Search found 273 matches

by Andries
Fri May 28, 2010 8:24 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 355692

Re: The fuel consumption of my Hilux

Wat is die fuel consumption met 'n Lexus V8?
by Andries
Wed May 05, 2010 9:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Missing Torque Rod on front diff
Replies: 51
Views: 5425

Re: Missing Torque Rod on front diff

Hi Richard,

The guy who did the conversion did not do a well planned job. He removed the bracket on the diff to clear the oil filter. When I did the same conversion on my S/C a few years ago I used the smaller filter and installed the engine a little bit higher.
by Andries
Sat Apr 17, 2010 8:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Eugene Terreblance - Special Assignment Recording
Replies: 44
Views: 4531

Re: Eugene Terreblance - Special Assignment Recording

Cassie ek soek ook een a.s.b :wave:
by Andries
Sat Feb 06, 2010 7:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: 351 Clevland Conversion
Replies: 2
Views: 757

351 Clevland Conversion

"n Vriend van my het sy Land Cruiser, 1987 model met die 3F engine, gebring waarvoor ek 'n 351 Clevland moet inbou. Kan iemand my asb sê of daar iemand is wat dit al gedoen het? Of daar 'n adaptor plaat of bell housing is van die 3F ratkas na 'n 351 Clevland engine? Het albei engines se pressur...
by Andries
Wed Jan 27, 2010 8:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bennie involved in accident
Replies: 115
Views: 10714

Re: Bennie involved in accident

Sterkte ou Maat! Sal in ons gebede aan jou dink en hoop jy is gou weer op die been. :wave:
by Andries
Thu Jan 14, 2010 9:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Play on rear diff
Replies: 12
Views: 2742

Re: Play on rear diff

Rian dit is n' gewone 4y 4x4 . diedif se preload is 100% reg gestel maar dit lyk nogsteeds of daar te veel ply op is.
by Andries
Mon Jan 11, 2010 8:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: Play on rear diff
Replies: 12
Views: 2742

Re: Play on rear diff

Ek het nuwe universals ingesit en dit het ook geen verskil gemaak nie
by Andries
Mon Jan 11, 2010 8:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Play on rear diff
Replies: 12
Views: 2742

Re: Play on rear diff

Het die selfde probleem op my S/C. Het al die centre portion met 'n nuwe vervang, maar die probleem is nie opgelos nie. Dink die probleem is by die side shafts se splines.
by Andries
Tue Dec 08, 2009 9:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Thermadyne TSM SK 175
Replies: 30
Views: 4737

Re: Thermadyne TSM SK 175

Blom kan dieTermodyne inverter welder aluminuim weld soos bv ratkas bellhousing's
by Andries
Sat Dec 05, 2009 9:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Part numbers for service items on all models
Replies: 57
Views: 35160

Re: Part no's for normal service items

QMS staan vir Queen Motor Spares of anders gestel Queenstown Midas. BMC is 'n part plek op Aliwal - Noord, andersins bekend as Inkosi Spares.
by Andries
Fri Dec 04, 2009 9:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: Part numbers for service items on all models
Replies: 57
Views: 35160

Re: Part no's for normal service items

Parte lys vir Toyota Hilux 4Y, SFA
by Andries
Wed Oct 07, 2009 7:40 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 346243

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

ROOI
by Andries
Thu Sep 03, 2009 8:38 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Calling all Ford v6 guys
Replies: 52
Views: 15135

Re: Calling all Ford v6 guys

Watse camgear gebruik jul op die Ford V6? Die oorspronklike, Aluminuim of staal? Waar kan ek een kry en wat is die beste? Oorspronklike punte distibutor of elektroniese een?
by Andries
Mon Aug 17, 2009 7:54 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Raai, Raai?
Replies: 44
Views: 3583

Re: Raai, Raai?

Ek het vir hom gesê om sy 4Y te hou, dit gaan hom meer krag en spoed gee. Hy kla die hilux is lui. Hy is nou opsoek na 'n V8 Diesel engine.
by Andries
Mon Aug 17, 2009 6:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Raai, Raai?
Replies: 44
Views: 3583

Re: Raai, Raai?

Dankie vir almal wat saam "gespeel" het. Jammer ek kom nou eers by jul uit, Sondae moet ek my kind terug vat vir skool so 130km van my af en dan kom ek baie laat by huis. Die goed wat by fenders uitsteek is my Willys Jeep se tyres wat agter bakkie gestaan het. Die raai skoot oor Nissan eng...
by Andries
Sat Aug 15, 2009 8:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Raai, Raai?
Replies: 44
Views: 3583

Re: Raai, Raai?

As dit maar n' D4d was. :lol: :lol:
by Andries
Sat Aug 15, 2009 8:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Raai, Raai?
Replies: 44
Views: 3583

Raai, Raai?

