeds iets oor die betrokke dag in die SA4x4 Augustus 2010 op bladsy112. Ek het gemeen meer in die rigting van PLAASLIKE koerante of teen lamp pale. Dit sal tog die Kaapstad mense wees wat dit die meeste sal wil en kan bywoon. Daar sal ook mesne wees wat daarvan vergeet het nadat hul die adv...
by Rooikappie
Thu Aug 19, 2010 8:03 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147249

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Kan nie wag nie..... Ek weet van 'n paar mense wat nie hier inteken of gereeld op die web kyk nie, maar wat wel ook daar sal wees. Jammer ons kan dit nie verder adverteer nie.Ek is seker daar is baie HILUX'e wat ook sal daar wil wees, maar wat nie by enige 4x4 klub betrokke is nie OF op die web ky /...
by Rooikappie
Tue Aug 17, 2010 8:17 am
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147249

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

1 Mark OOOOMS
2 ThysdJ
3 Coenie King Rat
4 Niel
5 Pieter
6 Andrew en Nugget
7 Wynand (Shimano)
8 Tiaan (Swartvark)
9 Barry (LoneRanger and Silver)
10 Richard (richard)
11 Rudi (ROOIES)
12 JohanM (Toro Adventures)
13 Alibaba (WegRy / DriveOut)
14Lourens(^)
15
16
17
18
by Rooikappie
Tue Aug 03, 2010 9:04 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147249

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Sien regtig uit na so iets in die Kaap.

Hoop iemand sal dit vroegtydig reel en ons laat weet.
Daar is baie Hilux eienaars wat nie so gereeld op Hilu4x4 kom nie OF self glad nie hier kyk nie.
Ons sal groot moet adverteer......

^
by Rooikappie
Tue Jun 22, 2010 4:11 pm
Forum: Build your own:
Topic: KZTE bullbar tekeninge -- Help
Replies: 2
Views: 1230

Re: KZTE bullbar tekeninge -- Help

Baie dankie.
Ek sal graag met jou wil gesels.
Geen haas.
erasm@netactive.co.za
Lourens
by Rooikappie
Tue Jun 22, 2010 2:29 pm
Forum: Build your own:
Topic: KZTE bullbar tekeninge -- Help
Replies: 2
Views: 1230

KZTE bullbar tekeninge -- Help

Is daar iemand wat 'n voor bumper vir KZTE gemaak het met CAD tekeninge?? As daar wel iemand is en die tekeninge is nie TE vertroulik nie, sal ek graag meer wil weet ivm die "mountings" ,ens. Ek het reeds die ander baie indrukwekkende foto's op die forum gesien en daar is verseker mense wa...
by Rooikappie
Sat Jan 30, 2010 8:28 am
Forum: Trip Reports
Topic: 'Bavians Kloof' and 'Die Hell'
Replies: 22
Views: 3254

Re: 'Bavians Kloof' and 'Die Hell'

Miskien nie die regte plek nie, maar verseker die regte mense om te vra hier. As ek wil Baviaanskloof toe gaan, waar begin ek?? Is dit dieselfde as Die Hel en Swartbergpas? Is daar kampplek? Geriewe, ens.... Wanneer is die beste tyd om te gaan? Waar kan ek meer inligting kry, www , ens OF ignoreer d...
by Rooikappie
Tue Dec 29, 2009 11:20 am
Forum: The Workshop
Topic: Need an opinion
Replies: 8
Views: 1706

Re: Need an opinion

Like Yota , I am very new to this and would like to confirm::

If I do the Camil shocks, Q1 will I get 50mm more ground clearance?? (not bad if so .. )
Q2 : Will these Camil's be OK, should I then fit a Bumper for better app. angle??

Thx
Lourens ^
by Rooikappie
Sat Dec 12, 2009 7:31 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Workshop Manual vir 2005 Hilux KZ-TE 3.0l 4x2
Replies: 21
Views: 3660

Re: Workshop Manual vir 2005 Hilux KZ-TE 3.0l 4x2

Hierdie inligting is blykbaar baie skaars.
Ek is ook opsoek na hierdie inligting vir my 2002 4x4 KZTE.

Sal BAIE wardeer word.
Lourens

^
by Rooikappie
Wed Dec 09, 2009 8:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: VHF radio test-Cape Town
Replies: 3
Views: 1017

Re: VHF radio test-Cape Town

Hi,
I stay in Table View and are free most of the day.Thursday of course that is.

Contact me any time for radio test.

Lourens
082 825 7726
by Rooikappie
Mon Nov 30, 2009 9:09 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Atlantis this Saturday?
Replies: 0
Views: 348

Atlantis this Saturday?

I would like to go to Atlantis dunes this Saturday morning.

Is anyone coming............. ??
I will take a few sand boards(home made) to play with, so bring the kids...

Hope to see you all there.

^
by Rooikappie
Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: LED Spot and Bar Lights
Replies: 18
Views: 3396

Re: LED Spot and Bar Lights

Is there anywhere we can view these LED lights


OR even better

Have a demonstration at night????

This will get your sales up.........

^

Go to advanced search