Search found 146 matches

by Rooikappie
Mon Nov 02, 2009 9:35 am
Forum: Eastern Cape
Topic: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th
Replies: 10
Views: 4252

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Ek sou graag dit in die week wou saam doen , maar het reeds ander planne vir 22 Des. en daarna.Miskien sal 21 Des nog werk......... Miskien moet ons meer as een groep probeer doen.Of miskien dit ook in Jan 2010 probeer vir die wat nie Des kan nie. Ek sal in Jongensfontein wees en hierdie "post&...
by Rooikappie
Thu Oct 29, 2009 12:12 pm
Forum: Eastern Cape
Topic: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th
Replies: 10
Views: 4252

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Miskien is dit al tyd om te kyk na 'n datum vir Vleesbaai. >>>> As ons dit oor 'n naweek so wou doen, is daar seker net 19 Desember 2009 wat meeste sal pas.Kaap se skole sluit eers 11 Des en almal gaan nie 12 Des al daar wees nie.Seker ook nie die van die noorde nie. Die naweek daarna is X-mas. Seke...
by Rooikappie
Sun Oct 18, 2009 10:41 am
Forum: Western Cape
Topic: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes
Replies: 139
Views: 12267

Re: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes

Dit was baie pret.

Baie goeie veiligheid en pret met die speletjies.'n Regte "fun day at Atlantis dunes".
Dankie aan die organiseerders en sponsors van die pryse.

^
by Rooikappie
Sun Oct 11, 2009 8:20 pm
Forum: Western Cape
Topic: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes
Replies: 139
Views: 12267

Re: Octoberfest Club Outing - Atlantis Dunes

Ek sal ook graag saamgaan.Sal lekker wees om soveel LUX bymekaar te sien .......

Kan ons net weer die plek en tyd bevestig.Was nog nie by die duine nie.
( Kan so lekker onthou met al die "post" nie.Te veel om weer te lees.)

Dankie

^
by Rooikappie
Wed Oct 07, 2009 10:09 am
Forum: Build your own:
Topic: Install VHF Radio
Replies: 6
Views: 2418

Re: Install VHF Radio

I can offer a decent step drill for this purpose.Collect in Table View and return ASAP.
Any one contact ^

erasm@netactive.co.za
by Rooikappie
Wed Oct 07, 2009 10:02 am
Forum: Eastern Cape
Topic: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th
Replies: 10
Views: 4252

Re: Mosselbay / Vleesbaai Dec 16th to 30th

Ek is in Jongensfontein/Stilbaaidaardie tyd en 2 van ons met KZTE's gaan ook Vleesbaai ry.
Sal graag saam met julle wou ry.
Ons kan nader aan die tyd 'n datum moet bevestig.Het nog nie die hele vakansie beplan nie.

^
by Rooikappie
Thu Oct 01, 2009 6:09 pm
Forum: Western Cape
Topic: Koeberg 4x4 Open Charity Day- NSRI Station 18 -3rd Oct 09
Replies: 8
Views: 1908

Re: Koeberg 4x4 Open Charity Day- NSRI Station 18 -3rd Oct 09

Ek ry ook in hierdie groep.

Sal lekker wees om te gesels.
Ek is weet van nog 'n ander Diesel, maar ons is seker die enigste stadig perde.Ander almal petrol.

Sal baie pret wees.
^

Lourens
by Rooikappie
Tue Sep 08, 2009 8:50 pm
Forum: Western Cape
Topic: GTG: 23 Sept 09 @Kriges in Bellville : 15:00
Replies: 51
Views: 3736

Re: GTG: 23 Sept 09 @Kriges in Bellville : 15:00

Sal lekker wees om kennis te maak(weer).
Bretton : werk jy dan tot 17h00.??
Sien julle.

^
by Rooikappie
Tue Sep 08, 2009 8:14 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4.co.za W-Cape Spring Trail - 12/09/09 Tierkloof
Replies: 117
Views: 14744

Re: Hilux4x4.co.za W-Cape Spring Trail - 12/09/09 Tierkloof

Sal dit eers moet mis hierdie naweek.
Party keer moet meng die werk onverwags in met 4x4......