Ek wil bietjie kyk hoe slim is die Hilux Manne! Wie kan sê wat se engine het 'n vriend van my in sy Hilux gesit?
by Andries
Sat Aug 15, 2009 8:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: Adjustable torque rod
Replies: 70
Views: 9559

Re: Adjustable torque rod

Gaan na bearing man en vra vir rod ends en maak die torque rod daarmee.
by Andries
Thu Aug 13, 2009 9:03 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Engine mount brackets for Ford V6
Replies: 1
Views: 915

Re: Engine mount brackets for Ford V6

Baie dankie vir die foto's, waardeer dit baie.
by Andries
Wed Aug 12, 2009 6:59 pm
Forum: Meet the People
Topic: hi all hilux owners
Replies: 23
Views: 1930

Re: hi all hilux owners

Welko , Shrek :clap:
by Andries
Wed Aug 12, 2009 6:36 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Ford V6 EFI conversion
Replies: 16
Views: 3427

Re: Ford V6 EFI conversion

Hello Brolloks

Kan jy asb foto's opsit van die engine mountings en mates. Ek wil vir my 'n kit maak vir die dag as ek 'n V6 in my d/c wil insit. Het die engine, maar op die oomblik gedra die 4Y hom goed. Ek wil nie die 4Y op die oomblik uithaal om engine mountings te maak nie. :crazy:
by Andries
Wed Aug 05, 2009 6:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: More Birthday wishes
Replies: 5
Views: 712

Re: More Birthday wishes

Dankie vir die goeie wense. Voel darem nog nie so oud soos wat ek lyk nie :lol: :lol:
by Andries
Tue Aug 04, 2009 9:15 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: V8 Lexus Conversion
Replies: 10
Views: 2430

Re: V8 Lexus Conversion

Hello Pieter.

"n vriend van my in Bloemfontein het die "Kit" gebou vir die conversions. Hier is sy telefoon nommer as jy hom dalk wil bel. Sy naam is Attie, Sel no: 072 178 3111. Laas toe ek met hom gepraat het, het hy gesê dit sal 'n build-on conversion op die V8 Lexus wees.
by Andries
Wed Jun 17, 2009 8:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: Alliminium vs Copper radiators
Replies: 12
Views: 1619

Re: Alliminium vs Copper radiators

Ek het 'n alimunuim radiator by 'n vriend gekry wat stukkend was en het dit self reggemaak met Q-Bond, repairs almost anything. Die radiator is in my Willys en is nog reg. :clap: :clap:
by Andries
Mon May 11, 2009 8:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HILUX STOLEN EARLY HOURS OF 7TH MAY IN MENLYN
Replies: 63
Views: 5801

Re: HILUX STOLEN EARLY HOURS OF 7TH MAY IN MENLYN

Kom nou manne los vir Louis uit, hy het hulle gevang, is besig om hulle in garage te martel. Hy sal julle verder inlig as hy klaar is. :oops: :lol:
by Andries
Thu May 07, 2009 6:46 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Nissan Safari diff parte?
Replies: 1
Views: 885

Nissan Safari diff parte?

Ek is op soek na 'n plek waar ek spindal bearings vir 'n Nissan Safari kan kry? Bearing nommer sal ook werk.
by Andries
Wed May 06, 2009 9:19 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Nissan Safari diff parte?
Replies: 0
Views: 470

Nissan Safari diff parte?

Kan iemand my help asb.? Ek is op soek na 'n plek waar mens kinpin bearings op 'n Nissan Safari voor diff kan kry, of 'n bearimg nommer?
by Andries
Fri May 01, 2009 8:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 8th July
Replies: 14
Views: 1845

Re: 8th July

Kêrels weet julle wat is 'n "oupa" regtig? Dis iemand wat sy skoenpunte nat pieps! :lol: :clap:
by Andries
Sun Apr 19, 2009 9:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 355692

Re: The fuel consumption of my Hilux

Moer dis goet .My hilux het ook n Japan engin maar ek kry net 6.5 km/l watse carb het jy op :cry:
by Andries
Sun Apr 12, 2009 8:54 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Andries and his Jeep Project Excellent
Replies: 23
Views: 4297

Re: Andries and his Jeep Project Excellent

http://i220.photobucket.com/albums/dd68/Andries/SSA40009-1.jpg http://i220.photobucket.com/albums/dd68/Andries/SSA40012.jpg http://i220.photobucket.com/albums/dd68/Andries/SSA40013-1.jpg Die kinders maak my gek, wil net ry as hul die jeep hoor dreun. Sy gedra haar goed, loop lekker en is lig op bra...
by Andries
Sun Apr 12, 2009 8:21 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Andries and his Jeep Project Excellent
Replies: 23
Views: 4297