Jammer, maar sien uit na die volgende keer.

^
by Rooikappie
Tue Aug 18, 2009 4:48 pm
Forum: Western Cape
Topic: A Winter's Trail : 2 Oceans 29th Aug -Be a Blessing Program
Replies: 184
Views: 14592

Re: A Winter's Trail : 2 Oceans 29th Aug -Be a Blessing Program

7. Lourens - Rooikappie - Radio(VHF+29Mhz) - 2kidz
by Rooikappie
Sat Aug 15, 2009 11:30 am
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4.co.za W-Cape Spring Trail - 12/09/09 Tierkloof
Replies: 117
Views: 14744

Re: Hilux4x4.co.za Western Cape Spring Trail

What is the final date for this outing ??

Would like to go ,but doing 2Oceans previous weekend. Not a happy fam at home......
by Rooikappie
Wed Aug 12, 2009 8:36 pm
Forum: Places to go
Topic: Snow in Ceres area
Replies: 6
Views: 1168

Re: Snow in Ceres area

Waar is die beste plek vir sneeu kyk die naweek??

Verkieslik waar daar nie te veel verkeer is nie.(of is dit nie moontlik nie)

^
by Rooikappie
Wed Aug 12, 2009 10:21 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 29Mhz ch used in CapeTown by club members
Replies: 8
Views: 1769

Re: 29Mhz ch used in CapeTown by club members

Thx Rich for the info.

George I have most of the freq programmed.Let me know & we can do some tests.

Not sure if I will make it to Durbanville, but we try.

We all have these toys ,but we're not using it.Lets chat.
by Rooikappie
Wed Aug 12, 2009 9:01 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 29Mhz ch used in CapeTown by club members
Replies: 8
Views: 1769

29Mhz ch used in CapeTown by club members

I have 29Mhz and VHF installed and am listening for some time , but have not heard any chatting. Does the members only chat once on the trip or do they use the radios during the week to chat?? Would be nice to hear somebody on the channels. Is there specific ch the members use or is this planned onc...
by Rooikappie
Tue Aug 11, 2009 6:13 pm
Forum: Western Cape
Topic: A Winter's Trail : 2 Oceans 29th Aug -Be a Blessing Program
Replies: 184
Views: 14592

Re: Winter's Trail : Tierkloof/2 Oceans 22Aug-B a Blessing

Baie dankie PUMBA. Dit sal die eerste keer wees dat ek saam met HILUX4x4 se mense kan gaan en die datum verandering gaan my nie afskrik nie. Ek kyk elders vir die inligting en hou maar hierdie thread dop vir verder info. Ek is seker die tye, ens sal later hier iewers duidelik raak. THX ^ NS: Wonder ...
by Rooikappie
Sat Aug 08, 2009 1:00 pm
Forum: Western Cape
Topic: A Winter's Trail : 2 Oceans 29th Aug -Be a Blessing Program
Replies: 184
Views: 14592

Re: Winter's Trail : Tierkloof/2 Oceans 22Aug-B a Blessing

Is it 2Ocean OR Tierkloof on 22 Aug ??

Where and when do we get the details or do we just go there early and see??
Thx
Lourens
by Rooikappie
Fri Aug 07, 2009 9:16 am
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4.co.za W-Cape Spring Trail - 12/09/09 Tierkloof
Replies: 117
Views: 14744

Re: Hilux4x4.co.za Western Cape Spring Trail

Sal graag meer wil weet waar die roete is ??
Is dit net dag roete of kan ons naweek daarvan maak, kamp , ens.??