Re: Andries and his Jeep Project Excellent

Uiteindelik amper klaar, stukkie plaat gekoop en bonnet gemaak, nog rof maar sodat ek idee het hoe hy gaan lyk. Moet nog rims verf, rollbar maak en towbar. Moet ek dit wit of silwer verf?
Image
by Andries
Fri Apr 10, 2009 7:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Another sad day
Replies: 20
Views: 2685

Re: Another sad day

Die Bliksems.Ek dink ons moet hulle goed ook begin steel. :oops: :oops:
by Andries
Fri Mar 27, 2009 8:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spark Plug electrode comes loose damages piston
Replies: 17
Views: 2127

Re: Spark Plug electrode comes loose damages piston

Is jy kwaad vir my?(Are you cross with me?). Today you only shouted at me at the fuel pump, thought you "Missed" me and would have stopped and said "Hi". It seems to me you got to grand for Your Hilux friends.Thats why your electrode comes loose. :clap: :clap: :oops: :oops:
by Andries
Sun Mar 22, 2009 6:57 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4609

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Dit kan ek met 'n platkar ook doen. :D :lol: :lol:
by Andries
Wed Mar 18, 2009 7:53 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: When do you call a Hilux a monster truck
Replies: 22
Views: 3519

Re: When do you call a Hilux a monster truck

As jy jou Hilux se agterste nommerplaat agter op die diff vassit. :clap: :clap:
by Andries
Mon Mar 16, 2009 7:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HAPPY BIRTHDAY TO....
Replies: 20
Views: 2396

Re: HAPPY BIRTHDAY TO....

Happy birthday to the two of you :clap: :clap: :clap:
by Andries
Fri Jan 23, 2009 8:42 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Familie voorstel
Replies: 184
Views: 34384

Re: Familie voorstel

Andries(Met die groot hoed :roll: )
Grizelda
Anzel (6 amper 7)
Zetske (3)
by Andries
Thu Jan 15, 2009 9:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Vrae oor Ford v6 engin
Replies: 16
Views: 8845

Re: Vrae oor Ford v6 engin

Dankie vir die info. :thumbup:

Op die webwerf is daar nie juis spesifikiasies nie, of info oor firing order, ens. nie, of kyk ek dalk in my ooglede vas. :lol:
by Andries
Thu Jan 15, 2009 7:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: Vrae oor Ford v6 engin
Replies: 16
Views: 8845

Vrae oor Ford v6 engin

Ek is tans besig om n' Ford v6 engin te restoreer, kan iemand my dalk se waar die no1 piston is, dit links voor of is dit regs voor , of kan een my se waar kan ek online manuel vir Ford kry met speks baie dankie. :?: :?: :crazy: :crazy: :wth: :wth:
by Andries
Wed Dec 31, 2008 7:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: Cassie se 22R EFI
Replies: 117
Views: 13610

Re: Cassie se 22R EFI

Bennie dit lyk baie mooi ,maar vertel ons meer van die rooi of geel Toyota wat daar staan . :?: :?: :wth: :wth: :wth: :wth:
by Andries
Fri Dec 26, 2008 8:21 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Nissan Sani SFA conversion project
Replies: 3
Views: 2677

Re: Nissan Sani SFA conversion project

Welcome Jakes!

You won't be sorry. I did it with a Isuzu 2.8Diesel. The owner is very impressed and do not look back once. :lol:

The Nissan guys will get jealus if they see what bakkie you have, that goes places where few other vechicles can go. I say GO FOR IT! :thumbup: :thumbup:
by Andries
Fri Dec 26, 2008 7:18 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Scorpion's UBER LUX
Replies: 328
Views: 41871

Re: Scorpion's UBER LUX

Blom moenie net start nie, gee hom vet! :lol: :lol:
sit asb. foto's op. :clap:
by Andries
Fri Dec 19, 2008 8:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Cam timing on a 3y engine
Replies: 17
Views: 2451

Re: Cam timing on a 3y engine

Naand Hans

Jy is reg as jy sê jy moet die ketting halveer en die boonste & onderste link merk, dan sit jy die ketting se een merk op cam gear se dot en ander merk op die crank gear se dot. :thumbup:
by Andries
Wed Dec 03, 2008 7:02 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Mikem coils
Replies: 18
Views: 2594

Re: Mikem coils

So op die oog af lyk alles reg. Hy hou lekker pad, is 'n droom in die slote. As ek met alles klaar is sal ek hom vat om sy wiele te stel, ens. Wat dink jy van so Willys Jeep op coil springs? :?: :?: :wave: :wave:
by Andries
Fri Nov 28, 2008 7:24 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Mikem coils
Replies: 18
Views: 2594

Re: Mikem coils

Martin baie dankie vir die foto's. Ek oorweeg dit om my WILLYS JEEP wat ek gebou het so te verander. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Image
by Andries
Fri Nov 14, 2008 7:26 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Mikem coils
Replies: 18
Views: 2594