5 Sept pas my beter , maar sal ook 12 Sept saam gaan.
Lourens
by Rooikappie
Tue Jul 28, 2009 2:39 pm
Forum: Western Cape
Topic: A Winter's Trail : 2 Oceans 29th Aug -Be a Blessing Program
Replies: 184
Views: 14592

Re: Winter's Trail : Tierkloof/2 Oceans 22Aug-B a Blessing

Kobus, ek weet nie presies hoe hierdie dinge werk nie. Kan ons net by Tierkloof opdaag en alles word daar gereel ? Wat moet ons saambring? Is daar stalletjies, ens. Is dit net 'n 4x4 roete en dan verdaag almal weer of is daar ander dinge ook gereel vir die dag? Ek het self kinders wat sal wil saamga...
by Rooikappie
Mon Jul 27, 2009 8:47 am
Forum: Western Cape
Topic: A Winter's Trail : 2 Oceans 29th Aug -Be a Blessing Program
Replies: 184
Views: 14592

Re: Winter's Trail : Tierkloof/2 Oceans 22Aug-B a Blessing

Waar kan ons nou meer inligting kry vir hierdie uitstappie??

Is dit nog steeds 'n Charity outing of net die een by Rawsonville??

THX
by Rooikappie
Wed Jul 22, 2009 2:55 pm
Forum: Western Cape
Topic: GTG: Kriges 24 July 09 @ 15:30
Replies: 14
Views: 2610

Re: GTG: Kriges 24 July 09 @ 15:30

Waar, wat is Kriges ???

Is dit nog aan vir Vrydag nadat baie dit nie kan maak nie.???
by Rooikappie
Tue May 26, 2009 9:36 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: How can I add height 2 Hilux
Replies: 6
Views: 2021

Re: How can I add height 2 Hilux

THX for the info so far.. Where do I go for these in Cape Town? Been to some of these and they did not tell me bout these options. Do I go to 4x4 firment centres or Suspension experts? OR Shocks and tyre firment centre.Who can I trust with this modification to get the best price and right result?/ M...
by Rooikappie
Tue May 26, 2009 8:13 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: How can I add height 2 Hilux
Replies: 6
Views: 2021

How can I add height 2 Hilux

Het iemand ondervinding van Hilux 2002, 4x4 D/C "lift kit" of ander maniere om my 4x4 hoër te maak. Ek het probeer by verskeie "Fitment centre" om te hoor dat dit nie maklik is met hierdie voertuig nie.Die maksimum verhoging , is ook net 25mm vir net meer as R10k. Het iemand onde...
by Rooikappie
Sun Apr 26, 2009 4:56 pm
Forum: Surf & 4Runner
Topic: fitting a turbo timer
Replies: 11
Views: 6915

Re: fitting a turbo timer

I am watching this post colsely, as I would also like to have something like this on my KZTE.
OR

Is there any other way to avoid the looong idle when parked.(how long should you wait ??)

THX
by Rooikappie
Sat Apr 18, 2009 3:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 29Mhz raio frequencies ?
Replies: 9
Views: 1490

29Mhz raio frequencies ?

Hi all, I am new to 4x4 but have been involved with radios for some time. My problem is : I use a different radio than most of the other guys.They use ch. 4 for example.My radio can tune to many frequencies and does not have channels. Where do I fined the frequency for example ch4. ?? I have listene...
by Rooikappie
Fri Apr 17, 2009 8:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE 5th gear noisy?
Replies: 14
Views: 2876

Re: KZTE 5th gear noisy?

Hi,
Thx to all who responded to my 5th gear noise.

I have read all comments and I think I will the mech look at it on the next service.I can return to this forum with the outcome.
Thx to all.
I enjoy this forum and it is wonderfull to see the response.
by Rooikappie
Tue Apr 14, 2009 8:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE 5th gear noisy?
Replies: 14
Views: 2876

KZTE 5th gear noisy?

Hi,
My KZTE 2002 het 140 00km gedoen en ek merk dat die ratkas begin raas in 5de rat.
Ek het die voetuig onlangs gekoop en wil graag weet of ek dit dadelik mopet aandag gee en ook waar, wat doen ek dit op die regte manier.

Dankie
ZS1BFE

Go to advanced search