Re: Mikem coils

Mooi bakkie!
Is dit dalk moontlik dat jy vir ons close up foto's kan plaas wat die coilspring mountings bo en onder wys, asook die pennard en raduis rodds. Ek oorweeg dit sterk om my Willys op coils te sit.
Thanks!
by Andries
Wed Sep 03, 2008 7:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0l V8 Lexus Motor
Replies: 15
Views: 2202

Re: 4.0l V8 Lexus Motor

Ek wag al lank vir daai een .Kan nie Wag om dit te lees. :D :D :D
by Andries
Wed Sep 03, 2008 7:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lexus conversion Auto vs Manual box
Replies: 6
Views: 1422

Re: Lexus conversion Auto vs Manual box

Prices differ from person to person. My friend in Queenstown who sells imported engines, gearboxes, etc. told me he sold two KZ gearboxes for R 3 000. each during last week.
Dopn't know what the prices will be in your erea.
by Andries
Tue Sep 02, 2008 9:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lexus conversion Auto vs Manual box
Replies: 6
Views: 1422

Re: Lexus conversion Auto vs Manual box

The best gearbox for the conversion is the KZ-TE gearbox. The performance will be beter than the automatic, fuel consumption will improve. One of my friends makes the kits for that conversion and gave me the tip about the gearbox. :lol:
by Andries
Tue Sep 02, 2008 9:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0l V8 Lexus Motor
Replies: 15
Views: 2202

Re: 4.0l V8 Lexus Motor

Ek ken iemand in Bloemfontein wat 'n volledige kit gebou het vir ons soort hilux's. As jy sy besonderhede wil hê gee my 'n PM dan sal ek dit vir jou gee.
by Andries
Sat Aug 30, 2008 9:21 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Andries and his Jeep Project Excellent
Replies: 23
Views: 4297

Re: Andries and his Jeep Project Excellent

I don't know, bit difficult at this stage because me or my wife have to drive to Aliwal every Monday and Friday for Anzel to go to school. Will let you know when I am going that way. When are you coming to visit and show me your "Russian Wife". :roll:
by Andries
Sat Aug 30, 2008 8:55 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Andries and his Jeep Project Excellent
Replies: 23
Views: 4297

Re: Andries and his Jeep Project Excellent

Het die "dop" afgehaal, die chassis ordentlik geweld en versterk, mooi oorgeverf en vanmiddag die "dop" teruggesit. :lol: Moet nog die bellhousing ordentlik weld, is net gespot weld. Die rims moet ook geverf word en seats oorgetrk word en die bonnet is 50% klaar. Dan kan ek gaan ...
by Andries
Thu Aug 21, 2008 7:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: Clonck clonck clonck Free gift of R200.
Replies: 7
Views: 1194

Re: Clonck clonck clonck Free gift of R200.

Simon!

Take a look at your bonnet hinges, especially the one on the left. I took mine out, hit it moer it with the "Persuier"(Hammer) :oops: at the place where the hinge swivels. I took me about a year to find the problem on my S/C.
by Andries
Sat Aug 16, 2008 6:10 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Hilux handbrake conversion
Replies: 17
Views: 5160

Re: Hilux handbrake conversion

Dankie Blom.

Ek sou graag my eie wou bou maar het ongelukkig nie 'n draaibank nie en weet nie wat se disck en pads om te gebruik nie.
by Andries
Fri Aug 15, 2008 8:55 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Hilux handbrake conversion
Replies: 17
Views: 5160

Hilux handbrake conversion

Can any body help me? Where can I find this handbrake conversion?
by Andries
Tue Jul 29, 2008 6:24 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Scorpion's Toys
Replies: 108
Views: 10909

Re: Scorpion's Toys

Of wat van: soos my ou werker altyd sê"Navy Blue met 'n vaal". :roll:
by Andries
Tue Jul 29, 2008 6:15 pm
Forum: Alternative Energy
Topic: Methane
Replies: 23
Views: 4738

Re: Methane

Klink soos goeie idee.
Pasop net vir die verdwaalde mieliepit of turksvy pit in die carbie se jet. :oops:

Groete, lekker poep :wink:
by Andries
Tue Jul 22, 2008 8:57 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Photo's of Andries and his various Hilux vehicles
Replies: 76
Views: 10292

Re: Photo's of Andries and his various Hilux vehicles

Speeltyd op die plaas. Het na my Bees gaan kyk en die speellus het my gepak. Hier is 'n paar foto's. :wink: http://i220.photobucket.com/albums/dd68/Andries/SSA40046.jpg http://i220.photobucket.com/albums/dd68/Andries/SSA40044-1.jpg http://i220.photobucket.com/albums/dd68/Andries/SSA40043.jpg http://...

Go to advanced search